Verkyker

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Verkyker

Post by Gawie(13mm) »

Ockert1992 wrote:Gawie ek sien op S&O se website daardie model wat jy gekoop het kos R4400. Lyk my dis die 10x42 model wat R4700 kos.
Jy is heeltemal korrek.

Uit my vorige skrywe kon jy seker aflei dat my brein afgeskakel het toe ek die verkyker vashou en toe vroutjie begin om onnodige vra te vra het die "veg of vlug" instink ingeskop en het ek gat-skoon -gemaak. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Verkyker

Post by Ockert1992 »

Haha ja nee ek het gereken dit moet so geval wees. Dit is in elk geval nog steeds 'n bargain.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Verkyker

Post by JTM »

Geluk met daai vêrkyker Gawie!
Jannie Welman
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Verkyker

Post by Ockert1992 »

More,

Ek het toe op die einde besluit op 'n leupold mckenzie 8x42. Gaan hom volg week gou optel en dan hopelik kry hy volgende naweek 'n springbokke in die oë.

Dankie vir die raak en hulp!

Ockert
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Verkyker

Post by Gawie(13mm) »

Geluk Ockert.
Lyk my jy het 'n baie goeie kopie gemaak as ek so op die internet loer.
Geniet hom en onthou om die bok te skiet en nie net te bewonder deur daai nuwe glase nie. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Verkyker

Post by Ockert1992 »

Gawie dankie! Ja nee ek dink ook dis waarde vir geld, maar sal sien hoe hy hom op die lang duur gedra. Nee my senuwees sal dit nie hou, ek sal maar vroeg genoeg agter die roer inskuif.
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Verkyker

Post by Ockert1992 »

Het gister my Leupold BX-1 Mckenzie verkyker gekry. Met wat ek gesien het is ek heel impress. Sy prys is ook goed. Sal hom die naweek behoorlik bietjie toets.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3999
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Verkyker

Post by tau »

Frederik wrote:+100 vir dier Nikon Monrach 10x42 dit het gehelp om baie bokke in swak lig en ruigte bos te kan skat van trofees ek is al op my tweede een.
Het so een en hy werk great. Nou nie 'n Swaro of Zeiss nie, maar hy werk.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply