minox

Post Reply
reggie
Full Member
Full Member
Posts: 146
Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm

minox

Post by reggie »

Middag

Eenige iemand ondervinding met minox scopes en wat dink julle daarvan?
Was vanplan om nikon monarch3 te koop maar nou gekyk na minox en nie meer seker nie.
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: minox

Post by GERT vd M »

Het al so bietjie opgelees oor die Minox scopes en verkykers en was baie beindruk gewees. As ek genoeg tyd gehad het, het ek lankal een aangeskaf
Groetnis
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: minox

Post by Capt. Yoda »

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
chrisman
Full Member
Full Member
Posts: 133
Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm

Re: minox

Post by chrisman »

Ek het een by huntex gekoop vir my 30-06, is gelukkig.
ook gelukkig hoe dit in die nag lyk, heel duidelik.
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
Post Reply