Cruiser 76
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Cruiser 76
Cassie
Die raak gelees. Kannie onthou of dit 'n 76 was nie
Ek is absoluut gek oor die dreuning van my diesel donkie se straight 6 . brandstofverbruik net oor die 6 km/liter. verdere onderhoud minimaal. basies elke 12000 km olie en olie fliter. kan nou lexus v8 insit vir onder R20 000= . aanvraag vir 4.2 D sodanig dat ek R64000= kan kry. in PE verlede jaar mooi rooi 4.2 D met 750 000 km ge adverteer. 2 cradock boere se 4.2 D onderskeidelik 1,5 en 1.7 miljoen kilometers op sonder dat masjien oopgemaak is. het storie gehoor dat Johan de Bruyn wat vir OP slot/voorry gespeel het een vd 1ste 4.2D op sy plaas in Vryburg het met meer as 3 miljoen kilometers op. afvaardiging van 6 Japanners uit die Toyota fabriek het blykbaar verlede jaar Maart sy plaas besoek om die cruiser te inspekteer.V

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Cruiser 76
ek weet die cruiser is yster. die ford van my gaan nie hou op die paaie nie...
HOU HOM DAAI DIKTE
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Cruiser 76
Hello Cassie,
Ek ry ene. Vra maar wat jy wil
Ek ry ene. Vra maar wat jy wil
-
DinoF
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Wed Jun 11, 2014 12:29 pm
Re: Cruiser 76
Het een gery. Was n reuse fout om te laat gaan.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Cruiser 76
Geluk Cassie, jy gaan hom baie geniet.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Cruiser 76
jyt mos jou ranger verkoop ne?eks nou in die mark vir die 2.2xl,xls is te duur vir my.hoe was die bakkie cas?cassie_calvinia wrote:ek weet die cruiser is yster. die ford van my gaan nie hou op die paaie nie...