Middag almal!
Hoop iemand kan help! Ek wil more gaan vis en wil karp en bass teiken! Weet iemand van n lekker plek of privaat dammetjie naby pretoria! Asb as iemand my kan help sal ek dit baie waardeer!
Beste groete
Pieter
help met visvangplek naby PTA
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: help met visvangplek naby PTA
Daar is 'n plek op die hoek van Lavender en Airportweg. Weet nie wat die plek se naam is nie?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: help met visvangplek naby PTA
www.thulanibass.co.zaSarel wrote:Daar is 'n plek op die hoek van Lavender en Airportweg. Weet nie wat die plek se naam is nie?
Goed, beter, 6millimeter!
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
- PJB
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am
Re: help met visvangplek naby PTA
Dankie julle! Ek was by daai een op ou warmbad pad! Was heel nice! Het egter niks gevang vir die middag maar n paar lekker stampe gekry! Sal maar wag vir Sep maand! Groete PJB
