243Win Lading vir 95gr Nosler BT

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Vortek
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Jun 16, 2014 10:51 am

243Win Lading vir 95gr Nosler BT

Post by Vortek »

Hi Almal

Ek sal dit waardeur as julle my kan help.

Ek soek graag 'n lading waar ek kan begin vir die 95gr Nosler BT ek gan S365 Lot72 gebruik.

Die geweer is 'n Howa met Bull Barrel en ek gaan Nosler doppe gebruik.

Julle advies en leiding sal waardeur word.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 243Win Lading vir 95gr Nosler BT

Post by Carl »

Gaan kyk onder wat QL nodig het en probeer die inligting te kry. Anders kan ons net vir jou gee wat Somchem sê. Dit maak dit moeilik want die huidige lotte is effe warmer as #72.
Ek het op GS vir jou my lading gegee - 42gr en dit is ook hier onder die 243W QL fred.
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=132& ... 94#p398494
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply