drie in n uur met boog

Post Reply
willienel
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm

drie in n uur met boog

Post by willienel »

http://i1368.photobucket.com/albums/ag168/willienel/jakals%20fotos/IMG00034-20100523-1537_zps1057f021.jpg
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: drie in n uur met boog

Post by James Wilson »

Kyk die tanne!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5029
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: drie in n uur met boog

Post by Frederik »

Kan jy nie groter foto opsit nie daardie een vark se tande lyk besonders en anders.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: drie in n uur met boog

Post by SV MAD (Henk) »

Mooi willie. Jinne, lyk of daai ou 'n vark plaag het. Ek wil juis een loi vir kaasgrillers!
Baie geluk man. laat weet asjy hulp nodig het met die boog, ek bring myne ook
ek soek nog wapens...
willienel
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm

Re: drie in n uur met boog

Post by willienel »

http://i1368.photobucket.com/albums/ag168/willienel/jakals%20fotos/JAG/164836c9-1202-401e-9d2a-ce64ce32d6d3_zps7bb56417.jpg?t=1403443226
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: drie in n uur met boog

Post by VdWalt »

Sjoe dis 'n paar tande daai! Baie mooi.

Na 8 jaar se boog jag het nou nog nie my
eerste vark gekry nie!!! En dit is nie agv van
'n tekort aan probeer nie!
willienel
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm

Re: drie in n uur met boog

Post by willienel »

ek moet se die vark het my moerse bok koors gegee toe hy indraf,dit was paartyd en het hy reguit modder toe om aftekoel na di geveg ek het hom in di hart geskiet en het 30m gegaan toe snewel hy en toe volg di ander na hom ek was bja gelukkig en het hom opgestop ek stuur n foto aan maar di opstop werk was maar power hoor mooi aad vi julle hoop julle geniet di fotos jammer as fotos ni reg uitkom ni ek leer nog
willienel
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm

Re: drie in n uur met boog

Post by willienel »

http://i1368.photobucket.com/albums/ag168/willienel/IMG00001-20100827-1739_zpsbd23ce70.jpg?t=1403445472
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: drie in n uur met boog

Post by James Wilson »

Uitstekend!!!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
willienel
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm

Re: drie in n uur met boog

Post by willienel »

VDwald jy sal ni glo ni ek jag varke met di boog sondr om in n hide te klim ek slaan paar takke om my en sit sommer waar di wind reg waai ek het bja bja varke so gejag by modder gate of sommer my n draad waar ek sien hulle werk bja deer ek het al n vark my eerste vark 5m van my af geskiet met boog wat by my deer n gat kruip en ek was alleen en kon ni wag om vi mense te vertel hoe gelukkig ek was daai dag ni vark jag is my lewe en jakkals jag ook nou hier is duisende by ons van alby
OMarais
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Thu Feb 20, 2014 7:16 am

Re: drie in n uur met boog

Post by OMarais »

Drie in 'n uur! Jy het 'n goeie resep of dalk net geluk, elk geval baie netjies!
willienel
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm

Re: drie in n uur met boog

Post by willienel »

http://i1368.photobucket.com/albums/ag168/willienel/williesimkaart030_zps3203d6f9.jpg?t=1403502982
willienel
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm

Re: drie in n uur met boog

Post by willienel »

moet asb ni my verniel oor di volgende foto ni ek weet dit is on eeties maar daai oomblik het ek geen ander opsie gehaat ni dit is di middelste vark jammer vi di een maar ek moet julle di waarheid wys hier kom hy
FrancoisW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm

Re: drie in n uur met boog

Post by FrancoisW »

Daar is darem niks lekkerder as vark jag nie. Mooi stel tande daai.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
willienel
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm

Re: drie in n uur met boog

Post by willienel »

http://i1368.photobucket.com/albums/ag168/willienel/williesimkaart009_zps7176dc89.jpg?t=1403503490
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: drie in n uur met boog

Post by tripodmvr »

Jy het seker gesukkel om daardie pyl uit te kry.

Is jy seker die groot vark het nie met 'n swartwildebees gebaster nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: drie in n uur met boog

Post by SV MAD (Henk) »

Hi Willie
Ek wil maar net weet hoekom het jy besluit om n vark in die kop te skiet. Miskien as jy jou storie vertel, is dit n ander saak. Ek as boogjagter wil nie veroordeel nie, daarom dat ek vra vir jou storie voor ek my gevolgtrekking maak
ek soek nog wapens...
User avatar
arno65
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Tue Sep 24, 2013 9:01 pm

Re: drie in n uur met boog

Post by arno65 »

Uitstekende skoot,geen vark het al ooit so vinnig geval met n boog nie.My vriend se al lank hy is moeg dat die diere eers n ent hardloop as hulle met n boog geskiet word.Jy het dalk n oplossing gevind!
.22 brno
.270 brno
.308 musgrave
.22 star pistol
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: drie in n uur met boog

Post by sako 30-06 »

SV MAD (Henk) wrote:Hi Willie
Ek wil maar net weet hoekom het jy besluit om n vark in die kop te skiet. Miskien as jy jou storie vertel, is dit n ander saak. Ek as boogjagter wil nie veroordeel nie, daarom dat ek vra vir jou storie voor ek my gevolgtrekking maak
Die vark is dood en dis n uistekende skoot,so ek verstaan nie werklik hoekom moet hy aan jou verduidelik nie.

Mooi geskiet willie,baie mooi varke daai.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: drie in n uur met boog

Post by SV MAD (Henk) »

Sako
Gaan oor die etiek van met die boog jag.
Niemand kan se of die vark eers gehardloop het of nie, behalwe die jagter.

Feit is dat dit 1) n baie riskante skoot is met n boog, 2) dit nie in die brein is daai nie, maar meer onder die oog deur 3) vark gaan nie so vinnig dood nie, 4) boog setup kan nie voldoende wees nie, 5) is dit met FP or BH geskiet 6) as mens appels met appels vergelyk, gaan jy buffel of olifant jag en kopskote skiet met 223?

So dis hoekom ek se, laat mens eers die storie hoor. Ek weet waar mense al sulke goed gedoen het waar varke in gate geval het ens en dat dit DIE ENIGSTE opsie was om hom vinnig te verlos. As die vark uit a hide in die kop geskiet is, nouja, dan is dit n ander storie.

Feit is dat as dit die enigste opsie is, dan is dit seker die enigste opsie. As dit nie die enigste opsie is nie, dan wys dit net vir mense dat hulle cowboys kan wees met boee. Net soos geweer jagters die josie inraak as mense onverskillig is met gewere ens, net so invloed het dit op boogjagters.
ek soek nog wapens...
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: drie in n uur met boog

Post by Eugene »

Sako, dit is so, die vark lê en alles het goed uitgewerk.

Maar.... Die rede waarom mens gewoonlik nie frontale kopskote op diere skiet met 'n boog nie, is omdat die pyl nie so vinnig is soos 'n koeel nie en die dier meer kere as nie, die pyl sien aankom en dat stringjump. Dit veroorsaak baie kwesskote en slegte reputasies, ook vir ander boogjagters...

Vir iemand wat kan en ondervinding het, is so skoot soms die enigste opsie en kan hy die suksesvol doen, maar die nadeel is dat 'n "rookie" dit sien en dink dis maklik en dan gaan nonsens aanjaag!

Ek dink dis maar in wese wat Henk bedoel...

Ek het ook al 'n BWB uit die hide in die kop geskiet met 'n fieldpoint, maar die storie agter die storie was dat die betrokke bees die vorige dag gekwes was in die brisket deur 'n ander jagter en het half onder die boom gestaan en gelyk of hy slaap. Ek het geen ander skoot gehad nie en die bakkie was al oppad om my te kom oplaai net voor skemer. Geen ander skoot was moontlik nie en ek wou nie die kans vat dat die bees wegbeweeg weens die bakkie wat aankom nie. Gelukkig het alles goed afgeloop...
Aim small, miss small
Post Reply