CZ P07 Duty holster
-
Bertie375
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Tue May 22, 2012 3:42 pm
CZ P07 Duty holster
Hi Almal,
Die DFO het my dag gemaak! My 243 en duty lisensies is goedgekeur.
Nou watse holster moet ek kry vir elke dag dra?
Julle terugvoer word wardeur.
Groete
Die DFO het my dag gemaak! My 243 en duty lisensies is goedgekeur.
Nou watse holster moet ek kry vir elke dag dra?
Julle terugvoer word wardeur.
Groete
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: CZ P07 Duty holster
More Bertie
Ek kyk self om binnekort vir my n Duty te kry. baie geluk met lisensie goedkeuring.
kyk biki hier....al goeie goed gehoor van die holster.
http://www.jizni.co.za/index.php?id_pro ... er=product
Sterkte
Ek kyk self om binnekort vir my n Duty te kry. baie geluk met lisensie goedkeuring.
kyk biki hier....al goeie goed gehoor van die holster.
http://www.jizni.co.za/index.php?id_pro ... er=product
Sterkte
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: CZ P07 Duty holster
Piet...Jy't goeie smaak. Wou dieselfde voorstel maak. Het in die week my 1911 holster gekry en what a b-e-a-u-t.Het verder gaan kyk na ross se produkte en dis elke sent werd.
Bertie.
Holster koop gaan hand aan hand met persoonlike voorkeur..Wil jy conceal of nie?. Ek persoonlik hou nie van iets wat uisteek nie.
Hoop jy kom reg en geniet daai duty...!
Bertie.
Holster koop gaan hand aan hand met persoonlike voorkeur..Wil jy conceal of nie?. Ek persoonlik hou nie van iets wat uisteek nie.
Hoop jy kom reg en geniet daai duty...!
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: CZ P07 Duty holster
geoff carter custom holsters is baie goed.
- Gerrie Smith
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm
Re: CZ P07 Duty holster
Fobus Paddle holster - die gemaklikste!
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: CZ P07 Duty holster
fobus is goed maar ek is n linker klouw, hulle maak nie vir links nie so ver ek weet.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: CZ P07 Duty holster
Gaan na www.rossgun.com. hy maak fantastiese leer holsters teen baie goeie pryse.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: CZ P07 Duty holster
Wat is die prys vir so leer holster +/-?Carl wrote:Gaan na http://www.rossgun.com. hy maak fantastiese leer holsters teen baie goeie pryse.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: CZ P07 Duty holster
Ek het gister 2 bestel, die 6S en 7S en saam met shipping was dit R857 vir altwee. Baie goedkoper as enige ander holster wat ek kon kry....sako 30-06 wrote:Wat is die prys vir so leer holster +/-?Carl wrote:Gaan na http://www.rossgun.com. hy maak fantastiese leer holsters teen baie goeie pryse.
Aim small, miss small
- soundzmad
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Thu Apr 10, 2014 3:05 pm
Re: CZ P07 Duty holster
http://oldfaithfulholsters.com/shop/ass ... n-holster/
Werk vir my en dra amper daagliks. S&O het hulle en selfs vir die lefty's
Werk vir my en dra amper daagliks. S&O het hulle en selfs vir die lefty's

