Impala punte vir JAG
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Impala punte vir JAG
WILLI WIELE WAPS
Ma as jy n bonzai assegaai het kan jy mos helmit gooie gooi, wat keer jou. self innie hol as dit moet (lees in die hardloop........)
As jy bang is , moet jy net meer oefen en met daai oefen gaan jy in elk geval nog n glipsie hier en daar kry...
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Impala punte vir JAG
Ja JB
Maar ek het britse pelle wat by my kom skiet dan kwes hulle die goed dan moet ek loop bokke soek.
Party pelle is nie eers brits nie en hulle kwes ook bokke. As ek daai foutjie oorkom wil ek ook nie dat die bok ly nie.

Geroer-nie geskud nie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Impala punte vir JAG
wielewaps
Gee vir hulle die DERTIG DRIE kaliber jy weet mos hy kwes nie, hy loop deur n bok soos n hilux oor n poedel..
JB
Gee vir hulle die DERTIG DRIE kaliber jy weet mos hy kwes nie, hy loop deur n bok soos n hilux oor n poedel..
JB
Shoot straight and tell the truth!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
WW
Dis presies wat ek wil toets. Springbok op 250m ini kop skiet raak bietjie moeilik vir ons gewone manne. Daarom, as n ou n solid kan kry wat die werk kan doen met minimum vleisskade dan skiet ek hom!
Dok, hoe voel jy oor di vleisskade ding?
Sag slaap, Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG
Man Stef van die fotos wat ek gesien het lyk die resultate goed wat vleis skade betref. Tog is dit een van die dinge wat kommer by my wek oor die werk verrigting van die koeel. Want genoed skade is nodig om die bok effektief te kan dood. Dit is mos maar een van die hoof redes wat ons die noukeurige outopsie en toetse wil doen.
Ek wil eintlik graag 'n vergelyking kan tref met ho? gehalte premium "bonded" koe?l,iets soos nosler Accubond of Hornady Interbond, s? skiet twee bokke. elk op dieselde plek, verkieslik net agter die knoppe dat mens weet dit is die koe?l wat die skade maak en nie been versplintering nie. Beide bokke met so na as moontlik dieselfde gewig koe?l en spoed en waar die een dan nou swaarder is kan jy kompenseer met die spoed.
Van daar meet en ondersoek ons alles, ingangs en uitgangs wond van vel tot vel. Permanente wondkanaal. die weefsel skade in die vitals en hier moet mens baie baie baie versigtig te werk gaan om nie die weefsel te versteur nie. Gelukkig weet ek hoe om dit te doen
Als word gedokumenteer, fotos en as dit kan video van die skoot tot waar die bok val.
Sodoende kan mens waaragtig 'n onpartydige deeglike ondersoek doen en feite weergee

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Neels, NES jy daar se. Dan kan n ou gemoedsrus kry oor die saak. Ek is baie opgewonde oor die IMPALAS, maar as ons toets ander resultate wys sal ek my woorde sluk en niemand sal daarom kan redeneer nie. Skootplasing gaan kretiek wees. Afstand ook in n mate. Maar ek sien moerse uit na die toets!
Wouter, hoe lyk jou Januarie?
Groete
Stefan
Wouter, hoe lyk jou Januarie?
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Impala punte vir JAG
Manne, voorspoed met die navorsing!
Ek is nuut op die forum en het nou eers die hele pos gelees.
Iets wat ek opgemerk het was die dwars draai van die koe?l toe hulle deur die tydskrifte geskiet is. Is dit nie 'n indikasie dat die koe?l nie genoegsaam gestabiliseerd was nie?
As jy bv, gewoond was om 'n ligte gewig koe?l uit jou roer te skiet (praat nou van die konvensionele lood kern/kopermantel tipe) omdat hulle goed gewerk het in jou roer met sy spesifieke loop spiraal ("twist rate") en jy slaan nou oor na die soliede monolitiese koe?l in dieselfde gewig mag jy so 'n stabiliteits probleem ondervind. Die monolitiese koe?ls is langer as die konvensionele koe?l in dieselfde gewig en het dalk .n vinniger groefdraai nodig om hom ordentlik te stabiliseer. Jy sou miskien wel kry dat die koe?l lekker skiet (groeprings) maar indien die koe?l 'n ander medium tref (boeke of bok) is hy dalk nie meer stabiel genoeg om in dieselfde rigting aan te hou loop nie en dan kan die outjie gat oor kop tuimel.
So sou ek s? dat jy maar 'n ligter monolitiese koe?l (lees korter) moet gebruik as die konvensionele koe?l, behalwe as jy reeds 'n geweer het met 'n loopspiraal wat lyk soos 'n tornado.
S'kuus as ek die "obvious" aangeraak het.

Thommie
Dankie vir jou inset! Geen inset is te groot te klein of sommer platweg "obvious" nie! Ons het alle hoeke van hierdie topic onder die ondersoeklig nodig. Ek het al by n paar ouens gehoor die Impalas "tumble" as hulle hom skiet so dis defneties waar en werk dan ook (soos jy tereg se) met elke individuele geweer anders. Nog n deel van die toets, wat vooraf op die skietbaan getoets moet word, is presies hierdie punt van jou. Myne werk mooi op 100m (het nog nie verder getoets nie) en slaan/sny die karton perfek. Sal graag wil toets op 200 en 300 ook, maar ek het moed dat dit in my gun werk!
Ek het om een of ander rede n groot like in hierdie punte gekry, en dit sonder enige veld-ondervinding met hulle. Een groot rede is die gewig van die koeels. Lekker lig die 110gr vir n 7mm. Maar ek kan niks met hulle maak voor ek nie die praktiese implikasies van hierdie punte in die veld, uit MY gun sien nie. So ons moet veld toe! Voor die winter!!

Maar ja, hulle moet eers die toets 100% slaag voor n man hulle met selfvertoue op jou bokke kan gebruik...
7mm Groete
Stefan
Dankie vir jou inset! Geen inset is te groot te klein of sommer platweg "obvious" nie! Ons het alle hoeke van hierdie topic onder die ondersoeklig nodig. Ek het al by n paar ouens gehoor die Impalas "tumble" as hulle hom skiet so dis defneties waar en werk dan ook (soos jy tereg se) met elke individuele geweer anders. Nog n deel van die toets, wat vooraf op die skietbaan getoets moet word, is presies hierdie punt van jou. Myne werk mooi op 100m (het nog nie verder getoets nie) en slaan/sny die karton perfek. Sal graag wil toets op 200 en 300 ook, maar ek het moed dat dit in my gun werk!
Ek het om een of ander rede n groot like in hierdie punte gekry, en dit sonder enige veld-ondervinding met hulle. Een groot rede is die gewig van die koeels. Lekker lig die 110gr vir n 7mm. Maar ek kan niks met hulle maak voor ek nie die praktiese implikasies van hierdie punte in die veld, uit MY gun sien nie. So ons moet veld toe! Voor die winter!!
Maar ja, hulle moet eers die toets 100% slaag voor n man hulle met selfvertoue op jou bokke kan gebruik...
7mm Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Impala punte vir JAG
Koeels met skerper punte is geneig om makliker van koers af te gaan en rigting te verander wanneer dit harder medium moet breek, as koeels met stomper of platter punte. Onthou dat onder jagomstandighede die koeel nooit die medium (vel, vleis en been) reghoekig tref en breek nie. Die rol wat dit op klein en sagte wild soos springbokke en blesbokke gaan speel is seker nul. Skerppuntkoeels op gevaarlike wild sal ek net oorweeg as ek goeie back up het.
Maak seker dat julle bokke nie skerp tande en 'n harde boss het nie.

Maak seker dat julle bokke nie skerp tande en 'n harde boss het nie.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Boesman
Impala maak nie net die skerp puntjie nie, hulle maak solids ook vir gevaarlike wild, sien die foto...

Vir my doeleindes gaan hulle nie groter bokke skiet as n Blesbok nie. Grootste werk gaan Springbok in die duine wees.
Dink jy nie as n man genoeg spoed (3200ft/sek) agter sy gat laai hy op koers sal bly nie? Selfs op groter wild soos Hartbees en Gemsbok?
Groete
Stefan
Impala maak nie net die skerp puntjie nie, hulle maak solids ook vir gevaarlike wild, sien die foto...

Vir my doeleindes gaan hulle nie groter bokke skiet as n Blesbok nie. Grootste werk gaan Springbok in die duine wees.
Dink jy nie as n man genoeg spoed (3200ft/sek) agter sy gat laai hy op koers sal bly nie? Selfs op groter wild soos Hartbees en Gemsbok?
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Impala punte vir JAG
Dag Stef
Jong die koers ding is moeilik om met sekerheid te se. Partymaal ja en partymaal nee. Die voordeel van die Impala's is dat hulle nie opbreek en ligter raak soos hulle penetreer nie, en dus momentum in 'n spesifieke rigting beter behou as koeels wat ligter raak.
Ek is self besig om te toets met Impala's LWHV, dis nou die skerppunt koeel, in die .308 Win, 25-06 Rem en .303 British, en later ook die .375H&H Mag (hiervoor staan my oog styf op daardie RNFP heel links op jou prentjie). Ek het nog nie met enige van hulle gejag nie, en sal praat wanneer ek seker is van my saak.
Maar soos vele al gese het, jy moet toets wat vir jou werk. Ek dink tog jy gaan positief verbaas wees met die uitslae en ek dink ook jy kan met veiligheid 'n hartbees en gemsbok klop. Jy skiet mos 'n 7x64 man!
Skiet net raak.
Lees jy die Magnum? 'n Wyle terug was daarin 'n artikel oor die Impala's. En Magnum was baie tevrede.

Het hom gelees ja. Was mos Koos Barnard wat die punte saam die du Plooys van JJ Wapens getoets het?
Hulle was tevrede gewees ja, maar het net kleinwild (blesbok) geskiet as ek reg onthou...
Hulle was tevrede gewees ja, maar het net kleinwild (blesbok) geskiet as ek reg onthou...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG
Manne
Ek dink wat ons toets besonder uniek gaan maak is die volgende.
Daar is iemand saam wat glad nie van die punte hou nie(EK), iemand wat vir hulle amper so lief is soos sy vrou(Daan) en 4 manne wat geen ondervinding met die koele in die jagveld het nie en dus met groot objektiewe en verwagting die ding benader.(Wout, Stef, Geno en Johan)
Die toetse gaan ook nie net gaan of dood did die bok nie, maar daar sal na leke forensiese aspek van die wond en koeel gekyk word. Soos ek ges? het ons gaan daardie bok laag vir laag dissekteer.
Als gaan gedokumenteer en op foto vas gel? word.
En niemand van die "Impala komissie van ondersoek" het enige belange of affiliasie met agente, vervaardigers of persone wat uit die punte kan baat buiten dat hulle dit in die jagveld moontlik met geruste hart kan gebruik nie, so daar is geen finasiele gewin of verlies nie.
Ek dink wat ons toets besonder uniek gaan maak is die volgende.
Daar is iemand saam wat glad nie van die punte hou nie(EK), iemand wat vir hulle amper so lief is soos sy vrou(Daan) en 4 manne wat geen ondervinding met die koele in die jagveld het nie en dus met groot objektiewe en verwagting die ding benader.(Wout, Stef, Geno en Johan)
Die toetse gaan ook nie net gaan of dood did die bok nie, maar daar sal na leke forensiese aspek van die wond en koeel gekyk word. Soos ek ges? het ons gaan daardie bok laag vir laag dissekteer.
Als gaan gedokumenteer en op foto vas gel? word.
En niemand van die "Impala komissie van ondersoek" het enige belange of affiliasie met agente, vervaardigers of persone wat uit die punte kan baat buiten dat hulle dit in die jagveld moontlik met geruste hart kan gebruik nie, so daar is geen finasiele gewin of verlies nie.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG
Hallo Almal
Sorry dat ek so bietjie weg was, n man moet so nou en dan ook so bietjie brood en botter gaan vardien.
Ons stel dan nou ons ondersoekkommisie so n bietjie uit na volgende jaar waar dit dan almal beter sal pas. Dis net uitgestel, defnetief nie af nie!
Steef, Geno met wat gaan julle die naweek skiet met die oes van daai ou grotes? Onthou daai terein is oop en groot so die skote is ver. Mens gaan nie die heeltyd net vir die kop en nek kan skiet nie. Onthou dat daar meer jakkalse is wat jy al ooit in jou lewe gesien het, so vat maar genoeg goenne. Daar is ook n magdom bobbejane, lyk soos n parlementsitting soms! Daar is die gebou met water maar verder niks. Ons sal moet stretchers, stoele, potte, eetgery, roosters ens vat. Dis n eiland, as jy dit nie vat nie is dit nie daar nie! Ek sal met my Land Cruiser en skietrak kom en my broer met sy Hilux D/C 4x4. As dit reen daar, wat dit nou baie doen, werk net n 4x4. Stel voor julle twee ry met een van julle voertuie, want my broer se vrou ry saam met hom tot op Middelburg waar sy afklim en hy sy swaer optel wat dan saam met ons gaan. Ek sal n minus 40 ook saamvat vir die kos en ys. Ek stel voor ons vat die etes 2/2 wat daardie 2 dan moet voorsien en maak. Pak maar warm goed in want dit kan Caster-koud ook word daar!
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Wout
Komplikasies ivm komende naweek. Moerse probleem op vriend se wildplaas. Ek bel jou more.
Stef
Komplikasies ivm komende naweek. Moerse probleem op vriend se wildplaas. Ek bel jou more.
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
More maats
Gister se IMPALA-skietbaan-groepering-toets gedoen deur my en Jagtersdok:
Als dieselfde, net met TPL gespeel. Skote het baie wild begin (vertically gestring) maar het mooi reggekom Die omkringde group is op 81,6mm. Ander 3 was n vorige diepte (dieper gewees). Ons het op 81.0mm begin en opgewerk in inkremente van 0,2mm.

Hierdie een is presies. Hy het so gemaak op 81,8mm

Het met die 7x64 op 100m geskiet met die 110gn Impalas en 49,9gn S355 kruit agter hulle gatte.
So dit weet ons darem vani Impis, hulle kan group!

Neels
As ek nou een van die websites wat julle manne deurgegee het reg bewerk het, dan gebeur die volgende as ek op 250m Zero (teen die 3145ft/sek wat ons gekry het):
200m = 2.07" hoog
250m = zero
300m = 3.19" laag
Nie so plat as wat n ou dink nie.... Maar met die Implala sal n bladskootjie mos nie vleis mors nie...

Nee wag, k_kstorie, het die volgende link gebruik
http://www.handloads.com/calc/index.html
en niks verander as jy die "bullet weight" verander nie.
Wat doen ek verkeerd??
http://www.handloads.com/calc/index.html
en niks verander as jy die "bullet weight" verander nie.
Wat doen ek verkeerd??
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG
Stef
Daai berekeninge is heeltemal reg
Daai berekeninge is heeltemal reg
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Manne
Hier is Koos Barnard se artikel in Magnum Julie 2010. Vir die wat dit nie gelees het nie, werk deur hom as jy 20min spaar het en laat weet wat julle dink.
Sy laaste paragrafie is basies wat ons klomp op saamgestem het oor hierdie spesefieke en eintlik enige tipe koeel.
http://impalabullets.co.za/review

Stef ek het weer gaan kyk na die spoed wat ons aanvanklik uitgewerk het, en dit was spot on.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Neels
Wat se jou program hoe ver val ek op 300 as ek op 250 zero?
Wat se jou program hoe ver val ek op 300 as ek op 250 zero?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG
Ek het nie die Impala punte op my program nie, maar ek het Speer se 110gr punte gebruik met die spoed wat ons gekry het. Die BC sal nie dieselfde wees as die Impala nie, maar die verskil in drop gaan nie major wees nie.
Val so 3.9" op 300 en gezero op 250m
Val so 3.9" op 300 en gezero op 250m
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Impala punte vir JAG
Ja, en dit met 'n .303? Wonder wat was sy spoed? Sien die .375 was maar 2750f/s by die loop.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Dankie Neels! Het gedink hy gaan bietjie minder drop, maar nou ja, daai laaste 50m tot op 300m raak ver...
Boesman nee wag my maat, hierdie boerseun skiet nie met die kaliber van die Onderdrukker nie... Niks teen die kaliber nie (Freek & Dok), net die idee loop nie lekker in my hart nie...
7x64 groete