NIGHTFORCE vs SIGHTRON
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Watse waarborg het die sightrons? Nie dat n waarborg vandag veel beteken nie.
Het my nxs se focus turret gekraak agv my eie stupidgeit en in Januarie ingegee om herstel te word. Dis nou al 6mnde later en al wat ek van my nxs het is n paar fotos. Is wel deur die handelaar in kennis gestel dat dit my rondom R5000 gaan kos. Daars nie pille vir deur die k*K WEES NIE.....

- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Ek stem. Vir my is 'n beter scope as my Nikon Monarch nie nodig vir papier skiet nie, maar vir jag.Eugene wrote:Dalk is die manne met Sightrons net nie so vreeslik gepla oor kompetisies en die wen daarvan nie....Louis Kriel wrote:Daar is nog net n paar groot skieters wat dit moet agter kom!Dries101 wrote:Ja R14000 vs R24000...... sightron lyk vir my soos n wenner
Ek stel baie belang in 'n Sightron wat so bietjie beter as my Nikon 4-16x50 is. watse model kyk mens na?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Ludwig, jy hammer altyd op die tegniese punte en nou maak jy dit af asof daar nie 'n verskil is nie.
Ek stry ook nie met jou nie en deel net my ervaring met my scopes, is daar iets verkeerd daarmee?

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
6-24x50 sal lekker werk!tau wrote:
Ek stem. Vir my is 'n beter scope as my Nikon Monarch nie nodig vir papier skiet nie, maar vir jag.
Ek stel baie belang in 'n Sightron wat so bietjie beter as my Nikon 4-16x50 is. watse model kyk mens na?
Aim small, miss small
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Soos hulle se seeing is believing , ek het nou die dag deur n nxs sit en loer en ek dink hy was beter as die spotting scope wat ek gebruik op 300 meter. Baie fantasiese produk en n eye opener vir my. Eks net dankbaar dat daar n produk daar buite is wat ek kan koop wat my dieselfe beeld gaan gee en dan het ek geld oor vir n picatiny rail, ceracote, ringe en n davies sneller.....met alles in die lewe is daar n plek waar diminishing returns begin
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Ek moet ook by se manne, die son het begin sak agter die berg so dit het n verskil gemaak. Ek het spesifiek eers in skemer toestande getoets. In gewone omstandighede was altwee se glas identies.
Blykbaar reken sekere ouens op oorsese forums dat die BR se glas helderder is as die NXS. Daar is een minder lens in die BR, front AO vs die NXS se side focus. Dis ook die rede hoekom hy goedkoper is. Natuurlik is die side focus baie meer populer onder skuts.

Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Interessante onderwerp
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Sal maar my newbie mening hier ingooi...
Ek het laas jaar 'n 8-32x Siii Sightron gekoop en op my 7,62 gesit net voor die Nasionale Presidentskiet. Dit was 'n GROOT opgradering en ek is nog nie 'n dag spyt oor die aankoop daarvan nie. Ek sien die koeëlgate gemaklik op 300 en stel dan daarvolgens vir die opvolg skote. In die afgelope jaar het ek nog nooit gesukkel met "tracktability" nie. Ek mik glad nie af nie, gebruik slegs die verstellings en die scope is altyd reg op sy merke.
Ek het nou die 10-50x bestel vir 'n .260 Rem AI wat ek besig is om te laat bou, kon nie meer wag nie en het dit nou "tydelik" op die 7,62 gesit. Ek kon laas Sondag op 500 steeds die koeëlgate sien op 'n wit teiken. Dit was 'n WOW-oomblik, bygesê dit was nie warm nie en daar was bykans geen wind nie, derhalwe ook geen noemenswaardige mirage nie. Ek kon dit egter nie meer regkry om die gate te sien op die SAJWV se springbokteiken toe die gate op die donker deel was nie.
Die 10-50x "track" ook puik en kom presies terug tot Zero. Die 1/8" verstelling maak dit ook regtig 'n plesier om die die klein kolletjies te probeer uithaal op die teiken.
Ek kraak nie die NXS af nie maar kan net noem dat ek hoogs tevrede is met die Sightrons. Dalk omdat ek nie beter gewoond is nie

Ek het n klient wat se 10-50 se tracking foutief is. Eks nie seker wat het gebeur nie. Kon dalk geval het of iets.
Ek het die scope terug gevat na Nic Yale toe. Ek het Asen gevra om my asb op hoogte van sake te hou ivm shipping etc.
Ek het vrydag n mail gekry van hom om te se die courier het die scope kom optel. Ek gan NY en Sightron deur die toets sit. Ek sal vir julle laat weet hoe lank dit vat en enige terugvoering of kommunikasie met julle deel.
Ek is self baie nuuskierig om die werklike resultate te sien.

- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Sangoma
As die "official distributor of Sightron" waarom vat jy die scope terug NY toe?
Verstaan nie lekker nie.
As die "official distributor of Sightron" waarom vat jy die scope terug NY toe?
Verstaan nie lekker nie.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Ek is n official distributor vir NY. Nie die sole importer nie. NY is die sole importersswc-tr wrote:Sangoma
As die "official distributor of Sightron" waarom vat jy die scope terug NY toe?
Verstaan nie lekker nie.
-
Joe308
- Full Member

- Posts: 228
- Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Ek stem saam Arnold. Ek het n Nightforce en Sightron 8-32 en die Nightforce is definitief duideliker. Die Sightron is weer die helfte van die prys, die oog-fokus verstelling is beter en die beeld goed. Sal ek weer x2 keer die prys betaal vir n Nightforce - nie so seker nie. Die twee, en natuurlik n March, is elkgeval in my opinie die beste lang afstand teleskope op die mark as jy als in ag neem. Die Europese scopes = "over rated and over priced".Arnold wrote:Gelukkig het ek dan nog een van die goeie Nightforce scopes. My Nighforce 8-32x56 is definitief duideliker as my Sightron 6-24x50 op dieselfde vergroting, maar dan het ek 'n NXS en weet nie of dit dieselfde lense is as in die BR nie.
Sightron is goeie waarde al het die prys taamlik gestyg en dit is steeds 'n scope wat ek hoogs aanbeveel in sy prysklas.
Ek will ook bylas dat die fotos dalk nie die beste manier is om teleskope te vergelyk nie en moontlik die sake erger kan laat lyk as wat dit is (ek sê nie die resultate gaan verskil nie). Daarby het ek ook 'n voëltjie hoor fluit dat Nightforce die BR model gaan ophou vervaardig, maar tyd sal leer.
As my budget dit toelaat sal ek eerder die NXS kies bo die SIII (in die BR model stel ek nie regtig belang nie)
Ps: ek het ook n March en daar is nie beter teleskoop op die planeet nie. Punt!
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Ek het vandag n oproep van Nic Yale ontvang om te se die scope het terug gekom. Ek kom daar aan om die scope op te tel toe gee hulle my n splinternuwe scope. Sightron USA het besluit om eerder n nuwe een te stuur.Sangoma (IAN) wrote:Ek het n klient wat se 10-50 se tracking foutief is. Eks nie seker wat het gebeur nie. Kon dalk geval het of iets.
Ek het die scope terug gevat na Nic Yale toe. Ek het Asen gevra om my asb op hoogte van sake te hou ivm shipping etc.
Ek het vrydag n mail gekry van hom om te se die courier het die scope kom optel. Ek gan NY en Sightron deur die toets sit. Ek sal vir julle laat weet hoe lank dit vat en enige terugvoering of kommunikasie met julle deel.
Ek is self baie nuuskierig om die werklike resultate te sien.
Uitstekende diens ontvang !! Wel gedaan NY en Sightron USA
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON
Sangoma (IAN) wrote:Ek het vandag n oproep van Nic Yale ontvang om te se die scope het terug gekom. Ek kom daar aan om die scope op te tel toe gee hulle my n splinternuwe scope. Sightron USA het besluit om eerder n nuwe een te stuur.Sangoma (IAN) wrote:Ek het n klient wat se 10-50 se tracking foutief is. Eks nie seker wat het gebeur nie. Kon dalk geval het of iets.
Ek het die scope terug gevat na Nic Yale toe. Ek het Asen gevra om my asb op hoogte van sake te hou ivm shipping etc.
Ek het vrydag n mail gekry van hom om te se die courier het die scope kom optel. Ek gan NY en Sightron deur die toets sit. Ek sal vir julle laat weet hoe lank dit vat en enige terugvoering of kommunikasie met julle deel.
Ek is self baie nuuskierig om die werklike resultate te sien.
Uitstekende diens ontvang !! Wel gedaan NY en Sightron USA
Well done Nicholas Yale! Savage, na aanlydinbg van jou vraag, dink ek die is darem 'n goeie antwoord. Groetnis
savage wrote:Watse waarborg het die sightrons? Nie dat n waarborg vandag veel beteken nie.