The Ultimate Package.....

KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: The Ultimate Package.....

Post by KalahariKlong »

Ek kan nie die prent sien nie.. wat is die prys?
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Fanta300 »

Who are authorised dealers?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: The Ultimate Package.....

Post by 375fanatic »

Fanta300 wrote:Who are authorised dealers?
ons is in die jag game nie in dwelms nie sal ook graag wil weet wat dit kos anders help dit niks
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5153
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Pvdw »

Rudolph is die bipod se link waar hy vasmaak op diegeweer se stud al uitgesorteer? Vriend van my sit met 2 wat hy self moes fix anders was hulle onbruikbaar.
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by tgg »

n Package sonder n prys, help nie veel nie

O, die ou wat laas naweek langs my geskiet het met daai oorgoed wou weet hoekom ek nie n silenser het nie, moet hy iets verstel.
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: The Ultimate Package.....

Post by CarelG »

tgg wrote:n Package sonder n prys, help nie veel nie

O, die ou wat laas naweek langs my geskiet het met daai oorgoed wou weet hoekom ek nie n silenser het nie, moet hy iets verstel.

Heheheheee. ....lekke lag ek nou....hehehe
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Louis Kriel »

Rudolph wat vra jy vir die pakkie? Is dit nog beskikbaar?
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5153
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Pvdw »

Rudolph is die bipod se link waar hy vasmaak op diegeweer se stud al uitgesorteer? Vriend van my sit met 2 wat hy self moes fix anders was hulle onbruikbaar.
Enige terugvoer hier sal wardeer word.
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by tgg »

Pvdw wrote:
Rudolph is die bipod se link waar hy vasmaak op diegeweer se stud al uitgesorteer? Vriend van my sit met 2 wat hy self moes fix anders was hulle onbruikbaar.
Enige terugvoer hier sal wardeer word.
nee Boet Hier word verkoop, geen terug voering
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Nico Harris »

Hi Rudolph.

Peet verwys na my.( nico harris). My bi-pod skiet los op die eerste skoot met enige iets groter as my 222. Ek het met jou , die dame en man wat vir jou werk dit bespreuk. Julle wou dit gratis vervang met n n ander een wat presies dieselfde is. Ek het jou gevra om erder die probleem reg te maak en dan vir my die vebeterde parte stuur wat ek sommer self sal insit. Ek het vir jou fotos en n veduidelikking gestuur. Jy sou na 2 weke na my terug kom. Dis nou drie maande en ek wag nog geduldig. Dit is vir m doelloos om n produk n lewenslange waarborg te gee en dan as dit foutief is dit wil vervang met nog n foutiewe eenheid.

Groete

Nico
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Hugo »

tgg wrote:
Pvdw wrote:
Rudolph is die bipod se link waar hy vasmaak op diegeweer se stud al uitgesorteer? Vriend van my sit met 2 wat hy self moes fix anders was hulle onbruikbaar.
Enige terugvoer hier sal wardeer word.
nee Boet Hier word verkoop, geen terug voering

Suurgatgeit help niemand nie.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5153
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Pvdw »

Hugo na wie verwys die suurgat nou??
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: The Ultimate Package.....

Post by KalahariKlong »

Dankie vir die terugvoer oom Rudolph. Ek het gedink aangesien daar verwys word na dit as 'n "package" sal die prys so effens goedkoper as die normale prys wees. Die 6 - 24 is 'n bul van 'n scope maar ongelukkig net net bo wat ek nou kan bekostig.

Groete
KK

Hou my asb in gedagte as oom weet van 'n gebruikte een wat te koop is.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Nico Harris »

Naand Rudolph.

Ek het nou al persoonlik met jou gesels en met jou werkers en nou my vroeer post op die forum. Jy skitter in jou afwesigheid! Jy kom net nie terug na mens toe nie. Jou diens in die begin was puik, ek is seker baie mense kan daarvan getuig. Maar jou diens op die oomblik is nie swak nie...dit bestaan nie. Ek sal bly wees as jy dit net soos n man kan reg stel. Ek het vanmiddag vir jou n boodskap op jou foon gestuur, ek kan sien jy het dit gelees en nogsteeds geen antwoord nie. Ek wag in spanning.

Groete

Nico
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Nico Harris »

Het nou n antwoord via foon gekry-

"Nico,
Ons sal die verbetering nog doen
Groete Dolph"

Dis maar n k@kkerige antwoord as jy drie maande wag vir iemand wat na 2weke na jou sou terug kom.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Nico Harris »

Reg so Dolph.

Nog een k@ kkerigge vraag. Hkm sit julle n lewenslange waarborg op iets. Dan waneerbdaar fout gaan met net my twee kan jy in drie maande nie n oplossing kry vir die probleem nie. Ek het jou gese dat die oplossing baie eenvoudig is. Die sal seker die produk n paar sent duurder maak. Maar jy geen terug voerbwaneer JY gese het jy gaan nie. En as jy dan eerder die geld terug gee, adverteer die ding dan as die wat dit is en vir die ouens dat waneer die ding breuk(nie of nie) dat jy hulle geld sal terug gee na n paar meende se swak diens. Dit voel vir my of jy die maklkke pad kies.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Nico Harris »

Btw...my harris bi-pod is 9 jaar oud en werk nog soos n droom. Jou bi-pod het die eerste aand met die eerste skoot van my 06 afgekom my bakkie se dak geduik en my kolf beskadig. Nou lyk die R1600 nie duur nie.
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Rudie »

Nico jy is nie die enigste ou wat sukkel met die Bipod se skroefie nie. Ek het maar net aanvaar, you get what you pay for. Ek gebruik hom nou op my 223 en 243. Al my groter kalibers skiet hom los.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Nico Harris »

Naand Rudie!

Dan is daar nog net 2 ouens wat sukkel. Lyk my dis maar so. Die waarborg geld net vir die bi-pods wat nie probleme gee nie. Lyk my as jy nie baklei nie kry jy geen antwoord en as jy baklei kry jy n antwoord en jy is onredelik. Rudolph sal nie weer my min geld sien nie.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by G-force »

Nico ek vat maar n raai skoot hier en Dolf kan my reghelp as ek verkeerd is maar die produkte kom uit n ander land uit nie SA nie.Dus om die produk se foutiewe of swak "stud" (nie "stut" nie) te verander moet dit deur die fabriek gedoen word.Deesdae kom baie produkte uit een fabriek maar met verskillende "branding" op.Dolf kan dalk hier in SA met n "upgrade" plan tevore kom,dis dalk makliker.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: The Ultimate Package.....

Post by Nickvn »

Ek kan ook maar net se dat ek so drie maande terug n email aan Rudolph gestuur het via hulle website nadat ek een van hulle scopes gekoop het. Ek wag nog steeds vir n antwoord. Moet eerlik se ek is teleurgesteld oor die diens. Ek hoop regtig dat hulle die diens vlakke kan regkry.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Geno »

Rudolph Optics wrote:G-force,

Ons sal hom wel laat "upgrade", maar het nie iemand soos Nico nodig wat besluit dit moet onmiddelik gebeur nie.
Hy verstaan duidelik nie die proses nie.

Groete

Dolph

So hoe lank is 'n redelike wagtyd?

1 of 2 e-posse met drawings China toe, dan so week of 3 vir manufacture, dan nog 'n week (dalk vinniger) vir airfreight dan is jou prototype hier.
Ekself werk vir 'n maatskappy wat imports doen en ons eie produkte in die Ooste laat maak. Dis regtig nie moeilik en tydrowend om iets binne 'n maand te kry nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Nico Harris »

Rudolph. Ek gee nie om hoe lank dit vat. Jy het gese jy sal my terugvoering gee na twee weke. Intussen het baie meer tyd verloop. Ek wat ek vra is kom terug na mens toe en se hoe lank jy dink dit gaan vat. Hou mens op hoogte. Dis nie vir my n probleem dat dit lank vat nie. Die probleem is JY is onbetroubaar. En waneer jy nie na kom wat jy se jy sou doen nie wil jy eerder kom stry en sarkasties raak en my intelligensie kom beledig. Al wat ek wil he is dat jy hou by wat JY se jy gaan doem. En kyk maar na jou jou advertering- ek is nie die enigste persoon wat dink die bi-pod het n lewenslange waarborg nie. En Rudolph ek het aan die einde van Januarie 2014 met julle gekominikeer dat die goed stukkend is.daarna moes ek n week of twee wag want jy was nie in die land nie. So se ek wag van einde Februarie, dan wag ek al 4 maande. En dis eintlik nader aan 5 maande. So jy is n minimum van 3,5 maande laat met jou telefoon oproep wat JY gese het JY gaan maak om my op hoogte te hou. Is jou "proses" dan so stadig dat daar nog nie eers n begin punt is nie?
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5153
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Pvdw »

Siende dat ons nou op 'n k@kkerige onderwerp is......Wat is die gesegde?.....'n k@kkerige vraag kry gewoonlik 'n k@kkerige antwoord!
Interesante antwoord om jou toekomstige klieënte gerus te stel dat jy hulle belange op die hart dra. :confused: ???
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Katefbessie »

Ek wil nie stir of betrokke raak nie.. maar daars 'n gesegde in besigheid wat lui... "The Customer is ALWAYS right"
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
Post Reply