Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Pieter E
Uitreksel uit Sa Jagters se nuusbrief, miskien help dit jou
In kort beteken die hofuitspraak vir die vuurwapeneienaar die volgende;
? Bestaande groen lisensies (uitgereik ingevolge die ou Vuurwapenwet van 1969) bly geldig tot afhandeling van die hoofhofsaak;
? ?n Vuurwapeneienaar kan gevolglik vanaf 1 Julie 2009 nie krimineel vervolg word omdat hy ?n wapen met bestaande lisensie besit nie, maar dit geld net tot die hoofhofsaak beslis is;
? Dit is nie meer nodig om aansoek te doen vir Artikel 21, tydelike magtigings nie;
? Bergingspermitte wat na 30 Junie 2009 nog geldig is, bly geldig tot die vervaldatum daarvan;
? Daar is geen noodsaak om vuurwapens voor 30 Junie 2009 vir bewaring of vernietiging by die SAPD in te handig nie;
? Indien ?n vuurwapeneienaar nie aansoek gedoen het vir die herlisensi?ring van sy vuurwapens nie, moet dit gedoen word nie later as 30 Junie 2009 nie. Sodanige laat aansoek kan slegs gedoen word in gevalle waar die applikant siek, of in die buiteland of weens omstandighede buite sy beheer nie betyds ingedien kon word nie.
Wettige vuurwapeneienaars mag dus hulle vuurwapens gebruik tot tyd en wyl die hoofhofsaak beslis is en die ?ou groen lisensie? is voldoende bewys van wettige besit.

-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Tip as jou lisensie goedgekeur is en kaartjieliksens wil nie opdaag nie
Ek wag nou 3 maande vir my kaartjie vir my haelgeweer, dis te lank.
B?l jou DFO en s? hy moet 'n lys fax van kaartjies (ander mense s'n ook) wat nie opdaag nie na Nina van Dyk.....Fax nr 0123536041 by CFR.
Op die lys moet wees Name, ID nommers, Aansoek nommers.
Haar direkte nommer is 0123536316 sy praat Afrikaans en is baie behulpsaam, sy't my kaartjie nou oppie masjien of sisteem gesit vir re-print.
Cheers

tafjak
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Dawie
Dankie vir die baie goeie tip en weereens bewys die forum dat dit 'n hulpmiddel is vir alle gebruikers.
Baie dankie
Taffie
Dankie vir die baie goeie tip en weereens bewys die forum dat dit 'n hulpmiddel is vir alle gebruikers.
Baie dankie
Taffie
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Plesier Taffie
Sal laat weet of dit gewerk het

Die haelgeweer saga
Was so paar dae innie kaap naby S&O, my DFO het toe noggie uitgevind hoe die papierwerk werk sodat ek sonder plastiek kaartjie my gun kan gaan haal nie. Gaan toe na DFO op Stellenbosch en verduidelik my situasie, hy s? toe hy gee daai pampier net vir mense wat by hom aansoek gedoen het en my DFO moet 'n sekere ou b?l. Bel toe my DFO en lig hom in. Hy fax toe een of ander pampier deur na S&O deur sodat ek die haelie kan optel, maar sou hulle my by 'n padblokade stop miskien nog in die moelikheid wees so ek toe moet ek 'n faxie met ID kopie stuur na provinsiaal dan sal ek 'n tydelike lisensie bekom, dan's ek gecover.
Fax toe die volgende oggend deur(gister). S? oppie faxie die lisensie is goedegekeur en op re-print en ek is v?r van die handelaar af en die kolganse vreet. BINNE 'n uur fax hulle my 'n tydelike lisensie deur
En vanoggend met eerste skoot op kolsgans 'n sitter!! Ek het toe daar opgehou want my jagmaat het nog gel? en babeleer by sy huis, en ek moes toe gaan bike ry
........YEAHHH!!!!

Ten laaste haelgeweer saga
Netnou b?l DFO my s? ek moet inkom so gou moontlik daar's moelikheid. Staan wag my in voor die stasie, praat ernstig in en vra my "watse bollie het jy nou weer aangevang". Glo 'n klag ingekom, die fax is daar binne. Ek's natuurlik op my senuwees en wonder of ek moet hol of wat nou, terwyl ek dink aan al die nonsens wat ek aangevang het en probeer dink watter, s? hy ek moet solank sit. En toe gee hy my haelgeweer kaartjielisensie
en s? hy het net gekgeskeur met my.
Suggie van verligting

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
DAWIE
Terwyl ek die eerste gedeelte lees toe dink ek so by myself ..bl.......sem die ou sommer en toe kom die kaartjie gedeelte..ok well done.....beide van julle...

Shoot straight and tell the truth!
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Jaak
Dankie
Ja dit was eintlik wreed van hom. Ek was op skool chronies in die moeilikheid, altyd gewag vir daai interkom om my in te roep vir 'n paar houe, so ek het nog so 'n senuagtige reaksietjie op so iets, al is ek onskuldig. En nou is ek in elk geval nog steeds nie die soetste outjie wat leef nie. Daai soort grappie sou nie gewerk het as ek 'n "goody 2 shoes" was of as ek werklik 'n krimineel nie, want laasgenoemde ouens voel werklik niks???
Cheers Dawie

Ek stem saak met jou, ek het sommer elke week my pakke vooriut gekry, skoolhoof wou glo nooit in 'n "over draft" gaan nie.
Taffie
Ek stem saak met jou, ek het sommer elke week my pakke vooriut gekry, skoolhoof wou glo nooit in 'n "over draft" gaan nie.
Taffie
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
My broer was net 'n standerd na my op skool. Toe hy Std 6 by die engelse meneer instap, waar ek ook engels gehad het die vorige jaar, en die klaslys afgelees word. Vra die meneer hom...."Is jy Dawie se broer?" ..... Toe kry hy 3 houe
Dawie
-
Ambessa
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Hallo Dawie

Ambessa
...hoop jy het tuis darem 'n knertsie geneem om die senuwees te kalmeer...Dawie wrote:...klag ingekom, die fax is daar binne. Ek's natuurlik op my senuwees en wonder of ek moet hol of wat nou, terwyl ek dink aan al die nonsens wat ek aangevang het...
Ambessa
-
Ambessa
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Hallo Tafjak / Dawie
...lees ek
Sou nooit kon dink sulke bedaarde ooms was kleintyd opregte rakkers nie...
Ambessa
...lees ek
?stille waters diepe ... .. duiwel rond
Sou nooit kon dink sulke bedaarde ooms was kleintyd opregte rakkers nie...
Ambessa
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Yeeeeah 
My nein mill se kaartjie nou net gaan haal (+-3jr na eerste ansoek). Hy tjek toe oppie sisteem na my nuwe Savage 243 aansoek ................GOEDGEKEUR laasweek

Yipeee

Kojak

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Dawie,
Jong daai is goeie nuus!
Geniet hulle.
Hein
Jong daai is goeie nuus!
Geniet hulle.
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Dankie Hein
Ek sal ja...... En dadelik begin ek dink wat ek vir my nou volgende gaan kry