Lisensies

Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Lisensies

Post by johans »

ekt vandag my 9mm cz lisensie gekry,ek sien op die kaartjie hy is 10 jaar en nie 5 jaar geldig nie?
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

johans wrote:ekt vandag my 9mm cz lisensie gekry,ek sien op die kaartjie hy is 10 jaar en nie 5 jaar geldig nie?

Dagse


Kyk of dit vir selfverdediging gelisensieer is of sportskiet.Dit sal die verskil opmaak
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
DanieDuP
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Thu Dec 13, 2012 10:34 am

Re: Lisensies

Post by DanieDuP »

Ek moet self se ek het nie die sms gekry van my twee nuwe aansoekke nie. Snaaks genoeg was my addisionele lisensie vir 300 goedgekeur. Die nuwe lisensie vir 243 is nog onder oorweeging wat nogal vreemd is vir my.
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Lisensies

Post by Reggie Gerber »

Reggie Gerber wrote:
Reggie Gerber wrote:Aansoek vir 9mm die 14-Jan-14 by local dfo ingedien

Maandag 27-Jan-14 is hy Durban toe Prov DFO

Kom ons kyk hoe lank hy vat voor hy Pretoria toe gaan

13 Maart in Pretoria aangekom
1 April goed gekeur
4 April is kaart gedruk
Wag nog tot vandag toe dat die manne die kaarte gan afhaal in Durban
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Lisensies

Post by henning »

Jagtersreg Motiverng wrote:Dit wil voorkom of sms glad nie meer gestuur word nie. Weet van meer as 20 gevalle waar dit nie gebeur het nie.Moes ma agter hulle gate aanbel en uitvind
Kobus, wil eers dankie se vir die motevering, myne is goed gekeur.

Aansoek in gestuur 2014/ 02/ 23
SMS ontvang dat dit goed gekeur is op 2014/ 04/ 28

Wag nou vir druk van kaart. Hulle reken een tot maksimum twee weke.

Lyk my hier by ons gaan dit glad nie so sleg nie.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Re: Lisensies

Post by BennieO »

My kinders is by die huis.
2014/02/03 aansoek gedoen, 2014/05/14 die kaartjies ontvang. Net betyds vir ons vlaktejag 2014/05/22.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Lisensies

Post by Reggie Gerber »

Reggie Gerber wrote:
Reggie Gerber wrote:
Reggie Gerber wrote:Aansoek vir 9mm die 14-Jan-14 by local dfo ingedien

Maandag 27-Jan-14 is hy Durban toe Prov DFO

Kom ons kyk hoe lank hy vat voor hy Pretoria toe gaan

13 Maart in Pretoria aangekom
1 April goed gekeur
4 April is kaart gedruk
Wag nog tot vandag toe dat die manne die kaarte gan afhaal in Durban
Het nou verneem dat daar n lid is oppad Durban toe om kaartjies te gaan haal
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Re: Lisensies

Post by BennieO »

Ek het 23 dae gewag vandat die kaartjie gedruk is tot dit by my stasie was. 20 dae vanaf goedkeuring tot dit gedruk was.
Nou dat ek die lisensies eers het is die frustrasie weg.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Lisensies

Post by vriell »

Het aansoek gedoen 25 Maart 2014 en gister navraag gedoen en DFO vertel my my hoe dit nou eintlik werk; "By jou plaaslike Polisie stasie het hy 30 dae tyd om die aansoek in orde te kry en by die sentrale punt af te lewer (in my geval Kaapstad )waar hulle dan ook maksimum 30 dae het om dit in Pretoria te kry.Dan het Pretoria 30 dae om die aansoek af te handel so 3 mnde is die maksimum en volgens die "gentlemans agreement" moet die aansoek binne 3mnde afgehandel word en jou 3 mnde is nog ver voor jou aansoek goedkeuring/afkeuring voltooingsdatum so wees rustig !! "
Wil by noem dat ek al lisensie binne 4 weke ontvang het.Alles hang af van die "timing" want blykbaar neem hulle net eenkeer omtrent elke 3 weke aansoeke weg na die sentrale punt sowel as na hoofkantoor Pretoria anders moet jou aansoek maar wag vir die volgende "batch" waar ookal.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Lisensies

Post by OupaZA »

Gan my 308 more indien.. hou ma duime vas!!
27 May 2014

Emile
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Johandj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm

Re: Lisensies

Post by Johandj »

Lisensie vir 9mm SD ingehandig 19 Mei. Goedgekeur 4 Junie.
Nou net wag vir kaartjie.
PaulK
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Jun 05, 2014 9:27 pm

Re: Lisensies

Post by PaulK »

Ek het 23 Mei 2014 aansoek gedoen vir 2 lisensies en dit is 17 Junie 2014 goedgekeur. Ek moet nou volgens CFR 3 weke wag vir die kaartjies.
User avatar
Johandj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm

Re: Lisensies

Post by Johandj »

My aansoek is 19 mei in
Gaan later die kaartjie optel by roodepoort
Was 4 jun goedgekeur
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

Ek het vanoggend my 223Rem se kaartjie opgetel. 12 April die aansoek ingegee. Die lisensie was reeds 2 Junie goedgekeur.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

BRNO (Pierre) wrote:Ek het vanoggend my 223Rem se kaartjie opgetel. 12 April die aansoek ingegee. Die lisensie was reeds 2 Junie goedgekeur.

Goeie Nuus mater

Ek het vandag die volgende ingedien:

1. .38 Special Snubby
2. .30-06 Springfield Voere

Kom ons kyk hoe vining roer hulle die twee
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
SAHunter
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Mon Aug 26, 2013 9:02 pm

Re: Lisensies

Post by SAHunter »

My frustrasie met die Sentrale Wapenregister is besig om oor te kook. Ek het begin April 2014 aansoek vir 'n nuwe wapenlisensie vir 'n haelgeweer in Somerset-Wes, Wes-Kaap gedoen. Ek weet die aansoek is in Pretoria (dit is tydens 'n navraag begin Junie 2014 bevestig), maar niemand kan my help waar die proses tans is en of dit iewers vashaak nie. Die call center is pateties - jy hou aan vir minute en dan na 10 min word jy eenvoudig afgesny. As jy so gelukkig is dat iemand wel die foon antwoord, dan kan hulle nie die navraag hanteer nie omrede die stelsel "offline" is. Dis nou al vir die afgelope 3 dae die antwoord en verskoning. Ek het vanoggend gevra wanneer hulle verwag om weer "online" te wees en die antwoord was: "We don't know." Op 'n vraag wat my te doen staan omrede ek geen hulp die afgelope aantal dae kry nie, was die antwoord eenvoudig:"Phone again." Op 'n vraag wanneer ek weer moet bel, was die antwoord: "I don't know." Ek dink julle kry die boodskap oor waarom ek so gefrusteerd is.

Wat doen mens om vas te stel wat aangaan en waar jou aansoek in die proses is? Ek sou graag die lisensie in Julie wou gehad het vir 'n jagtrip wat beplan word, maar dit lyk vir my dit gaan nie gebeur nie. Is daar nie 'n ander nommer of persoon by die Sentrale Wapenregister wat ons taal praat en wat kan help nie?
SA Hunter

.22LR Anschutz 1712
Sako 75 in 2506REM
Cooper Model 52 Jackson Game in 270Win
Musgrave in 3006Springfield
Beretta 692 Sporting 12 gauge
Beretta Silver Pigeon 12 gauge
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Lisensies

Post by savage(P Coetzer) »

Ek het laas jaar Junie my aansoek vir my mini 14 ingedien. Teen 13 Nov 2013 is hy in vir "consideration" maar verder gebeur daar niks. By huntex vanjaar help die dame by die cfr se stalletjie my en skakel my 3 dae later terug om my mee te deel dat my aansoek defnitief verloor is en dat ek n nuwe aansoek moet indien. Ek maak toe so en dien in die 3de week van Mei n duplikaat aansoek in. Bel vanoggend net na 6uur die cfr en hoor die aangename nuus dat my lisensie op 21/06 goedgekeur is!
User avatar
SAHunter
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Mon Aug 26, 2013 9:02 pm

Re: Lisensies

Post by SAHunter »

Geluk Savage. Ek wonder nou net hoekom hulle 6 uur vanoggend jou navraag kon hanteer en vir my word die afgelope drie dae gesê die stelsel is "offline." Ek kry die indruk dit hang af wie jy aan die ander kant van die lyn kry - ek het al met persone gepraat wat baie hulpvaardig was, maar ek moet sê dit gebeur in uitsonderlike gevalle.
SA Hunter

.22LR Anschutz 1712
Sako 75 in 2506REM
Cooper Model 52 Jackson Game in 270Win
Musgrave in 3006Springfield
Beretta 692 Sporting 12 gauge
Beretta Silver Pigeon 12 gauge
User avatar
DanieDuP
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Thu Dec 13, 2012 10:34 am

Re: Lisensies

Post by DanieDuP »

Hi SAHuneter

Ek het self my twee lisensie aansoeke die 26ste Feb by Somerset-Wes ingedien. Teen 14de April was die een aansoek vir 300wsm goedgekeur en my aansoek vir 243 steeds "under consideration".

So bel ek elke week op week die Call Center en elke keer wat ek deurkom word daar net gese dat dit is steeds in for consideration. Ek kry toe op dag aangename man wat se dit vat nou al te lank en die papiere is ook laas die 14de April aan geraak. Hy se toe hy log vir my Query en hulle behoort my binne 3 werksdae terug te skakel. So het week gekom en gegaan en ek besluit toe om maar weer te bel. Steeds geen nuus en steeds in for considiration. Ek gooi toe biejtie my toys en hulle plaas my toe deur na Col. Makobela. Na lang gesprek met hom se hy nee ek moet donderdag weer bel en as daar niks nuus is nie sal hy my help. So bel ek 4dae later weer en steeds niks verandering nie. Hulle se toe maar nee Makobela kan nie nou met my praat nie en se Sekakane hanteer die weskaap aansoekke. Hulle gee my toe haar nommer. So bel ek nou al vir week en half lank al sonder antwoord. Gister is die eerste keer wat ek antwoord kry en die man se my toe sy is in vergadering ek moet na 2 terug bel. Bel na twee weer terug...geen antwoord.

Ek het nou maar vanoggend weer vir Somerset-Wes polisie gebel en hulle nou gese hulle sal mail stuur en na my toe terug kom. Ek het so naar gevoel in my dat hierdie ook geval is van papiere wat verlore geraak het.

Ek moes al twee jagte die jaar kanseleer agv aansoek wat so lank vat en moes op die laaste jag met ander man se roer skiet. Darm is die 300 nou by die huis en reg.

Ek het nommers wat jy kan probeer indien jy sou wou.

Col Makobel 021 353 6019
Col Sekakane 021 323 6537

Groete

Danie
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Lisensies

Post by savage(P Coetzer) »

Moet bysê dat ek vanoggend deur van ons kerk se mense gehelp is.
Danie ek het 4 "queries gelog" en absoluut geen terugvoering ontvang nie.
My advies is om solank maar n duplikaat aansoek in te dien.
User avatar
SAHunter
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Mon Aug 26, 2013 9:02 pm

Re: Lisensies

Post by SAHunter »

Dankie Danie, sal die nommers probeer. Ek neem aan dit is Pretoria-nommers (012) en nie 021-nommers nie. Ek moet sê ek is redelik @vol om te luister na "Your call is very important to us, please stay on the line".
SA Hunter

.22LR Anschutz 1712
Sako 75 in 2506REM
Cooper Model 52 Jackson Game in 270Win
Musgrave in 3006Springfield
Beretta 692 Sporting 12 gauge
Beretta Silver Pigeon 12 gauge
User avatar
DanieDuP
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Thu Dec 13, 2012 10:34 am

Re: Lisensies

Post by DanieDuP »

Ja jammer dit is 012 nommers.

SaHunter daai "your call is very important to us" gee my al nagmerries.

Savage ek gaan maar wag vir plaaslikke kantoor om na my toe terug te kom. Sal so week nog kaans gee, in die verlde was Somerset-Wes nog net goed vir my en baie behulpsaam.
Indien ek doeplikaat aansoek moet indien gaan ek sommer aansoek vir tydelikke liksens saamstuur. Die gewag kan man mal maak.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Indien julle manne CFR bel skakel hulle of baie vroeg in die oggend of tussen 20h30-22h00 ek kom amper elke keer reg in die nag

Sterkte manne byt vas solank die lisensies deurgaan
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: Lisensies

Post by CarelG »

Sukkel julle ook om deur te kom? Ek bel al vir 2 dae en die nommer (012-3536111) bly net beset, het al vroeg oggend en laat nag probeer!
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Lisensies

Post by Forester »

Ek kry ook net 'n beset toon. Wat gaan aan?
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
Post Reply