Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post Reply
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by Namib »

Hi almal

Vir Rooikat(Jaco) moet se baie dankie vir die moeite 10/10.Scope by Jaco gekoop en die volgende dag toe ry hy van Welkom af Joh..burg toe om op transport te kry wat dierek na ons toe loop.In my boek beteken dit baie .Taffie dankie vir die wenk oor die scope.Ek kan net dit vir jou se, jy weet waarvan jy praat en ek is net jammer ek het nie al lank al die verandering gemaak nie.Hier is sy.
[img width=800 height=600]http://i788.photobucket.com/albums/yy17 ... iss001.jpg[/img]
[img width=800 height=600]http://i788.photobucket.com/albums/yy17 ... iss007.jpg[/img]
Last edited by Namib on Tue Nov 23, 2010 10:13 am, edited 1 time in total.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by Louis102 »

Namib wrote: ... Hier is sy ...
Niel, (in my opinie natuurlik), is jy nou in 'n heel ander liga wat teleskope aanbetref.  Tydens nagjag sal jou teleskoop eers regtig tot haar (ek sien jy s? dis 'n "sy") reg kom.  Ek weet nie van beter optics in die nag nie.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by Namib »

Hi Louis102

Jy verstaan nie hoe bly is ek oor die verandering nie.Kyk ek het groot geword met Lynx en Leupold so n ou skop mos vas by die goed wat jy ken.Is ongelooflik bly oor die raad/tip wat Taffie my gegee het.Uur trug n oom my gebel en om hulp gevra,so vanaand gaan die jakkies moet laag le.Sommige mense vat mos langer as ander om te leer,maar het daar uit gekom. :-[ :-[ :-[

Groete

Nou moet ek nog net die 243 laat UGLY.
Last edited by Namib on Tue Nov 23, 2010 10:43 am, edited 1 time in total.
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by raychell »

Namib

Baie bly jy het reggekom. Lyk nie te onaardig die skote van jou nie. 8en9 is op die regte plek. Jy sal misskote op jou een hand tel die res van die out fit se lewe.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by Boesman »

Louis102 wrote:
Namib wrote: ... Hier is sy ...
Namib

Jy't verkeerd gespel, dit moet 'n h wees. Louis, stem jy saam?  ;D

Wat my verder verskriklik bekommer, is daardie herlaaikamer van jou. Ek sien 'n byl en sweis rods en grinder lemme en... en... 'n beker met iets in.  :o

Bly jy's happy. Ek sal kom kyk.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by Louis102 »

Boesman wrote: Louis, stem jy saam?  ;D
Boesman

So bietjie tussen 2 vure.  Ek's nie iemand wat 'n vroumens veld toe sal vat nie, ek dink hulle is "bad luck" as dit by jag kom en trek net 'n man se aandag van die werk af.  Jag is ietsie vir die manne (in my boek) net soos mooimaak-winkels vir vrouens is.  So 'n "sy" gaan nie saam met my jag nie.  Die ander kant van die muntstuk is egter, hoe kan jy verlief/lief raak vir die scope, as jy dit as 'n "hy" aanspreek? 

As geweer teleskope geslagsloos bly, sal dit my dalk beter pas.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by Stefan764 »

Louis102 wrote:
hoe kan jy verlief/lief raak vir die scope, as jy dit as 'n "hy" aanspreek? 
Oom Leeu

Die Groot Boek se dit mooi: "... broederlike liefde..."

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by Namib »

More julle

Of die scope nou n hy of n sy is,of broederlike liefde ons maak dit maklik en noem HY/SY n" DIT " ."DIT" was veld toe en "DIT" het 2jekkoltjies laat bakkie ry.Louis102 "DIT" loop soos n droom.

Groete
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by WillemS »

Namib

Ek kan nie mooi sien nie, maar is daai die conquest reeks van Zeiss?
Pragtige kyk apparaat

Willem
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by Namib »

WillemS

More ,dis die Diavari (3-12 x 56 T*).

Groete
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by Skolla »

Namib wrote: dis die Diavari (3-12 x 56 T*).
Namib

Geluk en voorspoed met die scope. Lyk my daar kort nog n dik pypie op die punt???(by Louis ook?)

Skolla
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by Namib »

Hi Skolla

Daai pypie op die punt,werk aan daai een.Om te kry nie n proebleem,om op te sit gaan lol.Naaste is Windhoek van my en wil die roer nie so lank uit my hande he nie.(enige iets langer as n dag is lank)

Groete
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by Penkop »

Hi Namib,

As ek mag vra, min of meer hoeveel kos so 'n teleskoop deesdae?

Hoe vergelyk hy met Zeiss se nuwe Duralyt reeks? In die Duralyt reeks kry jy 'n 3-12x50 vir so R8600, het iemand dalk 'n opinie (goed of sleg) oor die Duralyt?

Groete
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by WillemS »

Namib

Ek soek graag 'n opinie oor die Zeiss Conquest 6.5-20x50? Het iemand dalk so een of dalk ondervinding van een?

Namib, jy het nie dalk jou een met die conquest lanks mekaar gehad nie?

Willem
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by Namib »

Hi WillemS/Penkop

Penkop;In Windhoek het manne my so 22000. gevra.S&O vra so 13000-13500.Ek was besig om n Duralyt te koop,maar gelukkig stuur ek vir Taffie n PM om sy opinie te hoor.Hy het my die tip gegee om vir Jaco(Rooikat)te kontak.Is ek bly ek het sy raad gevolg.
Ken nie die Duralyt nie,net gehoor die manne se sy kruishaar sal te fyn wees vir nag skiet.Weet nie of daar tussen ons iemand is wat een het nie.

WillemS ek ken glad nie die Conquest nie.Nog nooit een in my hand gehad nie.Leupold/Lynx maar altyd mee geskiet,tot nou toe......
As die Conquest enige iets soos die Diavari is kan jy maar gerus koop.

Groete
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by 243Songdaug »

Namib.

Netjiese stukkie gereedskap wat jy vir jou gekry het.  Geniet hom.

Groete
Jaco
Dont tell me, show me......
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by WillemS »

Namib

Ken ook nie die conquest nie, is bitter helder bly darm 'n Zeiss! Ek het 'n vermoede hy is tussen die diavari en die duralyt of is ek verkeerd?

Wil darm net hoor of daar nie iemand is wat persoonlike ondervinding het nie? Het al heelwat goeie goed oor die scope gelees!

Willem
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by tafjak »

WillemS

Die Conquest word in Amerika gemaak en die Duralyt en Diavari word in Duitsland gemaak.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by jaracal »

Sover ek dit het is die conquest een wat onder lisensie in USA gemaak word en die Duralyt soos die conquest wat deur Zeiss in duitsland gemaak word as teenvoeter vir die conquest. Te veel conquest is na europa en verloor Zeiss daar geld. Conquest en duralyt goedkoper met minder lens "coatings" as die werklike diavari etc.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by Penkop »

Hi Jaracal en Tafjak,

Klink my julle het kennis van die Duralyt?

Sou julle s? die Duralyt is steeds van top gehalte? Of sou julle voorstel dat mens eerder vir die Diavari met die ekstra "coatings" moet gaan? Watse verskil maak die "coatings"?

Zeiss sou sekerlik nie op hul gehalte ingeboet nie? Maar hulle moet op iets inboet om die prys af te kry?

Groete
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by jaracal »

Penkop
Soos jy se, iewers word iets ingeboet. Jy kan nie dieselfde kwaliteit vir minder kry nie.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Oor na Zeiss 3-12 x 56

Post by tafjak »

Penkop

Jy is reg, iets gaan iewers in die slag bly. Ek is egter nie vertroud met die Duralyt en Conquest nie, maar het al deur die goed gekyk en daarmee geskiet. Die Duralyt is na my mening so ietsie beter as die Conquest. Daar was Conquests(veral die 56mm opstiese lens modelle) wat foute op gehad het(soos enige teleskoop maar tyd tot tyd 'n fabrieks foutjie het) waar die aanl?prentjie verander het as die oogstuk geroer word. Ek kon op die spesifieke 3-12x50 Duralyt dit nie agterkom nie en ook het ek baie goeie dinge daarvan gehoor van jagters wat dit gebruik. "Wessel" het een en is hoogs tevrede daarmee.

My eie keuse is die Diavari en dan sal Duralyt(net omdat een kruishaar beskikbaar is) en Conguest in die volgorde volg. Maar elke ou het sy eie voorkeure en moet daarvolgens handel.

Groete

Taffie
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Post Reply