KOPKRAP OOR GROEPERING?
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
ASb laat ons hoor. Is die loop nou gefloat of nog nie helemal nie?
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
ek vrae uitstel om terugvoer te gee. ek het in die reen twee groeppe geskiet. dit wil wil beter lyk. sal more sien
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Uitstel toegestaan...
Hehe, nag mater
Hehe, nag mater
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Dis reg Jagbehep, maar jy't net 'n weekend pas, nie volle parool nie hoor. 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
ek gaan 9-uur vanmore weer skietbaan toe
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
terug van die baan. selfde ou storie 2 bymekaar 1 weg . het 3 groeppe geskiet 29mm was die beste groep. het met dieselfde fabrikaat doppe(Winchester) wat boonop eenvormig is en met punte wat ek vir eenvormigheid geweeg het geskiet. in tottaal het ek nou net oor die 400 patrone uitgeskiet aan ladings en skyfskiet kompetisies. kon nog nooit n groep kleiner as n duim kry nie. het regtig gedink n custom rifle sal n groep van 20mm of kleiner gee as n mens moeite doen met herlaai. 
GATVOL!!!!!!!
GATVOL!!!!!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Nee hel neef, nou weet ek nie... Al raad wat ek het is om maar weer te begin speel met die ladings noudat jy wee die drukpunte is verseker uitgesort en jou skroewe is vas...
Jammer on van die slegte nuus te verneem...
Stef
Jammer on van die slegte nuus te verneem...
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Het hy die hele loop gefloat of nie?Jagbehep! wrote: hy het so hier en daar van die hout weggevat
Goed, beter, 6millimeter!
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Ek is beslis nie n kenner op die gebied nie maar het al gesien dat as n kolf begin neuk(trek) dan is hy geneig om n tweede of meer drukplekke te gee nadat jy die eerste weggevat het. Maak maar weer oop en kyk. Hy was vir my n bietjie vinnig by die smittie. Ek glo maar net daaraan dat hy gepak moet wees.Geno wrote:Het hy die hele loop gefloat of nie?Jagbehep! wrote: hy het so hier en daar van die hout weggevat
Sterkte en moet nie moedeloos word nie.
Skolla
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Probeer die volgende
Gebruik 6mm ronde pink sticker op wit papier nou, baie belangrik!!
Skiet jou 3 skote vinnig 20sek of 30 sek(nie n minuut nie) per skoot
DIE BELANGRIKSTE NOU IS ::: HOUVAS JOU GEWEER VOOR AAN DIE KOLF moet nie dat hy op sy eie net so le op die sandsakkie le nie, MOET NET NIE AAN DIE LOOP RAAK NIE.
Met n 338 winmag was dit ook die probleem 2sny 1 weg as jy hom vashou voor 10mm groepe 250gr GK
Selfs my 243 skiet kleiner as hy voor vasgehou word 5skote 8.11mm
my 2c
Groete johan(probeer dit)
o ja as jy kan gebruik Lapua doppe

Last edited by JOHANNIC on Wed Nov 24, 2010 11:59 am, edited 1 time in total.
Biebers
Need for speed
Need for speed
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
JOHANNIC, as wat jy se van toepassing is op my geweer dan dink ek die agterdog oor foutiewe drukpunte blyk korrek te wees. as daar een ding is wat konstant is aan die gweer dan is dit die raad wat ek kry, en dit is pak hom en free float die loop!
MAAR, ek skiet nie een skoot verder met daai geweer voordat hy nie weer by die smitie was nie, en hy self met hom geskiet het nie.
het nooit in my lewe gedink n geweer kan n mens se gemoed so be-invloed nie.
MAAR, ek skiet nie een skoot verder met daai geweer voordat hy nie weer by die smitie was nie, en hy self met hom geskiet het nie.
het nooit in my lewe gedink n geweer kan n mens se gemoed so be-invloed nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Jagbehep,
Hoekom vat jy nie die roer na n ander smitie toe nie vir n 2de mening?
Miskien kan hy vir jou die probleem op los en as daar kostes verbonde is moet die die smitie wat jou roer gebou het maar "pa" staan vir dit.
Ek verstaan ook nie hoekom n smitie in vandag se tyd nog n roer "custom" bou en hom nie pak en "free float" van die begin af nie.
Net my 2c

Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Man ek kan verkeerd wees maar ek dink nie dis n drukpunt probleem nie,is die skoot wat weg le horisontaal weg of vertikaal weg,hoekom ek vra is as dit n drukpunt was:::: sou jou groepe op 300m nie kleiner as 3 of eerder 4duim gewees het nie.
Baie gewere wat ek self al gesien het met ons groepeering skiete wat NIE gefree float is nie skiet onder n duim dis nie ongewoon nie.
Soos hulle se gatvol is niemand se maat nie,ek was ook al daar......
groete johan
Baie gewere wat ek self al gesien het met ons groepeering skiete wat NIE gefree float is nie skiet onder n duim dis nie ongewoon nie.
Soos hulle se gatvol is niemand se maat nie,ek was ook al daar......
groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Laat pak daai roer en float hom.
Kom ook nounet van die baan af. Daar was 'n man sy geweer het presies dieselfde gedoen. Ruk toe sommer gou stuk growwe skuur papier uit en werk daai channel van hom. Vat R100 noot en glip hom mooi deur tot agter by die nokke.
Siedaar 3 skote in die blokkie. Het hom na Adries toe gevat en gereel dat hy hom mooi pak en die channel mooi tune. Stront op einde.
Kom ook nounet van die baan af. Daar was 'n man sy geweer het presies dieselfde gedoen. Ruk toe sommer gou stuk growwe skuur papier uit en werk daai channel van hom. Vat R100 noot en glip hom mooi deur tot agter by die nokke.
Siedaar 3 skote in die blokkie. Het hom na Adries toe gevat en gereel dat hy hom mooi pak en die channel mooi tune. Stront op einde.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Wanneer sal ek tog daai woorde kan seJagtersdok wrote: . Stront op einde.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Wanneer jy die geweer als reg het en die pilot kry weer vertruoe in die ding. 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Jy kan hom sommer self free float, soos die dokter gese het met skuurpapier. Wees net geduldig as jy dit self doen, en moenie die grinder gebruik nie.
Vat 'n repie skuurpapier en rol dit op sodat dit lekker in jou kolf se gleuf pas wanneer jy skuur. Versigtig vir skade buite op die kolf. Toets deur die aksie styf in sy plek in die kolf vas te hou en dan met dubbelgevoude papier tussen loop en aksie te beweeg. Tot net voor die loop op sy dikste is. Pak en bed moet maar deur 'n ervare man gedoen word. Sterkte.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
ek ry nou weer Bloem toe. ek glo die smittie sal die geweer reg kry.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Wat het daai smittie toe ges? of doen. Man kan ook nie heeltyd op en af Bloem toe ry nie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
lekker gesels met die smittie. hy se hy het a n rukkie terug dieselfde probleem ook met n custom gehad. hy het gese hy gaan die loop n goeie check en skoonmaak gee , en dan gaan hy die loop op die punt van die hout n pakstuk gee en onder die voorste gedeelte van die aksie en so 2 duim die loop in. hy se dit het perfek gewerk vir die vorige geweer wat so gemaak het. maar wat baie belangrik is is dat hy gese het as ek die geweer volgende vrydag kry sal die geweer reg wees. ek het ook gese hy kan die geweer pak en loop float ek gee nie om nie.
soos ek se ons het lekker gesels en as daar iemand is wat die geweer kan reg kry dan is dit hy.
soos ek se ons het lekker gesels en as daar iemand is wat die geweer kan reg kry dan is dit hy.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Jagbehep
Eks bly hy gaan hom vir jou uitsort.
Ek vermoed tog jy gaan hom gepak en float terg kry.
Eks bly hy gaan hom vir jou uitsort.
Ek vermoed tog jy gaan hom gepak en float terg kry.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Ek ken nie die manier van pak nie maar hoop vir jou onthalwe dit werk.Jagbehep! wrote: en dan gaan hy die loop op die punt van die hout n pakstuk gee
Belangrikste is hy het ges? die geweer sal reg wees.
Sterkte
Skolla
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Dankie manne, nou moet ek die weeklikse skietkompetesie bywoon sonder n geweer, maar ten minste is ek dan weer tussen gewere.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
nou ja manne dit is Vrydag en ek moet my gewere kry. ek was al gister by die geweersmit, en toe se hy ek moet vanoggend sommer saam met hom gaan dan gaan toets skiet ons my gewere en sommer n paar ander ook!!!!!
kan nie glo ek tref so n geluk nie.
kan nie glo ek tref so n geluk nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
jmb
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
JB ek hoop jy het vir ons goeie nuus. My senuwees kan dit nou nie meer hou nie. 