Is daar 'n spesifieke manier om seker te maak dat daar nie lug in die koppelaar sisteem (Master en Slave cylinders en pyp) is nie. M.A.W. wat is die regte manier om die sisteem te bloei??
Dankie vir julle terugvoer.
Isuzu KB280 DT LE
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Isuzu KB280 DT LE
Na die beste van my wete word dit onder die voertuig gebloei, het nog altyd vir my gewerk.taljaae wrote:Is daar 'n spesifieke manier om seker te maak dat daar nie lug in die koppelaar sisteem (Master en Slave cylinders en pyp) is nie. M.A.W. wat is die regte manier om die sisteem te bloei??
Dankie vir julle terugvoer.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Isuzu KB280 DT LE
Bel gerus vir Mario Fourie hier in Edgemead Kaapstad hy is 'n boffin...ek PM sy nr vir jou..
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Isuzu KB280 DT LE
Soos ek weet van voertuie moet jy hom bloei by die wiele. Begin by die wiel verste van die master cylinder af tot by naaste een.
Die persoon wat die pedaal gaan trap moet kan baaaaiiieee trap, dit sal 'n rukkie vat om die hele systeem deur te bloei.
Die persoon wat die pedaal gaan trap moet kan baaaaiiieee trap, dit sal 'n rukkie vat om die hele systeem deur te bloei.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Isuzu KB280 DT LE
HennieC wrote:Soos ek weet van voertuie moet jy hom bloei by die wiele. Begin by die wiel verste van die master cylinder af tot by naaste een.
Die persoon wat die pedaal gaan trap moet kan baaaaiiieee trap, dit sal 'n rukkie vat om die hele systeem deur te bloei.
Nei chomma, daais brieke bloei.....
Clutch bloei = trap so paar keer tot jy hom voel, gee skiet, maak vas, pomp weer....kla
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Isuzu KB280 DT LE
Hennie, ons vriend hier praat van die koppelaar (clutch). Die bloei plek is op die piston wat aan die ratkas gekoppel is.HennieC wrote:Soos ek weet van voertuie moet jy hom bloei by die wiele. Begin by die wiel verste van die master cylinder af tot by naaste een.
Die persoon wat die pedaal gaan trap moet kan baaaaiiieee trap, dit sal 'n rukkie vat om die hele systeem deur te bloei.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Isuzu KB280 DT LE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Isuzu KB280 DT LE
+1henning wrote:Hennie, ons vriend hier praat van die koppelaar (clutch). Die bloei plek is op die piston wat aan die ratkas gekoppel is.HennieC wrote:Soos ek weet van voertuie moet jy hom bloei by die wiele. Begin by die wiel verste van die master cylinder af tot by naaste een.
Die persoon wat die pedaal gaan trap moet kan baaaaiiieee trap, dit sal 'n rukkie vat om die hele systeem deur te bloei.
Groete
Henning
HOU HOM DAAI DIKTE
-
taljaae
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sat May 10, 2014 3:52 pm
Re: Isuzu KB280 DT LE
Baie dankie almal vir die raad. Ek vermoed daar moet lug in die sisteem wees. 'n Diensstasie het die Master en Slave silinders vervang. Seker omtrent 'n maand later het die outjie met sy dinge begin. Mens sukkel om hom in eerste of tru rat te kry wanneer hy luier en wanneer jy hom wel in rat kry, dan kruip die bakkie stadig. Twee dae later is alles weer reg. Net om later weer so te maak. Die ding maak my mal!!! Ek gaan die sisteem more bloei en ek hoop dit los die probleem op.
Ps. Ek sal wel later die wiele ook bloei om sodoende nuwe vloeistof in die remsisteem te kry!!!!
Ps. Ek sal wel later die wiele ook bloei om sodoende nuwe vloeistof in die remsisteem te kry!!!!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Isuzu KB280 DT LE
Terwyl jy onder lê, doen albei.....
klink my die pressure plate release nie 100% nie
Loer aan binne kant, agter die pedale vir 'n lek, die mat sal nat wees....nuwe een is minder as R300...(clutch hydr silinder)