Middag Menere
Ek is 'n newbie wat daagliks op die forum lees en kyk en probeer om soveel as moontlik te leer. My vraag aan al die slim manne, is om vir my te verduidelik presies wat die paralaks doen op i scope?
Ek het 'n .243 geerf en het 'n tweedehandse Lynx 4-12* 42 opgesit wat ek teen 'n baie goeie prys gekry het. Die scope het 'n paralaks verstelling aan die voorkant. Op die skietbaan gaan dit nie te sleg nie. Maar gaan een van die dae jag en wil weet of ek die paralaks op 200 kan sit en dan enigiets tussen 150m en 250m kan skiet? Fokus die paralaks net op die spesifieke afstand? Gaan die paralaks maak dat hy uit gaan wees op die afstand waarop hy nie gestel is nie? En indien wel hoe groot is die effek?
Ek het nie 'n rangefinder nie, maar wil seker maak ek skiet waar ek mik as dit by die wild kom.
Paralaks???
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Paralaks???
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Paralaks???
Baie dankie Ludwig. Verseker n 'Hero Member'!!!
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22