Nuwe lid, ou visitor

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Vergo10
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Mon Jul 14, 2014 3:20 pm

Nuwe lid, ou visitor

Post by Vergo10 »

Dagse. Ek lees nou al amper 2 jaar deur die forum, uiteindelik besluit om te registreer en moet se ek het BAIE geleer en glo stellig ek gaan nog baie meer leer hier. Het alreeds my eerste kettie (308) en beplan om sy maaitjie (243) en dalk kleinsus (.22 vir die dogtertjie, nou eers 4jr oud) binnekort aan te skaf. Dankie eers vir goeie inligting verskaf deur al die ervare manne.
Groete
Howa .308 Std 22", Howa .243 Bull 24", CZ 455 Evo Varmint 20.5", 300WSM Mod70 Supergrade

I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lid, ou visitor

Post by tripodmvr »

Welkom hier. Jy soek die middernagtelike ure uit om ons te bekruip. Daardie 2 kalibers wat jy wil bykoop gaan jou baie plesier gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid, ou visitor

Post by jamalley »

Welkom hoop jy geniet dit baie
Post Reply