Wat dink julle van MARCH scopes?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Wat dink julle van MARCH scopes?
Kerels ons weet almal hoe belangrik jou teleskoop is as dit by langer aftsande kom.Nou ons is gelukkig want daar is redelik baie puik produkte beskikbaar.Ons het Swarofski,Nightforce,S&B en Sightron.Wat ek wil weet is hoekom sien ons so min MARCH scopes?
Ken die mense hulle nie of gaan dit oor beskikbaarheid?Of dalk die prys?
Watter sou julle wou graag he as julle kon?
https://www.marchscopes.co.uk/index.php ... es-see-all
Ken die mense hulle nie of gaan dit oor beskikbaarheid?Of dalk die prys?
Watter sou julle wou graag he as julle kon?
https://www.marchscopes.co.uk/index.php ... es-see-all
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
Ludwig,
As budget dit toegelaat het, wat sou jy verkies?
MARCH, S&B, of Nightforce (BEAST). Hoe sou jy die 3 fabrikate rank?
As budget dit toegelaat het, wat sou jy verkies?
MARCH, S&B, of Nightforce (BEAST). Hoe sou jy die 3 fabrikate rank?
Goed, beter, 6millimeter!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
Ek sien daar is n 2.5-25x vergroting ek like dit hoekom kan meer vervaardigers nie sulke scopes maak?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
As ek kon sou al my gewere March op gehad het. Ek het al met n klomp van die groter March skopes geskiet en hulle is regtig baie goed
In die US is die groot ding wat ouens bang maak maar die 5 jaar waarborg.Paar manne wat ek in die US ken wat hul ook nou baie begin gebruik vir LR en BR skiet en hulle is ook baie gelukkig.In Aus is march baie groot ek sou se groter as NF en S&B.
Die ander rede hoekom NF en Vortex so groot in die US is is omdat dit n US produk is.

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
As ek kon sou ek die een op al my gewere gehad het http://marchscopes.com/tactical-25-25-x-42.html
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
Ek het daai een op my 338Lapua.Capt. Oblivious wrote:As ek kon sou ek die een op al my gewere gehad het http://marchscopes.com/tactical-25-25-x-42.html
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
+1Capt. Oblivious wrote:As ek kon sou ek die een op al my gewere gehad het http://marchscopes.com/tactical-25-25-x-42.html
En hy is net 314mm lank lekker kompak en veelsydig.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
G-force wrote:Ek het daai een op my 338Lapua.Capt. Oblivious wrote:As ek kon sou ek die een op al my gewere gehad het http://marchscopes.com/tactical-25-25-x-42.html
G jys baie gelukkig om 2 sulke lekker March scopes op 2 sulke lekker gewere te he
Ek dink jy sal maar vir ons n foto moet op sit van die combo
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
Hier is 'n lekker comparison:
http://opticsthoughts.com/?page_id=1254
Here is the spec table:
Click om groter te maak.

http://opticsthoughts.com/?page_id=1254
Here is the spec table:
Click om groter te maak.
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
Hier is hulle ook besig met n "field test" van n klomp tactical scopes
http://precisionrifleblog.com/2014/07/0 ... ts-part-1/
http://precisionrifleblog.com/2014/07/0 ... ts-part-2/
Ongelukkig feature "ons" 2.5-25 nie daar nie.
http://precisionrifleblog.com/2014/07/0 ... ts-part-1/
http://precisionrifleblog.com/2014/07/0 ... ts-part-2/
Ongelukkig feature "ons" 2.5-25 nie daar nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
As ek 'n dom vraag mag vra val US optics nie hierdie klas ook nie?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
Hoekom nie hierdie een nie?Ludwig wrote:As ek 'n March moes kies, sou ek hierdie een vat:
http://marchscopes.com/tactical-5-32-x-52.html
Ek sou graag 'n bietjie meer elevation adjustment wou sien van so top end scope. 60 MOA is nie sleg nie, maar ek sou graag 80-90 MOA minstens wou sien. Die NF Beast het 'n 120MOA elevation adjustment en net helfte vir die March in 'n sogenaamde Long Range scope? Die ander groot kwelpunt vir my is nie een van die kruishare in hierdie model is in MOA gekalibrieer nie.
Ek dink tussen die scopes wat jy noem Geno, as budget nie 'n issue was nie, sou ek gesukkel het om te kies tussen die S&B PMII 5-25x56 en die Nightforce BEAST 5-25x56. Sjoe, ek weet nie watter een ek regtig sou vat nie. Het gelukkig nog nie nodig gehad om daai besluit te maak nie, maar 'n kritiese punt vir my vir LA jag en skiet is om 'n kruishaar te hê wat gekalibrieer is met dieselfde eenheid as waarin die scope verstel en ek verkies MOA.
http://marchscopes.com/tactical-3-24-x-52-ffp.html
120MOA elevasie, 60MOA windage.
Voordeel van die FFP reticle is dat 1MOA=1MOA op alle vergrotings.
Goed, beter, 6millimeter!
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
Ludwig veral daai ER-25 doen dit vir my.
-
bullseye
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
Naand manne ek het march scope 5x50-56 mtr-3 scope ongelooflike scope . Bietjie ondervinding wat ek het, nightforce br scope12x42-56 is sonder twyfel beter in mirage toestande , March is vir my dowwer .turrets is die beste wat ek ooit al gebruik het stem egter saam sou meer Moa verstelling wou he , die ander groot plus punt is March is by verre die ligste in gewig ek het S&B 12x50-56 ook gehad uiters goeie lense baie helder maar eyerelief is pateties , March is beter mtr-3 reticle is vir my persoonlik baie naby aan perfek , March se illumination is ook uitstekend en dan die 5 tot 50 vergroting maak dat wapen meer veelvoudig is maar dan ook seker nie n master op een dissipline nie. In kort ek vertrou my scope March het n groter field of view as nightforce ek is glad nie anti Nightforce nie maar 15x55-56 is n guitstekende kompetisie scope maar die beperking op 15 maak dat ek nie met hom sal wil jag nie.
En dan laastens March gee jou n helse sooibrand as dit by prys kom maar ek sal spaar en weer een koop!
En dan laastens March gee jou n helse sooibrand as dit by prys kom maar ek sal spaar en weer een koop!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
Ek het al met n paar van hulle geskiet en hulle helderheid is in die top klas. Hulle verstel ook baie presies. My enigste klagte oor hulle is dat hul kruishare heeltemal te dun is vir my 51 jarige oee en sukkel ek regtig om op die kruishaar te fokus. Behalwe daarvoor, sou ek ook graag een wou besit.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
Ek self besit nie 'n March nie, maar was bevooreg genoeg om darem al deur twee of drie van die modelle te mag aanlê.
Daar is verseker 'n rede hoekom hulle in die hoer prysklas val, hulle glasse is puik en die verstellings is op 'n haar. Dis ook een van baie min teleskope wat ware 10m paralaks kan verstel. As ek die fondse gehad het sou ek verseker ook een of twee wou besit, die manne wat hulle gebruik sweer by hulle en ek vestaan absoluut hoekom.
DIS 'N PUIK PRODUK AS JOU SAK DIT TOELAAT !

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
Ludwig wrote:Geluk G&G met julle agentskap vir March scopes!!
Ja geluk bulle ek wag nog vir die pryslys van die "launch" specials
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
Paralaks tot op 10m ... dit sal nou nice wees vir my .22, dan kan ek my Bushnell vervang 
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
SO praat n man!Arnold wrote:Paralaks tot op 10m ... dit sal nou nice wees vir my .22, dan kan ek my Bushnell vervang
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
bullseye
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
More manne
Is daar nuwe agente vir March scopes? Ek dag dis S&O.
Bullseye.
Is daar nuwe agente vir March scopes? Ek dag dis S&O.
Bullseye.
-
bullseye
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
Dankie Ludwig
Ge of Geno hoe kry mens julle in die hande het julle webwerf en voorraad
Dankie
Bullseye
Ge of Geno hoe kry mens julle in die hande het julle webwerf en voorraad
Dankie
Bullseye
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Wat dink julle van MARCH scopes?
PM asb vir Geno of gee hom n lui as jy kan.bullseye wrote:Dankie Ludwig
Ge of Geno hoe kry mens julle in die hande het julle webwerf en voorraad
Dankie
Bullseye
nul agt twee 535 vier een 00
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?