Is ek dom of wat
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Is ek dom of wat
Ek het n Swarofski 4-12*50 BRX op my 7*57. Gezero op 100m op *8 vergroting, As ek na die *10 vergroting toe gaan skuif my point of inpact 1.5" hoer. Moet jou point of impact nie dieselfde bly ongeag die vergroting. Ek skiet met n bril,
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Is ek dom of wat
Dis veronderstel om dieselfde te bly. Is dit nou die hoofkruishaat waarmee jy werk?? Afmik punte en dots sal anders print.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Is ek dom of wat
Dit is nie veronderstel om veral met swarvoski te gebeur nie!?miskien het die bril daar mee te doen? Probeer sonder die bril stel net jou oog fokus en sien wat gebeur?kan iets met parralax te doen he!?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Is ek dom of wat
Volgens Sherlock+ verander die POI as ek my vergroting stel. Nie met 1.5 duim nie maar
wel.
wel.
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Is ek dom of wat
Mauser try die 170gr ammo gaan better skiet as n brilM98mauser wrote:. Ek skiet met n bril,
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Is ek dom of wat
Ja dis nie veronderstel om so te gebeur nie! Probeer dalk jou scope zero op die 12 vergroting met die hoof kruis en stel dan terug na 8 en kyk wat maak hy 
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Is ek dom of wat
Hierdie is korrek. Zero op maks vergroting en dan sal POI nie verander as jy na kleiner vergroting dail nie - slegs die middel van die kruishaar sal konstand bly maw as dit 'n SFP scope is met hold overs verander hulle waardes wel wanneer jy vergroting stel.CarelG wrote:Ja dis nie veronderstel om so te gebeur nie! Probeer dalk jou scope zero op die 12 vergroting met die hoof kruis en stel dan terug na 8 en kyk wat maak hy
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Is ek dom of wat
Stem saam met Hein en Carel - stel in op grootste vergroting
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Is ek dom of wat
En bly op dieselfde magnification skiet as jy kolletjies of streepies skiet. Net FFP scopes kan jy mill dots skiet op verskillende vergrotings
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Is ek dom of wat
Heel reg daar! Dink dis waar die probleem is? Zero altyd jou scope op die grootste vergroting.Dan gaan jy min afwyking kry as jy op ander vergrotings skiet!CarelG wrote:Ja dis nie veronderstel om so te gebeur nie! Probeer dalk jou scope zero op die 12 vergroting met die hoof kruis en stel dan terug na 8 en kyk wat maak hy
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Is ek dom of wat
Het op 'n forum gelees dat hulle aanbeveel dat jy jou telskoop inloop soos 'n motor. Verstel die knop van klein tot groot en weer terug. Doen dit so 100 keer plus en dan behoort die verskillende komponente wat beweeg en skuur teen mekaar, hul lêplek te gekry het. Die aanbeveling het gegeld vir alle make teleskope. Maak sin vir my. As die anomalie van hoogteverstelling dan nog daar is moet mens na die waarborg terugval.
Was gister in die geweerwinkel en het aangehoor hoe die geweersmid met Vortex sukkel. Hy het naderhand 3 verskillende Vortex'e getoets en die een wou nie genoeg stel om die hoogte reg te kry nie. Die ander 2 kon wel. Die ringe is glad nie verstel nie. Glipse by vervaardiging gebeur wel.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Is ek dom of wat
Op 8 vergrooting maak jou kruis seker die mikpunt op 100m nogals toe. Skiet hom in op max vergrooting.
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Is ek dom of wat
Ek het 3 x 9 x 40 scope op ny 303. Gebruik 130gr Impalas teen 2658f/s
Op 9 versteling in geskiet op 100 meter, draai na 6 versterking dan is hy zero op 200 meter.
Die mildots is dan ook reg vir 300, 400 en 500 meter. Is dit reg so?
Skies as ek post hijack.
Op 9 versteling in geskiet op 100 meter, draai na 6 versterking dan is hy zero op 200 meter.
Die mildots is dan ook reg vir 300, 400 en 500 meter. Is dit reg so?
Skies as ek post hijack.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Is ek dom of wat
Hennie, hoop ek verstaan jou reg...
As jy die scope /geweer gezero het met maks vergroting op 100m, moet jou zero nie verander wanneer jy enige ander vergroting gebruik nie (ek praat nou van die middel van die kruishaar). 100m zero bly 100m zero ongeag vergroting. Die mildots bo en onder die middel van die kruis se POI verskil egter as jy die vergroting verander (sfp scope). As jy dus in die kol skiet met die 2de mil dot op 200m en 9x vergroting sal dit nie meer die geval wees op 4x vergroting nie.
As jy die scope /geweer gezero het met maks vergroting op 100m, moet jou zero nie verander wanneer jy enige ander vergroting gebruik nie (ek praat nou van die middel van die kruishaar). 100m zero bly 100m zero ongeag vergroting. Die mildots bo en onder die middel van die kruis se POI verskil egter as jy die vergroting verander (sfp scope). As jy dus in die kol skiet met die 2de mil dot op 200m en 9x vergroting sal dit nie meer die geval wees op 4x vergroting nie.
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Is ek dom of wat
Hein
Die kruis is zero op 100 meter op 9 vergroting. Draai na 6 vergroting en sit die kruis op kol op 200 meter dan skiet ek die kol met kruis.
Die kruis is zero op 100 meter op 9 vergroting. Draai na 6 vergroting en sit die kruis op kol op 200 meter dan skiet ek die kol met kruis.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Is ek dom of wat
Nou raak ek ook dom? My burris met balistic plex werk so.jy stel die scope op nege en skiet in op 100meter in die kol met bv100gr punt se 243? Dis nou middel van die kruis. Ongeag daaraan of jy nou op 4 of 6 of 8 skiet jy skiet in die kol op 100meter. Jy gaan nou laag skiet op bv 200meter. Nou kan ek die tweede afmik strepe gebruik vir 200meter die derde 300meter ens.Maar hulle se daar met 100 grein punt op jou eerste merke gaan jy bv.2duim hoog skiet maak nie saak van vergroting en op 300meter bv 1duim hoog as jy die balistic plex strepies gebruik.jy moet dus eers gaan toets op die afstande of jou landing ens so werk? Jou 100meter zero bly 100 zero met die 100grein punt en kan nie verander as jy die vergroting verander nie.Dit mag nou wel voorkom of jy nou op lae vergroting in die kol skiet want die kol is nou baie kleiner en die kruishaar maak die kol toe op bv.200meter maar jou scope is nog steeds gezero op 100meter en die punt gaan nog steeds val ongeag jou vergroting.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Is ek dom of wat
Hierdie is korrek, skiet hom net in op maks vergroting. Maw jy kan nie zero op 100m met 9x vergroting en dan na 6x draai om op 200m te zero met die middel van die kruishaar nie. Wat die hold overs betref... die vervaardiger sal spesifiseer op watter vergroting die strepies gekalibreer is. Wanneer die vergroting egter verander word is die holdover waardes nie meer soos gespesifiseer nie, slegs op ffp scopes is die holdovers konstant ongeag vergroting.mariusr wrote:Jou 100meter zero bly 100 zero punt en kan nie verander as jy die vergroting verander nie.
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Is ek dom of wat
M98,
your scope has the parallax factory set at 200m, unlike most hunting scopes which are at either 100yds or 100m depending on origin.
Parallax increases with magnification so what I think you are seeing is the effect of parallax at 100m and the increase magnification. It will probably be even worse at 12X.
Set a target at 200m and then redo the exercise, I think you will find that the crosshairs will not move.
your scope has the parallax factory set at 200m, unlike most hunting scopes which are at either 100yds or 100m depending on origin.
Parallax increases with magnification so what I think you are seeing is the effect of parallax at 100m and the increase magnification. It will probably be even worse at 12X.
Set a target at 200m and then redo the exercise, I think you will find that the crosshairs will not move.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Is ek dom of wat
Andrew, ek kan verkeerd wees maar tot en met 12x vergroting is paralax gewoonlik nie 'n issue nie en ek sal verwag van 'n top end scope soos swarovski om nie 'n POI shift the hê tussen vergrotings nie ongeag vaste paralax op 100m of 200m, en dit nogal op 'n skiet aftand van 100m....
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Is ek dom of wat
Hein as die scope op 100m gestel was, sou ek dalk met jou saam stem. Omdat dit op 200m gestel is het jy klaar 'n parallax probleem of 100m. Die vergrooting maak dit net erger.
Ek dink nie dat die POI verander het. Ek is amper seker dat as M98 sy geweer in 'n ordentlike stand sit en dan sy oog op en af end dan sywarts beweeg sal hy sien dat the fout in al 4 rigtings voorkom.
Parallax is wanneer die beeld nie op die selfde "plane" is as die kruishaar. Nou die gewone scope het 'n focal length van so 100mm. Op 200m is albei the beeld en die kruishaar op die selde "plane", wat as die verskil tussen 100m en 200m net so 1mm was, m.a.w. die beeld le so 1mm agter die kruishaar. Die vergrooting sal dan hierdie fout groter maak.
Ek dink nie dat die POI verander het. Ek is amper seker dat as M98 sy geweer in 'n ordentlike stand sit en dan sy oog op en af end dan sywarts beweeg sal hy sien dat the fout in al 4 rigtings voorkom.
Parallax is wanneer die beeld nie op die selfde "plane" is as die kruishaar. Nou die gewone scope het 'n focal length van so 100mm. Op 200m is albei the beeld en die kruishaar op die selde "plane", wat as die verskil tussen 100m en 200m net so 1mm was, m.a.w. die beeld le so 1mm agter die kruishaar. Die vergrooting sal dan hierdie fout groter maak.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Is ek dom of wat
Andrew is heel reg daar! Jy kan paralax uitskakel deur net jou kop mooi op die wangstuk te laat sak en geen skadie kolle te maak nie ! Jy moet mooi presies agter die scope wees! Brille kan probleme veroorsaak en het die self agtergekom. Ek dra leesbrille en sien brille maar kan glad nie met die goed skiet nie! Om die waarheid te se dan skiet ek soos my g@(! Meeste scopes is paralax vry op 100meter plus en na 12x vergroting is daar gewoonlik paralax verstelling.Dis omdat dit so belangrik is dat die geweer jou moet pas soos 'n handskoen geen kop geskuiwery nie ! Dit gaan jou net verhoed om daai mooi groeperings te skiet!
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Is ek dom of wat
Dankie vir almal se insette, kan wel noem dat op 200m ek die 2de strepie gebruik en dat hy spot on is op 8of 10 vergroting, Andrew is dit omdat die parralaks gestel is op 200m?
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Is ek dom of wat
Dit is ja.
Jy kan die effek van parallax uitskakel net om jou oog reg in die senter van die scope te kry.
Ek sal voorstel dat jy jou "cheekweld" nagaan. As jou wang te laag op die kolf rus dan sal jou oog nie in die middel van die scope wees, die gevolg daarvan is dat die kruishaar te hoog sal lyk. Dit verander die mikpunt en jy sal swak skiet.
Kry vir jou dun foam of iets soortgelyk en begin om jou kolf op te bou tot jy reg in die middel van die scope afkyk. Dit behoort die problem uit te sort. As dit werk dan moet jy plan maak om 'n permanente oplossing te kry.

Last edited by Andrew Leigh on Sat Jul 12, 2014 10:31 am, edited 1 time in total.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Is ek dom of wat
Goeie post, goeie raad!
Dit is vir my lekker om elke dag iets nuuts te leer. Dankie manne- doet zo voort!
Terloops- Andrew- Ek is geleer dat die korrekte manier om jou cheekweld/ oog posisie te bepaal is om jou oë toe te maak en dan jou geweer op te tel en an te le. As jy nou jou oog oopmaak moet hy perfek oplyn. Is dit maar nogsteeds die eniste/ aanvaarde metode? Rede hoekom ek vra is omdat ek tans in die proses is om vie my 'n nuwe geweer te laat bou. Ek gaan maar vir die verstelbare wangstuk en Lenght of Pull opsie gaan juis om hierdie probleme uit te skakel.