Lisensies
- Geno
- Administrator

- Posts: 13656
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lisensies
Goed, beter, 6millimeter!
-
PaulK
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Thu Jun 05, 2014 9:27 pm
Re: Lisensies
Ek het 23 Mei 2014 aansoek gedoen vir 2 lisensies en dit is 17 Junie 2014 goedgekeur. Ek het my kaartjes 9 Julie gekry. 6 weke 5 dae.
- SAHunter
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Mon Aug 26, 2013 9:02 pm
Re: Lisensies
Na my frustrasie met die Sentrale Wapenregisterkantoor in Pretoria, kan ek nou bevestig dat ek vandag my kaartjie gekry het en die nuwe Beretta SP vanaand in my kluis slaap....3 maande later. Nou moet die weer in die Kaap net opklaar sodat 'n ou darem 'n paar skote kan gaan skiet.
SA Hunter
.22LR Anschutz 1712
Sako 75 in 2506REM
Cooper Model 52 Jackson Game in 270Win
Musgrave in 3006Springfield
Beretta 692 Sporting 12 gauge
Beretta Silver Pigeon 12 gauge
.22LR Anschutz 1712
Sako 75 in 2506REM
Cooper Model 52 Jackson Game in 270Win
Musgrave in 3006Springfield
Beretta 692 Sporting 12 gauge
Beretta Silver Pigeon 12 gauge
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensies
Volgens my DFO was hulle gister by Provincial om kaartjies op te tel maar is toe glo vertel dat geen kaartjies gedruk of gestuur gaan word vir 2 weke nie,probleem met die veritas sisteem.
My kaartjie is al 2 weke terug gedruk,maar nou kan ek hom nie kry nie,dis belaglik.
My kaartjie is al 2 weke terug gedruk,maar nou kan ek hom nie kry nie,dis belaglik.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Lisensies
Het vanoggend met my DFO gesels. Volgens hom het die Valke iemand in die Kaap vasgetrek wat onwettig lisensies gedruk en uitgereik het. Nou moet hulle eers al die lisensie nommers op die stelsel nagaan om seker te maak watter is geldig en watter nie. Dit kan dalk langer as twee weke neem.
Ai tog net as die wiel lekker draai dan druk iemand 'n stok in die speke.
Ai tog net as die wiel lekker draai dan druk iemand 'n stok in die speke.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Lisensies
Het 7 julie my aansoek ingedien vir 8x68S en het vandag lisensie gekry. 
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5146
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lisensies
3 weke vanaf ingee tot hoedgekeur vir .22. Wag nou vir kaartjie.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Lisensies
Bly om dit te hoor. Het vandag my aansoek ingegee. Hoop maar ek wag nie te lank nie.Pvdw wrote:3 weke vanaf ingee tot hoedgekeur vir .22. Wag nou vir kaartjie.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lisensies
Moet 'n mens altyd jou lisensie kaartjie by die geweer hê of kan 'n mens 'n gesertifiseerde afskrif van die kaartjie saam met die geweer dra?
Groete
Ruan
Groete
Ruan
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Lisensies
Vrydag my aansoek in gegee - kom ons kyk maar nou hoe lank dit vat.... ek hoop maar ek
is ook een van die 3 weke gevalle!!
is ook een van die 3 weke gevalle!!
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Lisensies
Lyk my nie ek gaan een van die 3 weke gevalle wees nie. Die aansoek le al meer as 'n week nog by die stasie
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Woensdag die 20ste Aug my .45ACP en .338WM se liksense ingehandig.
Kom ons kyk, ek voorspel 30 Nov 2014...
Kom ons kyk, ek voorspel 30 Nov 2014...
Too many to mention ;-)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Lisensies
Ruan, hierdie is 'n grys area. Soos ek die wet lees, kan 'n SAPD lid die wapen konfiskeer en versoek dat jy jou lisensie kom toon, voordat jy die wapen mag terugkry. Hierdie gedeelte sal egter deur elke polisiebeampte op sy eie manier vertolk word en ek sal voorstel dat jy eerder maar jou kaartjie by jou dra.musgrave270 wrote:Moet 'n mens altyd jou lisensie kaartjie by die geweer hê of kan 'n mens 'n gesertifiseerde afskrif van die kaartjie saam met die geweer dra?
Groete
Ruan
'n Mens wil nie 600km van jou huis af gestop word en dan het jy nie jou kaartjie by jou nie....
Aim small, miss small
-
Cinderella
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Thu Jul 10, 2014 10:50 am
Re: Lisensies
Het aansoek vir .308 ingedien 13 Junie en lisensie is 19 Aug goedgekeer. Nou die gewag vir kaartjie.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Lisensies
My aansoek is drie weke terug al in. Kry gister 'n oproep van polisie stasie om te se hulle moet eers 'n kluis inspeksie doen.Beer (Christo) wrote:Bly om dit te hoor. Het vandag my aansoek ingegee. Hoop maar ek wag nie te lank nie.Pvdw wrote:3 weke vanaf ingee tot hoedgekeur vir .22. Wag nou vir kaartjie.
Drie weke...... Nou lekker moerig
-
Cinderella
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Thu Jul 10, 2014 10:50 am
Re: Lisensies
Ons het nog elke keer net fotos van ons kluis ingegee en elke keer het dit so deurgegaan.My aansoek is drie weke terug al in. Kry gister 'n oproep van polisie stasie om te se hulle moet eers 'n kluis inspeksie doen.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Lisensies
Ek ook. Vir die laaste 3 of 4. So ek weet nie of hulle dink ek dalk nie plek vir no 12 nie
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Self nog altyd net fotos van kluis saam ingehandig.Cinderella wrote:Ons het nog elke keer net fotos van ons kluis ingegee en elke keer het dit so deurgegaan.My aansoek is drie weke terug al in. Kry gister 'n oproep van polisie stasie om te se hulle moet eers 'n kluis inspeksie doen.
Too many to mention ;-)
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Lisensies
So, die polisie tannie het toe na my kluis kom kyk. En ek het mooi vriendelik gehelp.
Sy wou die boute sien en voel of dit vas is. Toe moes ek maar smile en my gewere een vir een uitpak en die mat onder in die kluis uit haal. Die boute was een vir een gevoel en die kluis ook gedruk en pluk om te voel of dit vas is.......
Die gesprek loop toe soos volg:
Is daar sekuriteits Hekke voor al die venters en deure --> ja
Wat se sekuriteit het jy? --> Gekoppelde alarm, oog reg by die kluis.
Wat nog? --> Buite oee
Wat nog? --> Ek bly in 'n boomed area?
Wat nog? --> Ek het honde???
Wat nog? --> Nee niks meer nie koperaal!??! ( teen die tyd weet ek nie of ek genoeg sekuriteit het of nie)
Waar gaan die deur? --> Na die garage
Is daar 'n sekeriteits hek? --> nee, daar is elektriese garage deure en die garage word gedek deur alarm.
Gaan jy nog 'n kluis Koop? Die kluis lyk vol? --> Nee, daar is mos plek vir nog een. Daarna sal ek nog een koop.
So, nou moet die baas dit nog af teken en dan sal hulle uiteindelik my aansoek in stuur.
Sy wou die boute sien en voel of dit vas is. Toe moes ek maar smile en my gewere een vir een uitpak en die mat onder in die kluis uit haal. Die boute was een vir een gevoel en die kluis ook gedruk en pluk om te voel of dit vas is.......
Die gesprek loop toe soos volg:
Is daar sekuriteits Hekke voor al die venters en deure --> ja
Wat se sekuriteit het jy? --> Gekoppelde alarm, oog reg by die kluis.
Wat nog? --> Buite oee
Wat nog? --> Ek bly in 'n boomed area?
Wat nog? --> Ek het honde???
Wat nog? --> Nee niks meer nie koperaal!??! ( teen die tyd weet ek nie of ek genoeg sekuriteit het of nie)
Waar gaan die deur? --> Na die garage
Is daar 'n sekeriteits hek? --> nee, daar is elektriese garage deure en die garage word gedek deur alarm.
Gaan jy nog 'n kluis Koop? Die kluis lyk vol? --> Nee, daar is mos plek vir nog een. Daarna sal ek nog een koop.
So, nou moet die baas dit nog af teken en dan sal hulle uiteindelik my aansoek in stuur.
-
Cinderella
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Thu Jul 10, 2014 10:50 am
Re: Lisensies
Ek hoop nie daai polisie tannie was besig met "navorsing" oor jou plek om aan haar "kliente" te gee !!!
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: Lisensies
Het gister my aansoek ingegee vir .375, nou is dit mar net weer die wag speletjie.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Lisensies
Was dit vir nuwe geweer aansoek al het jy reeds lisensies vir ander gewere? Ek het gedinkBeer (Christo) wrote:So, die polisie tannie het toe na my kluis kom kyk. En ek het mooi vriendelik gehelp.
hulle kom net een keer kyk en dan is hulle klaar?
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Lisensies
Ek het al vier lisensies deur hierdie SAPS kantoor gedoen, weet regtig nie hoekom hulle nou wou kom kyk nie. Daar was fotos by die aansoek soos gewoonlik.
Ek wonder of hulle maar net wou kom kyk. Sal maar meer op my honde wees net ingeval hulle plane het
Ek wonder of hulle maar net wou kom kyk. Sal maar meer op my honde wees net ingeval hulle plane het
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Lisensies
Mense ek is nou reg vir die lisensie!!

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 930
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Lisensies
Môre almal.
Nou net met CFR gepraat. My .22 lisensie is goedgekeur!
Het ses weke gevat vanaf ek dit ingehandig het.
Nou net wag vir die kaartjie, dan kan ek hom gaan haal!
Nou net met CFR gepraat. My .22 lisensie is goedgekeur!
Het ses weke gevat vanaf ek dit ingehandig het.
Nou net wag vir die kaartjie, dan kan ek hom gaan haal!
Groetnis
Philip
Philip