NoodKaap Khoisan jag
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
NoodKaap Khoisan jag
Manne die opgewondinheid loop hoog in die Gerber huis die laaste twee weke.
Ek en my seun Matthew vertrek Sondag oggend 4uur saam n goeie vriend en sy seun vir n week Noordkaap toe.
Matthew is nou 8 jaar oud en hy voel hy is reg om sy eerste bok plat te trek. Die plan is n walk en stalk jag en hy teiken n springbok. Ek het hom mooi laat verstaan dat dit n baie moeilike jag gaan wees en as hy nie reg kom nie sal hy maar net nog moet wag vir n volgende keer.
Die mannetjie oefen al lank en ons het Dinsdag vir n laaste keer n springbok teiken opgesit en hy het met die 223 laat waai.
Hy weet hy mag net n blad skoot vat al gooi hy n paar kop skote terwyl ons oefen.
Hier het hy drie skote uit die sit houding met die bipod oop geskiet op 100m
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/2014-06-24%2015.08.50.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/2014-06-24%2015.08.57.jpg
Toe skuif ons 200m toe en hy het twee skote gevat uit die le houding met die bipod
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/2014-06-24%2015.37.22.jpg
lyk of die man reg is en ons sal n lekker storie en fotos kom plaas as ons terug is
Natuurlik moet pa ook n bok skiet en sal hopelik n mooi Rooi Hartebees kan plat trek

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: NoodKaap Khoisan jag
Good luck to boytjie and dad.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: NoodKaap Khoisan jag
Lekker die mannetjie gaan dit baie geniet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: NoodKaap Khoisan jag
lekker man...die mannetjie skiet mooi! hoop hy kry sy bok en natuurlik pa ook 
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: NoodKaap Khoisan jag
Te lekker, geniet dit.
-
Proudprado
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Jan 10, 2013 10:37 am
Re: NoodKaap Khoisan jag
Is baie jaloers. My 11-jarige is nou die dag vir die eerste keer saam en sy het die baie geniet (so sê sy). Eendag gaan ek nog uitkom waar jy nou is.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: NoodKaap Khoisan jag
Geniet die jag. Daar is niks so lekker soos daai pa en seun "bonding" nie. Ek en my seun Ruben (3 jaar) ry ook volgende Donderdag op ons jaarlikse familie jag.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: NoodKaap Khoisan jag
Geniet dit!! En wees veilig in die veld!
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: NoodKaap Khoisan jag
Dankie manne
Ek kan julle waarborg dat Matthew op 8 se veiligheid met en om gewere is beter as baie groot mense. Maar dit beteken nie dat mens te rustig kan word nie.
Groete
Ek kan julle waarborg dat Matthew op 8 se veiligheid met en om gewere is beter as baie groot mense. Maar dit beteken nie dat mens te rustig kan word nie.
Groete
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: NoodKaap Khoisan jag
Lekker man! Julle moet dit baie geniet! Gee hom ñ stywe druk as jou bors 10 bar gepomp is van trots op daai groot oomblik!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: NoodKaap Khoisan jag
Geniet dit en neem baie fotos. Wat ek laas jaar gedeon is om vir my seun klein digitale kamera te gee terwyl ons stap in die veld en laat hy fotos neem dan sien jy die veld van 'n ander oogpunt af. En dit hou hulle besig sodat hulle nie verveeld raak nie.
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: NoodKaap Khoisan jag
lekker man, ek hoop die "bug" byt hom dan gaan julle elke jaar saam jag.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: NoodKaap Khoisan jag
Geniet dit Reggie, spesiale tye met jou kinders in die jag veld.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: NoodKaap Khoisan jag
Reggie en Matthew,
Geniet die jag en sterkte vir die jongman. Lyk my hy is nie bang vir baie nie. Nie eers die koue swembad water in Natal in die winter nie.
Geniet die jag en sterkte vir die jongman. Lyk my hy is nie bang vir baie nie. Nie eers die koue swembad water in Natal in die winter nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.