308win Peregrine gelaai
- Gerharddb
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Wed Aug 28, 2013 7:39 pm
308win Peregrine gelaai
More menere.
Wil maar net bietjie deel. Na n lang gesukkel dink ek, ek is redelik in die kol met my lading ontwikkeling.
Die geweer is n 308win CZ550 Full Stock, met n 20duim loop. Het begin laai met barnes TTSX punte en glad nie groepe gekry nie. Toe raak die beskikbaarheid mos n probleem en ek skuif oor na Peregrine se punte.
Onder volg my data:
Punt: Peregrine 150g
Dop: Lapua
TPL: 72.05mm
Kruit: S335 Lot 701( 42.5gr)
Spoed: Ave 2781f/s
Onder is die groepe wat ek tans op 100m kry. Nie te sleg na my mening.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: 308win Peregrine gelaai
Ek het ook al oorweeg om peregrine punte te gebruik. Daai groepeering lyk heel mooi. Ek sal maar met my ontwikkeling moet begin. Wonder of daar gaan tyd wees voor die jag seisoen vir my begin.
Dus kant die boerewors gordyn..
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: 308win Peregrine gelaai
Gerhard - is dit VRG2,3,4 of 5? Wat was jou jump gewees? Of hoe diep het jy geseat?
Ek sien jy kry 'n hoër spoed met minder kruit as wat hulle vir mens voorskryf en dit met 'n 24" loop.
Ek gaan môre bietjie die 165gr VRG5 in my 308 en in my 6.5 x 55 die 125gr VRG5 en 140gr VRG5 probeer.
Groete
Dawie

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Ruhan
- Full Member

- Posts: 232
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm
Re: 308win Peregrine gelaai
Ek het ook groot sukses behaal met die Peregrine VRG-5 150gr.
Let op hoe konstant die spoed is. Die kruit wat ek gebruik is S335 Lot 701
Let op hoe konstant die spoed is. Die kruit wat ek gebruik is S335 Lot 701
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: 308win Peregrine gelaai
Het ook so paar 165 VRG5 Peregrines geskiet laas naweek en is ook heel opgewonde oor die groep van 14.38mm.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Ysbeer
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Jun 24, 2014 11:54 am
Re: 308win Peregrine gelaai
Nou nie al my data hier nie, maar groeperings met 150gr VRG4 lyk naastenby dieselfde op 100m. Dit raak egter bietjie slordig op 200m.
Kan wel sê - moenie rooibok op blad skiet op 25m nie - spoed te hoog en vleisskade rof. Andersins baie tevrede. 2 mooi (ander) rooibokke en varkie (15m op neus) platgetrek. Nog net punt uit varkie recover. Moet hom nog weeg, maar agv kort afstand en gesigbene het hy maar bietjie seergekry.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308win Peregrine gelaai
Het na jou spoed geloer met 20 duim loop en jy kan oor maks druk wees met die' lading.Gerharddb wrote:More menere.
Wil maar net bietjie deel. Na n lang gesukkel dink ek, ek is redelik in die kol met my lading ontwikkeling.
Die geweer is n 308win CZ550 Full Stock, met n 20duim loop. Het begin laai met barnes TTSX punte en glad nie groepe gekry nie. Toe raak die beskikbaarheid mos n probleem en ek skuif oor na Peregrine se punte.
Onder volg my data:
Punt: Peregrine 150g
Dop: Lapua
TPL: 72.05mm
Kruit: S335 Lot 701( 42.5gr)
Spoed: Ave 2781f/s
Onder is die groepe wat ek tans op 100m kry. Nie te sleg na my mening.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 358
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: 308win Peregrine gelaai
Gerharddb,
Iets rym nie met jou geweer se spoed nie. Ek skiet 155gr NCC in 31" 1-12T 5 groef loop en kry n spoed van ongeveer 2885vps met 42.8gr S335 en 2920vps met 43gr. Ek weet nie hoe verskil n Peregrine en n NCC in terme van wrywing/weerstand in n geweer se loop nie. Materiaal,ogive etc?
Ek het ook nie die rekenaar programme(QLoad) wat kan help en is ook nie n fundi nie maar iets lyk nie reg nie. Maak dubbeld seker en laat die manne met rekenaar programme(QLoad) bietjie help.
Jou geweer se loop is vir my te kort vir daardie hoë spoed. Ek hoop ek is verkeerd.
Groete
Ferdi Bam

Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: 308win Peregrine gelaai
Na daardie mooi belowende groep met my 308 en 165 VRG5'e, laat kom ek mos toe ten duurste 'n pakkie VRG4's vanaf Zimbi, want die jag lê voor!!
Nou - Peregrine se "claim to fame" is dat jy die ladings tussen die VRG5 en VRG4 kan omruil/dupliseer en die groepe sal dieselfde wees
Helaas!! daai 14mm groep met die VRG5'e maak toe oop na 60mm met die VRG4's
Ek was so disgusted, dat ek nie eens verder probeer het met die helse duur goed nie! Die Barnes TTSX'e moes toe maar weer die kastaiings uit die vuur krap. Die Peregrines lê nog net so in die kluis vir my om te besluit wat om met hulle te doen!
Groete
Dawie
Nou - Peregrine se "claim to fame" is dat jy die ladings tussen die VRG5 en VRG4 kan omruil/dupliseer en die groepe sal dieselfde wees
Helaas!! daai 14mm groep met die VRG5'e maak toe oop na 60mm met die VRG4's
Ek was so disgusted, dat ek nie eens verder probeer het met die helse duur goed nie! Die Barnes TTSX'e moes toe maar weer die kastaiings uit die vuur krap. Die Peregrines lê nog net so in die kluis vir my om te besluit wat om met hulle te doen!
Groete
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308win Peregrine gelaai
Verstel aan die TPL as die spoed met beide 4 en 5 dieselfde wasmadako wrote:Na daardie mooi belowende groep met my 308 en 165 VRG5'e, laat kom ek mos toe ten duurste 'n pakkie VRG4's vanaf Zimbi, want die jag lê voor!!
Nou - Peregrine se "claim to fame" is dat jy die ladings tussen die VRG5 en VRG4 kan omruil/dupliseer en die groepe sal dieselfde wees![]()
![]()
Helaas!! daai 14mm groep met die VRG5'e maak toe oop na 60mm met die VRG4's![]()
![]()
Ek was so disgusted, dat ek nie eens verder probeer het met die helse duur goed nie! Die Barnes TTSX'e moes toe maar weer die kastaiings uit die vuur krap. Die Peregrines lê nog net so in die kluis vir my om te besluit wat om met hulle te doen!
Groete
Dawie
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: 308win Peregrine gelaai
Ek sal ook enege dag peregrine koeëls aanbeveel ek het die jaar rooibok, gemsbok en blesbok gekry met my 300WM. Impala het toe die skoot klap gaan slaap net daar (80m met 180gr peregrine vrg4 teen 2850fps) geen vleisskade elke gram vleis kan ek gebruik. Die blesbok was 'n breinskoot en die gemsbok moes meer koeëls vat as wat ek gehoop het! 3 skote skof; rumen en toe long... coup de grâce in die brein, gelukkig heel vining gedood (van eerste skoot tot dood so 15-20min, maar mens voel heel 11-1-11) maar terug by die storie met al daai koeëls het ek maar so 3-6kg se vleis maar vir die honde gegee het a.g.v koeël wat been getref het.
my laaste groepe na die jag bo 243win met berger 88gr varminters, onder hulle GSCustom vir blessie en dan die 300WM se 180gr VRG4 3 skote 100m
my laaste groepe na die jag bo 243win met berger 88gr varminters, onder hulle GSCustom vir blessie en dan die 300WM se 180gr VRG4 3 skote 100m
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: 308win Peregrine gelaai
Ek het presies dieselfde met die 243 oorgekom. Met die VRG5's het ek 4 gate mekaar laat sny op 100m.madako wrote:Na daardie mooi belowende groep met my 308 en 165 VRG5'e, laat kom ek mos toe ten duurste 'n pakkie VRG4's vanaf Zimbi, want die jag lê voor!!
Nou - Peregrine se "claim to fame" is dat jy die ladings tussen die VRG5 en VRG4 kan omruil/dupliseer en die groepe sal dieselfde wees![]()
![]()
Helaas!! daai 14mm groep met die VRG5'e maak toe oop na 60mm met die VRG4's![]()
![]()
Ek was so disgusted, dat ek nie eens verder probeer het met die helse duur goed nie! Die Barnes TTSX'e moes toe maar weer die kastaiings uit die vuur krap. Die Peregrines lê nog net so in die kluis vir my om te besluit wat om met hulle te doen!
Groete
Dawie
Nosler dop, Winchester primer, 40.0gr S365.
Toe ek die VRG 4's uithaal, sien ek hier kom k8k. Hulle is amper 2mm langer as die VRG5'e! So of jy het 'n heel ander TPL of jy seat hulle dieper en nou's jou hele drukvlak/spoed anders.
Doen toe altwee - laai hom selfde seating depth (wetende dat hy nou langer is) en laai hom selfde TPL, maar van 38.0 grein op tot weer 40.0.
My groeperings was omtrent 15cm - op 100m!
Toe los ek maar die 243 want tyd was min en gaan haal Pakslae (die 30-06) uit, laai hom met Nosler 165gr BTs (150s was nie beskikbaar nie, maar ek het gelukkig 'n puik lading vir 165gr ABs wat amper net so goed groepeer met BTs - hulle group wel NIE presies ewe goed nie) en gaan skiet my springbokke.
Ek wil ook net byvoeg toe daai wind die laaste dag erg begin pomp, was ek bly ek skiet met die 30-0kwes en nie die 243 nie!
Iedergeval, hierdie ding van altwee punte groepeer op dieselfde plek is stront. Want as die punte se dimensies wesenlik verskil, is dit fisies onmoontlik, einde van storie.
- gs23139
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am
Re: 308win Peregrine gelaai
Het iemand dalk al met die VRG-2's of 3's prober, ek sukkel met hulle, die TPL lyk net te kort as ek hom seat soos voorgeskryf.
TPL op my 30-06 is dan 77.5mm
De VRG-5 groep mooi teen so 2636 fps:
TPL op my 30-06 is dan 77.5mm
De VRG-5 groep mooi teen so 2636 fps:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gerhard
Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308win Peregrine gelaai
Het nie die koeëls in QL nie en kan dus nie raad gee rondom TPL nie. Meet asb. die lengtes en gee deur sodat ons kan helpgs23139 wrote:Het iemand dalk al met die VRG-2's of 3's prober, ek sukkel met hulle, die TPL lyk net te kort as ek hom seat soos voorgeskryf.