Het iemand dalk vir my die afwyking van die ouer lotte :
S341 lot 428
s365 lot 052
S365 lot 054
Dankie
Somchem ouer dryf middel afwykings
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Somchem ouer dryf middel afwykings
Waar is my herlaai vriende met die ou tabelle ?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Somchem ouer dryf middel afwykings
Ek dink jy gaan vind dat die' lotte almal naby aan die norm gaan wees. Laai drie gemiddelde ladings en kyk wat se spoed jy daaruit kry. Met QL sal ons dan vir jou kan bepaal hoe die brandevermoë is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Somchem ouer dryf middel afwykings
tripodmvr
Dankie ek het gedink jy is net die man met die antwoorde.
Ek het halwe blikke s341 lot 428 en lot431. Ek het ladings op lot 431 wat goed werk.
Ek sal maar die twee s341 lotte goed meng en dan so laai vir :
30 06 met 25 duim loop,
69,4 h2O
54,5gr met 110gr Horandy v-Max. Dit het voorheen 3300 voet per sekonde gegee.
Met die S365 gaan ek ook maar selfde as bo probeer met 52gr , 165 Horandy btsp en spoed 2630.
Ek sal darem eers net een skoot oor die chrony vat om te sien of die spoed baie af wyk voor ok die lot doen.
Dit sal gaaf wees om te weet wat QL se oor die druk op bg 2 ladings
Mooiloop
Dankie ek het gedink jy is net die man met die antwoorde.
Ek het halwe blikke s341 lot 428 en lot431. Ek het ladings op lot 431 wat goed werk.
Ek sal maar die twee s341 lotte goed meng en dan so laai vir :
30 06 met 25 duim loop,
69,4 h2O
54,5gr met 110gr Horandy v-Max. Dit het voorheen 3300 voet per sekonde gegee.
Met die S365 gaan ek ook maar selfde as bo probeer met 52gr , 165 Horandy btsp en spoed 2630.
Ek sal darem eers net een skoot oor die chrony vat om te sien of die spoed baie af wyk voor ok die lot doen.
Dit sal gaaf wees om te weet wat QL se oor die druk op bg 2 ladings
Mooiloop
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Somchem ouer dryf middel afwykings
Met S341 se syfers in QL kom daardie lading op 3040vps uit. Jou Lot is baie warmer, maar 33000vps is op heel veilige 53K psi.
Met 52gr S365 en 165gr BTSP is die voorspelling 2636vps met 38K psi.