Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Minimum toerusting benodig?
Minimum opleiding?
Minimum ondervinding?
Hoe gereguleer?
H
Minimum opleiding?
Minimum ondervinding?
Hoe gereguleer?
H
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Ek het laas amper pak gekry oor ek my mening gegee het, maar ek sal weer probeer. Minimum toerusting is 'n moeilike een. Seker maar n fluitjie, lig, rooi sellofaan en geweer. Die meeste van ons het so begin en ons het jakkalse geskiet so. Ek glo nie sukses kan gemeet word aan toerusting nie. 'n Ervare jagter sal baie meer suksesvol wees met die minimum soos hierbo, as 'n leek met R100 000 se toerusting.
Ek sal maar weer my nek uitsteek en s? minimum opleiding behoort 'n kursus van jou in te sluit. Ek weet dit maak niemand volleerd nie, maar dit gee jou 'n grondslag waarop jy kan voortbou. Ondervinding kan nie gekoop word nie so ek weet nie hoe dit deur wetgewing bepaal kan word nie. Ek weet ook dat daar ouens is met baie ondervinding wat nog nie 'n kursus gedoen het nie, en dus baie meer effektief sal wees as 'n groentjie wat nog net 'n kursus gedoen het, so die hele gedoente is maar 'n tameletjie. Ter wille van 'n basis voel ek egter 'n kursus moet intree standaard wees.
Regulasie is baie moeilik. Tot onlangs toe nog moes ons hier in OKaap 'n nagskiet permit h?. Jy het bloot natuurverwarring gebel, ges? jy wil n permit he en hulle faks hom vir jou, kosteloos, onmiddelik en geldig vir 3 maande. Die enigste voorwaarde was dat jy 'n register moes hou van hoeveel jy waar geskiet het en jou volgende permit word slegs uitgereik indien jy daai info gegee het. Ek weet nie wat het van daardie statistiek geword nie, want dit sal interresant te wees om te sien hoeveel van wat is waar gedood. Dit is 'n bietjie ekstra moeite en ek weet nie dat daardie statistiek iewers gebruik is nie, so indien dit sonder rede was is dit ook 'n mors van tyd.

Winners never quit - Quitters never win.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Hein.
dis n perd wat jy nou opsaal wat ek nie wil ry nie.....
as jy tog wil skiet is die minimum tog net n geweer..
min. opleiding ten minste een geakrediteerde kursus ... maar dan kom jy weer by jagterwat geen kursus gedoen het nie maar tog op standaard is en sy ding doen en goed ook...
en as jy na norms in die algemeen kyk is daar altyd die vloekwoorde E V L (ERKENNING VAN VORIGE LEER) in.
Waar pas die jagtersvereeenigings in die prentjie in?
moet ons nie ten minste kyk na lidmaatskap aan N vereeniging..(geakrediteerde een ten minste)
En dan amper dieselfde ding doen as met die toegewyde jagter status..
dalk kan die jakkals jagter ook verplig word om ten minste 3 aktiwiteite by te woon in enige formaat...
waarvan een n prakties moet wees...
dalk ten minste 5 nagjagte aanteken per jaar met vewysings in sy jag register...
gorrel sommer so in die algemeen....
dit kan nogal n redelike omvattende gesprek raak of hoe?

Shoot straight and tell the truth!
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Hein
Ek sou voorstel dat daar eers natuurbewarings beamptes in die verskilende Provinsies opgely word in die jakkalsjag bedryf (beheertegnieke en algemene optrede t.o.v. probleemdier beheer) en dat hulle die roep en skiet jagter evalueer volgens sy toerusting en kennis waaroor hy beskik, en die man dan prakties te gaan toets om te sien of hy die kennis reg kan aanwend.
In teenstelling met wat baie van die manne op hierdie forum dink, is daar darrem nog natuurbewaarders wat 'n paar jagters, iets kan leer van jakkalse en die beheer daarvan. Jy ken hulle mos darem seker Hein?
Dit behoort uitvoerbaar te wees want daar is nie so baie van ons toegewyde jakkalsroepers per Provinsie nie.
Ek is een van daai ouens wat glo dat pampiere maar net 'n formele ding is en dat daar ander manier is om te leer. En 'n pampier s? niks as die man nie die werk kan doen en wil doen nie. Maar met roep bly 'n kursus 'n goeie begin.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
caller :
jy is reg met alles, ma ek dink met moet tog iewers n jag staus aan dit kan koppel , dan sal die dept. bevoeg moet word om so erkende status soos toegewyde jagter toe te ken , soos in die geval van die PH eksamen en praktries wat julle reeds evalueer ens...en dan ook soos in die geval van n PH nie aktief is vir 2jaar of dalk een jaar nie hy sy lisensie moet hernu(oorskryf). Dan is die manne en maninne mos op rekord.
Dalk moet die jagtersvereeniging dit kan doen...

-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Hein
Dra hierdie opinie van my water of is ek van die wa af? "Regulasie" op sig self sal geen oplossing bring nie en is die verkeerde pad! Aan die einde van die dag word daar net 'n lat vir jou eie agterw?reld gepluk. Geskiedenis sal bewys dat as die reguleerders eers begin reguleer - daar moeilik 'n einde is. Gewoonlik kring die regulasie so uit dat die reguleerders later vir hulle self werk en bestaansreg soek. Verder is dit in die natuur van 'n reguleerder om hom onmisbaar te probeer maak en sodoende koning van sy eie w?reldjie te word. So kring die reguleering gewoolik uit en word al meer omslagtig. Daarna het jy reguleerders nodig om die reguleerders te reguleer ens. ens. En aan die einde van die dag moet die produsent die kostes dra. Laat my dink aan die beheer- en sensuurrade van ouds!
Hierin l? daar 'n toekoms wat veel meer volhoubaar is - Self regulering en vryheid van assosiasie. As die regering, die groenes en die verbruiker erns het sal hulle eerder fokus op bewusmaking en opleiding van produsente. En daadwerklik daad (en geld) by die woord voeg - nie net praat en slim wetgewing vanuit lugverkoelde kantore uitdink en in die kele van produsente afwurg nie. Jagverenigings aan die ander kant kan ook bydra deur hulle self te bemark. Produsente wil tog graag die beste jagters op sy plaas toelaat - so reguleer en bemark julleself. Daar is nie 'n toekoms daarin om deur wetgewing beskerm te word nie. Verder behoort produsente te groepeer wat eerbare en moreel aanvaarbare metodes volg - en moet hulle sorg dat hul produk so bemark en 'n premie daarvoor verdien word.
Seker makliker ges? as gedaan - maar ek haat dit sodra my vryheid en moraliteit bevraagteken word. Gee my as produsent, jou as jagter en die verbruiker van skaapvleis eerder 'n keuse!
Louis

Goeie dade oortref goeie woorde.
-
baasjan
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
LOUIS
HIERDIE SKRYWE IS BELANGRIKER AS WAT JY MISKIEN BESEF EN HOORT ONDER DIE AFDELINGHOOF CAPE NATURE STATEMENT----- OF PERMITTE
SODAT DIT DIE NODIGE AANDAG KAN GENIET EN RAAKGESIEN KAN WORD.
HIER WAAR DIT NOU IS SAL DIT NIE DIE NODIGE AANDAG GENIET NIE.
VRA VIR HEIN OM DIT TE SKUIF.
HIERDIE SKRYWE IS BELANGRIKER AS WAT JY MISKIEN BESEF EN HOORT ONDER DIE AFDELINGHOOF CAPE NATURE STATEMENT----- OF PERMITTE
SODAT DIT DIE NODIGE AANDAG KAN GENIET EN RAAKGESIEN KAN WORD.
HIER WAAR DIT NOU IS SAL DIT NIE DIE NODIGE AANDAG GENIET NIE.
VRA VIR HEIN OM DIT TE SKUIF.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Basjan
Die doel van die oefening is met die onlangse werkswinkel van DEAT te Pretoria het dit aan die lig gekom vanuit sekere voorleggings wat gemaak is dat die groenes heeltemal teen dodelike metodes is. Die verskeie metodes is bespreek en moet insette gelewer word tov die vrae wat ek gevra het. Hierdie is nie 'n CapeNature ding nie maar landswyd. Ek sal nog later verslag lewer sodra ek die notule en goed ontvang het. Sekere metodes soos gifskieters is aan 'n permit gekoppel aangesien gif gebruik word. Sekere jag soos professionele jag is aan opleiding en permitte gekoppel aangesien dit die beeld van SA uitdra na die buiteland en kan nie beskostig word dat fly-by-nights die bedryf skade doen nie. Die verliese aan vee agv roofdiere beloop 1.1 Biljoen Rand per jaar. Kan ons dit bekostig dat onopgeleide persone die werk doen en die boere nog meer skade berokken en dit vir die ander jagters moeilik maak? Minimum standaarde kan bv die regte teleskoop, die regte geweer wees en nie oupa se 303 met 'n gaatjie visier nie. Regulasie behoort nie altyd te gaan oor wie het die hef in die hand nie maar aan watter norms of standaarde moet 'n persoon voldoen om bv 'n slagyster te stel of om te roep of om met honde te jag. Dit behoort die diensvlakke van die persone te verhoog. Ons kan self 'n kode daar stel en self die norms en standaarde bepaal en self dit reguleer met oa 'n oorhoofse vereeniging of so iets. Met die hoeveelheid geld wat die staat aan inkomste belasting verloor kan hulle bekostig om 'n groot inspuiting vir navorsing en opleiding te gee. Hulle het 'n verantwoordelikheid so ook die boer en die jagter.
Hierdie vrae is nie om enige persoon die hoenders in te maak nie maar om die algemene gevoel van jagters en boere te toets. Dit gaan ook nie om 'n skadebeheer permit uit te neem nie maar kan bv 'n bevoegdheid sertifikaat wees wat jou toelaat om enige plek in die land te jag, met net die boer se toestemming of so iets. Nie die boer se reg of die jagter se reg behoort aangetas te word met sulke wetgewing nie. Onhou ook dit het net betrekking op professionele persone (wat geld vra) of iemand anders (werker ens) as die boer self wat jakkalse/rooikatte jag.
Hoop dit is nou meer duidelik hoekom die vrae gevra word.
Groete
Heinrich

Nou vorder ons in die regte rigting.
Met wat jy hierbo uiteensit het ek geen probleme nie -- dit spreek van verantwoordelike insig en oorweging en het my volle ondersteuning.
Die oorspronklike permit storie was 'n geklikheid.
Die oorspronklike ondeursigtigheid was skokkend.
Dat die jagter ( professioneel sowel as plesier )gekeur word en behoorlik opgelei word kan net tot voordeel van die boer wees. Dankie!!
Dat baie boere jakkalsopvoeding moet ontvang is nodig. Dit kan suksesvol deur inligting en kommunikasie geskied. Hier kan landbou 'n belangrike rol speel. Die vertroue tussen natuurbewaring en die boer moet herstel word want natuurbewaring kan 'n belangrike ondersteuningsrol speel om die boer se kennis en benadering en verantwoordelikheidsbesef te verbeter.
Dankie vir jou betrokkenheid.
Basjan
Jy moet net hierdie storie onder permitte insit. Meeste ouens lees daar en steur hulle nie veel aan hierdie hofie nie. NB.

rednat
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Hein, Kruger,Louis,Basjan
Dankie vir al jul bydraes.
Nou beweeg ons in die regte rigting --- verantwoordelikheid met insig.
Daar is ongelukkig twee soorte jagters -- die manne wat dit vir 'n lewe doen en dit as 'n uitdaging sien en die manne wat dit vir die lekker doen en spesialiseer in die dom jongjakkalsies met die minste PT.
Goed opgeleide en gekeurde jagters kan net tot voordeel van die boer en die veebedryf strek ( en daar is nogal heelwat van die knap k?rels ) en moet verwelkom word --- ook deur die jagters want dit haal die fly-by-nights uit.
Hein dankie vir jou tyd en moeite om hierdie storie op die spoor te hou.
rednat
Dankie vir al jul bydraes.
Nou beweeg ons in die regte rigting --- verantwoordelikheid met insig.
Daar is ongelukkig twee soorte jagters -- die manne wat dit vir 'n lewe doen en dit as 'n uitdaging sien en die manne wat dit vir die lekker doen en spesialiseer in die dom jongjakkalsies met die minste PT.
Goed opgeleide en gekeurde jagters kan net tot voordeel van die boer en die veebedryf strek ( en daar is nogal heelwat van die knap k?rels ) en moet verwelkom word --- ook deur die jagters want dit haal die fly-by-nights uit.
Hein dankie vir jou tyd en moeite om hierdie storie op die spoor te hou.
rednat
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
HEIN:
Ek hoop PACASA WAS by julle meeting teenwoordig, indien wel, het hulle enige staus wat hulle aan die probleemdier jagter toeken of iets wat hulle gee om te se die jagter behoort aan ons en kan probleemdiere jag ens..
Indien hulle het, wat is dit en hoe werk dit... hulle is tog ten volle geaffilieerd by chasa as n lidvereeniging, as hulle het, kan ons seker almal by hulle aanlsuit as "'COUTRY MEMBERS'"..
OF IETS DERGLIKS...
GROETNIS
Ek hoop PACASA WAS by julle meeting teenwoordig, indien wel, het hulle enige staus wat hulle aan die probleemdier jagter toeken of iets wat hulle gee om te se die jagter behoort aan ons en kan probleemdiere jag ens..
Indien hulle het, wat is dit en hoe werk dit... hulle is tog ten volle geaffilieerd by chasa as n lidvereeniging, as hulle het, kan ons seker almal by hulle aanlsuit as "'COUTRY MEMBERS'"..
OF IETS DERGLIKS...
GROETNIS
Shoot straight and tell the truth!
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Jacques
Dit is onbekend maar ek dink hulle is 'n privaat vereeniging, sal met Neil praat en hoor hoe lyk hulle goed en hoe werk dit.
groete
H
Dit is onbekend maar ek dink hulle is 'n privaat vereeniging, sal met Neil praat en hoor hoe lyk hulle goed en hoe werk dit.
groete
H
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Sover ek weet was hulle nie op die werkswinkel nie, N? Hein.
Sal hulle graag wil ontmoet.
Caller
Sal hulle graag wil ontmoet.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
PACASA IS DEFNITIEF BY CHASA IN AFFILIASIE AS JY OP CHASA SE WEBSITE KYK, PRYK HULLE TROTS DAAR..
CALLER WAS JY AS AFGEVAARDIGDE DAAR WAT VRYSTAAT PROBLEEMDIER JAGTERSVEREENIGING TEENWOORDIG HET..
JY WEET EK BAKLEI ALTYD WAT KAN DIE VEREENIGING VIR DIE LID BIED.....
EN HEIN IS MOS ERE VOORSITTER OF ERE PRESIDENT OF SO IETS ...DIT WAS DIE LAASTE VOORSTEL WAT EK KON ONTHOU NA MY UITREDE .
CALLER WAS JY AS AFGEVAARDIGDE DAAR WAT VRYSTAAT PROBLEEMDIER JAGTERSVEREENIGING TEENWOORDIG HET..
JY WEET EK BAKLEI ALTYD WAT KAN DIE VEREENIGING VIR DIE LID BIED.....
EN HEIN IS MOS ERE VOORSITTER OF ERE PRESIDENT OF SO IETS ...DIT WAS DIE LAASTE VOORSTEL WAT EK KON ONTHOU NA MY UITREDE .
Shoot straight and tell the truth!
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Meso
Ongelukkig weens my ander hoedanigheid, maar het sommaar ook die Vereniging/tak se belange verteenwoordig. Ek het reeds laasweek Woensdagaand aan my tak terug gerapporteer wat op die werkswinkel bespreek is. Ek weet PACASA is by Chasa.
Hoekom djy es nou nie meer die Mesomelas nie, ekka hy voorstaan nou nie so mooi nie. Daai naam van djou praat anners as wat 'n man hom mos skryf.
Caller
Ongelukkig weens my ander hoedanigheid, maar het sommaar ook die Vereniging/tak se belange verteenwoordig. Ek het reeds laasweek Woensdagaand aan my tak terug gerapporteer wat op die werkswinkel bespreek is. Ek weet PACASA is by Chasa.
Hoekom djy es nou nie meer die Mesomelas nie, ekka hy voorstaan nou nie so mooi nie. Daai naam van djou praat anners as wat 'n man hom mos skryf.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Roep en skiet en Teelgat hantering
Roep en skiet is seker die mees selektiefste en effektiefste metode van beheer veral op jakkalse en tot 'n mindere mate rooikatte. Die metode het aanleiding gegee dat boere minder gif gebruik en meer staat maak op die uithaal van spesifieke diere. Dit is die mees omgewings vriendelike metode en word die dier eers ge?dentifiseer voor dit van kant gemaak word.
Soos enige ander metode kan dit ook misbruik word. Dit is ook nie die alfa en omega nie maar net nog 'n metode in ons arsenaal om probleemdiere te bestry. Veral jakkalse pas hulle vinnig aan en kan hulle gou weerstand opbou teen die metode as dit verkeerdelik gebruik word.
Dit is in sulke gevalle dat ander metodes soos slagysters gebruik moet word om die dier wat aanhou vang van kant te maak. Die toerusting is baie duur en is dit 'n fyn kuns om jakkalse met die roep en skiet uit te oorl?. Opleiding is van groot belang maar kan 'n dag of twee dag kursus nie 'n persoon 'n kenner maak nie. Tyd in die veld deurgebring en blootstelling bring ondervinding en effektiwiteit. Dit is ook harde werk om nag vir nag agter op 'n bakkie deur te bring en nie soos die persepsie bestaan dat dit 'n maklik manier van baie geld maak is nie. Vele persone het begin maar dit net so gelos nadat hulle nie sukses behaal het nie.
Minimum standaarde van toerusting:
Geweer/Kaliber: Enige kaliber met 'n trompsnelheid van bo 3100 voet per sekonde wat konstant (85%+) 'n groepering van onder 4 duim (100mmX100mm)kan skiet op 200m
Teleskope: 'n Teleskoop met 'n minimum vergroting van 6 en 'n voorste lens opening van 42mm maar is dit aan te beveel dat die vergroting 8x en die voorste lens opening 50mm moet wees.
Skietstoel/Raam: Die jagter moet van 'n skietstoel of skietraam gebruik maak en konstant die 100mmx100mm teiken op 200m van die stoel/raam sal kan skiet.
Ligte/dimmer/rooi/groen/lens: Daar gebruik gemaak sal word van die beste ligte tans beskikbaar soos bv die Lightforce RMSM 140 of 170 toegerus met of 'n dimmer en of 'n rooi/groen filter as 'n skietlig en 'n soortgelyke handlig indien van 'n handlig gebruik gemaak word.
Aanbevole toerusting:
Laser Afstand Leser (Range finder): 'n goeie ?Range Finder vir hulp met afstand lesing.
'n Goeie GPS is onontbeerlik in die gebruik van roep as 'n beheer metode.
Akkreditasie:
Dit is my beskeie mening dat daar geen akkreditasie of permit nodig is nie en dat die vrye mark beginsel hier sal werk. Daar kan 'n register van jagters saamgestel word wat deur die verskeie boereverenigings/unies of Agri verenigings self in stand gehou word. Dit is ook aan te beveel dat die jagters by die verskillende jagtersverenigings sal aansluit. Data kan aan die nodige staatsdepartemente deurgegee word.

HEIN.
sommer net harekloof en terloops te noem..alle klink goed, maar n 308 bv skiet nie sommer met 150gr punt daa spoed nie ek wil eintlik se onm ooontlik, maar jy kan met hom jakkalse jag.... as jy hom ken en ttrajek ken...so die 3100 moet na aanbeveeling toe verander en nie vereiste wees...
alhoewel tegnies met fabriek ammo skietn 30-06 met n 165gr punt en n 222 met n 55 gr punt dieselfde trajek give and take n kwart duim hier en daar tot by ongeveer 350 meter alhowel die 30 nul kwes nooit 3100 sal haal nie en die 222 wel...
so dalk moet ons dit minimum aanbeveelings noem en nie vereistes nie...ek moet byse dat dit ten minste as norm of standaard gebruik kan word en in elk geval goed gedoen is , ek dink nie dis te wyd om ook darem as vereiste genoem te word nie..
sommer net harekloof en terloops te noem..alle klink goed, maar n 308 bv skiet nie sommer met 150gr punt daa spoed nie ek wil eintlik se onm ooontlik, maar jy kan met hom jakkalse jag.... as jy hom ken en ttrajek ken...so die 3100 moet na aanbeveeling toe verander en nie vereiste wees...
alhoewel tegnies met fabriek ammo skietn 30-06 met n 165gr punt en n 222 met n 55 gr punt dieselfde trajek give and take n kwart duim hier en daar tot by ongeveer 350 meter alhowel die 30 nul kwes nooit 3100 sal haal nie en die 222 wel...
so dalk moet ons dit minimum aanbeveelings noem en nie vereistes nie...ek moet byse dat dit ten minste as norm of standaard gebruik kan word en in elk geval goed gedoen is , ek dink nie dis te wyd om ook darem as vereiste genoem te word nie..
Shoot straight and tell the truth!
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Jacques
Ja dit is maar moeilik. Wil ons nie juis dat daar wegbeweeg word van groot kalibers met stadige snelhede nie. Meer 222 met 50 en 45 gr punte, 308 met 110gr punte, ens. Idiaal is tog maar bo 3500vt/sek. Dit is net voorstelle en wil ek graag insette van julle kry.
ASB stuur in. Julle kan enige tyd van my verskil, ek sal julle nie verban van die forum nie
Groete
Heinrich
Ja dit is maar moeilik. Wil ons nie juis dat daar wegbeweeg word van groot kalibers met stadige snelhede nie. Meer 222 met 50 en 45 gr punte, 308 met 110gr punte, ens. Idiaal is tog maar bo 3500vt/sek. Dit is net voorstelle en wil ek graag insette van julle kry.
ASB stuur in. Julle kan enige tyd van my verskil, ek sal julle nie verban van die forum nie
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Jacques/Hein
As jy 'n spesifieke kalieber het en met hom kan skiet, doen so. Die probleem
met die groter kalibers is dat die kanse vir opslag ko?ls groot is en veral 'n probleem in die nag is, waar ons beperkte sig met 'n skietlig het. Hierdie probleem word uitgeskakel met die senterslag .22 kalibers.
Die .22's is dus net daai bietjie veiliger en daarom miskien 'n oorweging as jy 'n nuwe roer vir nagjag (probleemdier jag) wil aanskaf.
Caller
As jy 'n spesifieke kalieber het en met hom kan skiet, doen so. Die probleem
met die groter kalibers is dat die kanse vir opslag ko?ls groot is en veral 'n probleem in die nag is, waar ons beperkte sig met 'n skietlig het. Hierdie probleem word uitgeskakel met die senterslag .22 kalibers.
Die .22's is dus net daai bietjie veiliger en daarom miskien 'n oorweging as jy 'n nuwe roer vir nagjag (probleemdier jag) wil aanskaf.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
tafjak
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Ai, nou is my springhaas roer ook uit die prentjie!
Aag ek dink julle jakkalse is maar net maerder en val makliker, hier in die Eastern Cape soek jakkie 'n goeie stuk lood. 
Taffie
Taffie
Last edited by tafjak on Thu Feb 26, 2009 12:55 pm, edited 1 time in total.
-
tafjak
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Caller
Jammer met die gemors van "Reply#19". Kry net nie als gese nie, ek is maar altyd so bietjie of baie deurmekaar. Spot sommer met die .22's, altyd gedink dis goeie goed vir voeltjies ens.
Opslag koeels is goed as baie jakkalse rondstaan.
Hein
Ek dink die spoed van die kaliber is die grootste oorweging met natuurlik aanvaarbare akkuraatheid en regte/sagte punte. Maak alles net makliker en veiliger.
Taffie
Jammer met die gemors van "Reply#19". Kry net nie als gese nie, ek is maar altyd so bietjie of baie deurmekaar. Spot sommer met die .22's, altyd gedink dis goeie goed vir voeltjies ens.
Hein
Ek dink die spoed van die kaliber is die grootste oorweging met natuurlik aanvaarbare akkuraatheid en regte/sagte punte. Maak alles net makliker en veiliger.
Taffie
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Taffie
Dink weer mooi my ou mater. Ek weet van 'n geval wat 'n man na vele waarskuwings, voortgegaan het en met 'n 30-06 bokke in die nag geskiet het, en die volgende dag 'n stoetbul moes betaal. Hy wou nog stry, maar die .30 cal. punt is in die bees gekry. Nodeloos om te s?, hy skiet nie meer in die nag met die .30-06 nie.
As jy soos ek in gebiede jag waar wild soos buffels, renosters, bastergemsbokke, swartwitpense ens. ens. ens. op kleinerige plase voorkom, dan is jy maar bly jou punte blaas op as hulle die teiken, of die grond of gras vang.

Ambessa
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Hallo Caller
Ek lees jou goeie rate die afgelope weke en wonder waar jy is?
Roep 'n bietjie terug.

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Hy , Caller, is mos nou 'n tv akteur. Meng nie meer met nongreenies, dit kan sy beeld skaad.

C
C
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.