Naand Manne,
Ek het n vraag. Op Zeiss se website se hulle dat die RZ600 recticle vir kleiner kalibers is en die RZ800 vir jou Magnums.
Beteken dit nou dat die RZ600 recticle nie gekalibreer kan word vir n 7mm Rem Mag nie. Die rede vir die vraag is dat ek die scope op die 7mm wil sit maar hy moet later op die 270 kom. So ek wil eintlik die RZ600 recticle koop want dit is wat ek nou beskikbaar het by die local geweer winkel.
Ek lees net goeie goed oor die teleskoop so hoop ek kan hom een van die dae gaan haal!
Groete
Jamma
Zeiss Conquest HD5 5-25x50
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Zeiss Conquest HD5 5-25x50
Is die kruishaar dunner tussen die verskillende modelle? Dit is al verskil wat ek dink daar behoort te wees. Zeiss is van die beste en ek dink jy moet die 2 kruishare Google om mooi die verskille te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

