Jakkals jagter in Oudtshoorn omgewing

Post Reply
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Jakkals jagter in Oudtshoorn omgewing

Post by kopskoot »

Manne

My vennoot het 'n plaas buite Oudtshoorn, en ook 'n klompie onwelkome jakkalse. Is daar iemand wat in daai omgewing problem uitsort?

hoor graag van julle

Groete

Ronald
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkals jagter in Oudtshoorn omgewing

Post by Geno »

Ronald. Bel vir Prohunt. Ek stuur jou sy nommer.
Goed, beter, 6millimeter!
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Jakkals jagter in Oudtshoorn omgewing

Post by Jakkie 321 »

Ronald my nommer is 0824458940.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Jakkals jagter in Oudtshoorn omgewing

Post by kopskoot »

tnx julle, sal dit vir hom deurgee!

Groete
Ronald
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Jakkals jagter in Oudtshoorn omgewing

Post by prohunt »

Dankie Eugene, waardeer die verwysing.
Post Reply