Ek is nie 'n jakkalsjagter nie, maar 'n vriend van my is 'n yster op hierdie gebied. Laat weet vir my van verlede week se oorlog in die Noord-Kaap. Hy skryf:
Altesaam 27 x Rooijakkals en 2 groot Rooikatte geskiet vir die week. In totaal was dit 13 teelpare op die jakkals en 1 teelpaar op die rooikatte, maw
teen einde Oktober behoort die spannietjie so by die 100 - 110 te gewees het? Dink net hoeveel lammers moes hulle dan vang om aan die lewe te bly?
Indien hulle elke 2de aand vang soos die kenners sê is dit 15 lammers per maand x 100 jakkalse, ens = 1500 lammers per maand @ R45 / kg x 20kg
= R900 x 1500 (Potensiël en onthou baie is stoet boere, so die prys van daardie lammers is baie hoër!) = R1,350,000.00 SE WAARDE?
Skrikwekkend as 'n mens daaraan dink in geld waarde. Sommer net vir interresantheid.
En die jakkalse wpord net nie minder nie!
Groetnis
Skaap-/lammervangers se getalle seergemaak
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Skaap-/lammervangers se getalle seergemaak
Sjoe! Dis skrikwekkend!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Skaap-/lammervangers se getalle seergemaak
Nou vat nou daai getalliekie en maak die som met die totale getal jakkalse in die land, en terwyl ons nou so op somme is tel sommer die wol produksie wat verlore is en die dragtige ooi se lam prys ook by.Pieter Willem Vorster wrote: teen einde Oktober behoort die spannietjie so by die 100 - 110 te gewees het? Dink net hoeveel lammers moes hulle dan vang om aan die lewe te bly?
R1,350,000.00 SE WAARDE?
Groetnis
Astronomies se ek julle.
Wat my verstand te bowe gaan is dat mense nog dink dit is verkeerd om probleemdiere te beheer of om te betaal om probleemdiere te laat skiet.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Skaap-/lammervangers se getalle seergemaak
Blikskottel waar in die N-Kaap is dit?
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Skaap-/lammervangers se getalle seergemaak
Dit wil gedoen word - baie mooi
