KOPKRAP OOR GROEPERING?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Stefan, ai man ek het , maar die resultate bly dieselfde. het S335 ook probeer, maar heelaas geen beterskap.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Ons lokale ammo versaffer verpak ook hulle ammo so. 2 batches in een boksie. Meeste van die groepe op die Pro-Amm kompitisie maak so.
Die beste is om elke 3de een weg te pak tot jy naderhand van hulle weer 20 of so het.
Ek sal ook begin met skroewe, pak en dan doppe. Party van die 30 kalibers maak ook maar doughnuts.
Sterkte, ek sukkel gewoonlik nie baie lank nie dan kry hy nuwe baas.

-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Haha! Ek begin dieselle ding oorweeg oom Jan! Die ding van my stoei ook maar om reg te kom.
Nee ek spot, sal maar sukkel gaan om die roer van my in die mark te sit, het al te veel sweet en bloed op hom agtergelaat om hom te laat gaan...
Groete
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
nou is ek eers duermekaar!!
het vir die sports groepering geskiet op 300m. die groeperings is nie werklik groter as op 100m nie!!! nee wat die geweer maak my mal. maar op 300m twee skote onder 12mm en soos altyd een net net weg en sodoende nie n duim groep nie. n vriend wat saam was is van mening dat ek nie na its moet skiet nader as 300m nie. my pelle is ook al moedeloos. maar my geloof le in die gunsmit, ek is al meer oortuig daar is n klien drukpunt, wat maar net kan weg geskuur word.
het vir die sports groepering geskiet op 300m. die groeperings is nie werklik groter as op 100m nie!!! nee wat die geweer maak my mal. maar op 300m twee skote onder 12mm en soos altyd een net net weg en sodoende nie n duim groep nie. n vriend wat saam was is van mening dat ek nie na its moet skiet nader as 300m nie. my pelle is ook al moedeloos. maar my geloof le in die gunsmit, ek is al meer oortuig daar is n klien drukpunt, wat maar net kan weg geskuur word.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Jagter
Ek dink ook dit is 'n drukpunt. Maar 'n duim groepering op 300m is vrek goed! Miskien moet jy net jou kol op 100m keiner maak.

wannaby
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Fri Jul 30, 2010 9:45 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Jagbehep
Het ook al gesukkel met soortgelykke probleem 'n druk plek iewers is seker die mees algemeenste probleem
my geweer het al kon jy 'n papier deur trek nog steeds geraak. Na ek die geweer uit mekaar gehaal het was 'n baie klein blink merkie op loop sigbaar (regtig baie klein amper onsigbaar) Na ek die hout op die spesifieke plek weggevat het is probleem opgelos. As jou geweer wel op verskillende ladings die patroon herhaal wil ek amper s? dit kan nie 'n herlaai probleem wees nie maar ek het ook al gehad dat as ek die lading verander veral deur dit redelik ho?r te maak die groepering verander in die opsig dat twee mekaar nie meer noodwendig sny nie maar dat die 3 skote se groep saam kleiner is as wanneer 2 sny en een weg is. Ek verbeel my jy het ges? dat 150gr punte beter groepeer. 'n derde opsie wat ook al genoem is is die plek waar jou wang op die kolf raak. Deur jou scope op 'n klein vergroting te stel en ook baie seker te maak jou eyerelief is reg sodat jy nie hoef te rek en strek om die beeld vol te kry nie is ook 'n opsie.
Met my eerste scope kon ek nie 'n orderntlikke groep skiet nie (scope met parralaks stelling voor op lens en scope kon nie vreeslik skuif sodat ek vol beeld kry nie) My oom leen my toe een van sy ou Bushnell "plain" scopes wat lekker naby aan my oog skuif en siedaar na ek dog ek is die probleem gooi hy hulle toe almal mooi by mekaar. Tog met 'n duim groep op 300m klink jy nie na iemand wat enige raad nodig het nie , jy kan my 'n ding of vyf leer.
Dis maar net ondervindings wat ek al gehad het
Groete Wannaby

"winning starts with beginning"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Jagbehep
Het jy toe nou al daai 300 uitgesort?
Stef
Het jy toe nou al daai 300 uitgesort?
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
wag wag, ek dink ek het myself iewers verkeerd uitgedruk. die groep op 300m was groter as n duim ek sou se die twee skote wat by mekaar was was so 12-15mm uitmekaar uit en die wegskoot was so 1 duim van die eerste twee af, maw n totale groep van so net net minder as 2duim.
wat snaaks was is dat die eerste twee skote op 300m basies net so ver van mekaar af was as die eerste twee skote op 100m. dink nou net as ek die probleem kan uitsorteer dan ek die groep op 300m dalk afbring na so 1.5duim.
wat snaaks was van die 300m groeppe wat ek skiet is dat die groep nie groter word in dieslfde verhouding as wat ek verder terug skyf op die skietbaan nie. anders gestel: as ek op 100m n duim groep kry dan moet ek seker so 4 of 6 duim kry op 300m, ne? maar ek kry so net minder as 2 duim op 300m. dis nou hoekom ek se die geweer maak my dom. n plaaslikke geweersmit se vir my dit kan wees dat die patrone eers begin stabiliseer na 100m? maar hieroor het ek geen opinie nie.
die probleem bly dat as ek op 100m skiet kry ek 2skote by mekaar en een weg maw die groep is net net n duim maar meeste van die tyd net net nie n duim nie. my hele probleem sal uitgesorteer wees as ek net my wegskoot so 5mm nader kan kry.

Last edited by James Wilson on Mon Nov 22, 2010 12:49 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Ek het nou weer die hele post van voor af gelees, en al wat ek kan indink is OF n drukplek OF los skroewe...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
het nou net met die geweersmit gepraat wat die geweer gebou het, hy se ook so. ek gaan die geweer nou strip en kyk vir raak punte. soos in nou dadelik.Stefan764 wrote: Ek het nou weer die hele post van voor af gelees, en al wat ek kan indink is OF n drukplek OF los skroewe...
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Ek stem Stefan.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

Een van die beste goed wat jy met 'n geweer kan doen is behoorlik die aksie en magesynkas pak, en ek praat nie van die Acraglass goed nie, behoorlike goed soos Epidermix etc. Maak seker daao loop hang behoorlik in die lug en dat die spanning op jou aksie skroewe konstant is.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Ons "geweersmede" wag in spanning Jagbehep! Wil sien of ons diagnose reg is... Hehe...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
stefan, ek wag net vir die regte skroewedraaier dan maak ek hom uitmekaar.
die geweer is n custom built so die geweer het n drukpunt voor onder die loop en is dus daar nie free float nie. maar verder maag hy nie raak nie tot weer onder die aksie.
die geweer is n custom built so die geweer het n drukpunt voor onder die loop en is dus daar nie free float nie. maar verder maag hy nie raak nie tot weer onder die aksie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Verduidelik my van die custom druk punt foor op die loop asb
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
jagbehep,
As ek jy was het ek daai drukpunt uitgeskuur.
99% kans dat dit jou probleem is.

Goed, beter, 6millimeter!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
so ver ek weet word n custom geweer nie gepak of gefree float nie. die rede is dat die geweersmit sy behendigheid/vakmanskap met die afwerk van die loop en hout so moet bewys. maw die hout en die loop moet presies in mekaar pas en geen houtgom of haarpuis of sulke goed word klaarbleiklik toe gelaat nie. so die geweersmit kan nie afwerkingsfoute reg "jippo" nie. ek het bygestaan toe my geweer aanmekaar gesit is en het die loop en hout het presies op mekaar gepas. maar die geweersmits gebruik nou n drukpunt voor in die loop om konstantheid te bereik. baie soos Remington doen met hul produksie gewere. Dok dis hoe ek dit verstaan so moet my nie ver batum aanhaal nie.
ek moet net hier by se dat ek die geweersmit nooit n kans gegee het om die geweer skietbaan toe te vat nie, toe hy die laaste skroef vas draai toe ry ek.
ek moet net hier by se dat ek die geweersmit nooit n kans gegee het om die geweer skietbaan toe te vat nie, toe hy die laaste skroef vas draai toe ry ek.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
jmb
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Jagbehep ek weet nie. Dit klink nie vir my reg nie. Hout is nie 'n dooie ding soos plastiek of veselglas nie. Hout verander volgens temperatuur en humiditeit en lugdruk. Dit is presies die rede hoekom gewere se lope gepak word. Ouens gebruik mos nou selfs sogenaamde "pillar" bedding met aluminium om die loop verder te isoleer van die hout. Ek dink jy moet jou geweer pak as hy net in die hout le. Dit maak nie saak hoe akkuraat dit was met die bou nie ek waarborg jou die kolf het verander.
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Jagter
Jy kan daardie 'gekoopte' drukpunt wegvat sonder om afbreek te doen aan die smid se houtwerkvernuf. Maar kyk maar vir ander drukpunte ook. Op custom gewere is daar gewoonlik meer (waarvoor jy nie betaal het nie). Hou ons op hoogte.
Jy kan daardie 'gekoopte' drukpunt wegvat sonder om afbreek te doen aan die smid se houtwerkvernuf. Maar kyk maar vir ander drukpunte ook. Op custom gewere is daar gewoonlik meer (waarvoor jy nie betaal het nie). Hou ons op hoogte.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
My beskeie opinie. Sny uit, skuur uit en pak daai geweer behoorlik met die regte goed. As jy in PTA is kan ek jou na 'n ou toe verwys wat dit uitstekend doen.
Hout verander punt amen. Jou aksie begin skeef trek of daar druk iets teen loop etc en jou groepe gaan vir bol tjol. Bedding het nog nooit geweer minder akuraad gemaak as dit reg gedoen word nie.
Ek wil amper my kop op 'n blok sit daai is jou probleem.
Hout verander punt amen. Jou aksie begin skeef trek of daar druk iets teen loop etc en jou groepe gaan vir bol tjol. Bedding het nog nooit geweer minder akuraad gemaak as dit reg gedoen word nie.
Ek wil amper my kop op 'n blok sit daai is jou probleem.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
right o, ek het die geweer oopgemaak. die hout in een hand gehad en die loop en aksie in die ander. dit laat n mens nogal aan n cruiser dink as sy bak en onderstel van mekaar afgehaal, dit lyk na so min/niks.
nou wat ek gesien het was dat daar defenitief n drukpunt onder die voorste duim van die kolf is soos wat die geweersmit gese het. dan is daar ook raakpunte aan die een sy van die kolf. maw, as jy die kolf en loop van voor af kyk sit die raakpunte op die kolf so op 3-uur met n raaklente van 4 duim. ek het alles net weer aanmekaar gesit en ry vroeg more na die geweersmit.
ek gee nie om wat hy doen nie ek soek net n geweer wat met herlaaide patrone onder n duim skiet op 100m. my vertroue is in die smittie ek glo hy sal die probleem oplos. hy het al ander probleme van my opgelos.
sal terugvoer gee oor die probleem sodra ek more-aand by die huis is.
nou wat ek gesien het was dat daar defenitief n drukpunt onder die voorste duim van die kolf is soos wat die geweersmit gese het. dan is daar ook raakpunte aan die een sy van die kolf. maw, as jy die kolf en loop van voor af kyk sit die raakpunte op die kolf so op 3-uur met n raaklente van 4 duim. ek het alles net weer aanmekaar gesit en ry vroeg more na die geweersmit.
ek gee nie om wat hy doen nie ek soek net n geweer wat met herlaaide patrone onder n duim skiet op 100m. my vertroue is in die smittie ek glo hy sal die probleem oplos. hy het al ander probleme van my opgelos.
sal terugvoer gee oor die probleem sodra ek more-aand by die huis is.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Jag
Vertel daai smittie sommer dadelik jy soek 'n loop wat vry is sodat dubbel gevoude R100 van voor tot agter kan deur trek sonder om te haak.
Ek dink nogsteeds jy moet die aksie laat bed.
As ek mag vra, wat het die geweer gekos en wie is die ou wat hom gebou het?
Vertel daai smittie sommer dadelik jy soek 'n loop wat vry is sodat dubbel gevoude R100 van voor tot agter kan deur trek sonder om te haak.
Ek dink nogsteeds jy moet die aksie laat bed.
As ek mag vra, wat het die geweer gekos en wie is die ou wat hom gebou het?
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Vat n R200 noot dan maak jy dubbel seker!!Jagtersdok wrote: Jag
Vertel daai smittie sommer dadelik jy soek 'n loop wat vry is sodat dubbel gevoude R100 van voor tot agter kan deur trek sonder om te haak.
Ek dink nogsteeds jy moet die aksie laat bed.
As ek mag vra, wat het die geweer gekos en wie is die ou wat hom gebou het?
Haha! Groete en sterkte,
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Hhet nou net terug gekom met die geweer van die smittie af, hy het so hier en daar van die hout weggevat. gaan so 5-uur skiet. hoopelik, want dit reen nou. sal laat weet