n Hornet vraag?
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
n Hornet vraag?
My hornet se lisensie is so 3 dae terug goed gekeur!!! ;D Ek het vandag bietjie gekyk na die doppe ladings ens. Die doppe is Highland AX. Ek het vir my 40gr Nosler BT koels gekry. Ek het gedink om sommer af te skop met die 45gr se max load van 10.5gr...maar die doppie loop oor van die kruit as ek dit in gooi!!!? As ek die min lading van 9.5gr in sit is daar genoeg plek om die koel te seat. dit maak net nie vir my sin dat die lading wat voorgeskryf is nie eers in die dop pas nie! Mens sal defnitief nie n punt op dit kan seat nie, dit pas nie eers in die dop nie!!! Al wat ek kan dink is dat die doppe baie duk is. Ek het n chrony- so ek dink ek ek gan met so 8gr begin en dan laai om by die voorgeskrewe spoed te kom!
Wat dink julle manne?
groete
Wat dink julle manne?
groete
Last edited by Nico Harris on Fri Nov 26, 2010 9:07 pm, edited 1 time in total.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: n Hornet vraag?
Nico
Ek laai 10gr op nuwe doppe, SAKO's, omdat daar nie meer kan in nie, as dit een keer geskiet is kry ek met bietjie moeite 10.2gr inni dop, LET WEL, ek laai 35gr V-max'e.
Mooi loop
Francois
Ek laai 10gr op nuwe doppe, SAKO's, omdat daar nie meer kan in nie, as dit een keer geskiet is kry ek met bietjie moeite 10.2gr inni dop, LET WEL, ek laai 35gr V-max'e.
Mooi loop
Francois
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: n Hornet vraag?
Is jou load compressed Cois? ek sal 9.5 kan laai onder die 40gr sonder om te compres. wats evelocity kry jy met die 10.2 en die 35gr koels?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: n Hornet vraag?
Nico
Nooit oor chrony geskiet nie, maar altyd gehoop vir 3000, ja, die ladings was compressed.
Mooi loop
Francois
Nooit oor chrony geskiet nie, maar altyd gehoop vir 3000, ja, die ladings was compressed.
Mooi loop
Francois
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: n Hornet vraag?
Dit is veilig om daardie 10.5gr S265 te compress.
Het destyds uitgevind toe ek Hornet begin laai het. Was nog (ek dink) Laubser by Somchem wat hiermee gehelp het. Ek het net S&B doppies.
Hein M.
Het destyds uitgevind toe ek Hornet begin laai het. Was nog (ek dink) Laubser by Somchem wat hiermee gehelp het. Ek het net S&B doppies.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: n Hornet vraag?
Hein
Ek het ook n klompie S&B doppe gehad, almal weggee, hulle slagdoppies se flash holes was te oneweredig en het groot SD gegee, maar hul dop kapasiteit is groter as die Sako's sinne.
Mooi loop
Francois
Ek het ook n klompie S&B doppe gehad, almal weggee, hulle slagdoppies se flash holes was te oneweredig en het groot SD gegee, maar hul dop kapasiteit is groter as die Sako's sinne.
Mooi loop
Francois
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: n Hornet vraag?
ek het nou gekyk die meeste kryt wat ek kan pas is 10.2gr- selfde as jy Cois in jou sakos. Dink julle dit sal ok wees as ek met 10.2g begin met die 40gr koels? dit is ms onder die maks load van die 45gr??
ek het vir my n collet die gekry vir die Hornet so na die eerste skote gaan ek al die doppe net neck-size. dan sal die kapasiteit ook beter wees!
ek het vir my n collet die gekry vir die Hornet so na die eerste skote gaan ek al die doppe net neck-size. dan sal die kapasiteit ook beter wees!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: n Hornet vraag?
Nico
Gooi hulle en laat weet, my broer skiet 9.9gr op 0gr V-max'e, maar ek het nie n cloe v/d spoed nie.
Mooi loop
Francois
Gooi hulle en laat weet, my broer skiet 9.9gr op 0gr V-max'e, maar ek het nie n cloe v/d spoed nie.
Mooi loop
Francois
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: n Hornet vraag?
Harris,
Die Hornet manne draai ook 'n stukkie soldeerdraad om die dop net voor die rim as hulle doppe fireform. Dit veroorsaak dat die basis van die dop teen die slot vasdruk en enige rek vind dan vorentoe plaas. Dit gee maar net vir jou 'n ekstra herlaai of twee voor jou doppe begin kraak. Jy kan ook begin deur jou koe?l ver genoeg uit te laai sodat hy "jam" in die lands. Soos ek verstaan hou die doppies nie baie lank nie en op die manier kry jy darrem meer skote vir jou geld en moeite.
Sodra my liksense eendag deurkom (nou vir "final consideration") gaan ek ook deur die oeffening moet gaan so ek hou jou dop!
Sterkte en laat weet wat hy maak.
Pieter

Pieter dis maar hkm ek die collet die gekry het. hy gee die hornet ook langer dop lewe! ek sal daai 40gr koels laai en die resultate hier post!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: n Hornet vraag?
Francois,Francois Marais wrote: Hein
Ek het ook n klompie S&B doppe gehad, almal weggee, hulle slagdoppies se flash holes was te oneweredig en het groot SD gegee, maar hul dop kapasiteit is groter as die Sako's sinne.
Mooi loop
Francois
Ja. Ek weet waarvan jy praat. Die S&B doppe was al wat ek gehad het, maar die flashholes is te klein vir die decapping pin. So ek het dit toe op dieselfde wydte as die van die Sako doppie (wat ek gehad het) geboor en goed gedebur na die tyd.
Dis net vrek jammer dat jy nie meer 45gr. PMP softnose punte kry nie. Ek sukkel met die 45gr. Hornady punte, want die punte is te lank en veroorsaak komplikasies in sommige gewere se magasyne.
My broer se Hornet is 'n enkelskoot knaknek geweer, so daar is nie 'n probleem nie.
Kry 'n mens korter 45gr puntjies - in 224cal?
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: n Hornet vraag?
Hein
Ek kan dalk nog vi jou n paar inni hande kry, laat weet ma as ek vi jou pryse moet uitvind.
Mooi loop
Francois
Ek kan dalk nog vi jou n paar inni hande kry, laat weet ma as ek vi jou pryse moet uitvind.
Mooi loop
Francois