308NM KRUIT.

krisie

308NM KRUIT.

Post by krisie »

DAG S?.
Is daar iemand wat weet watter kruit werk die beste vir n 308 normamagnum.In my geweer wil S385 nie werk nie.
GROETE KRISIE.
jmb

Re: 308NM KRUIT.

Post by jmb »

Wat is die probleem met die 385 Krisie?
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: 308NM KRUIT.

Post by Izak H »

Krisie

Bel vir Willem Jordaan van Hofmeyr, hy sal jou kan help. Ek weet hy het nou onlangs met syne ge-eksperimenteer met kruit en verskillende koe?l-gewigte. 048-8859086

Izak
Gerard

Re: 308NM KRUIT.

Post by Gerard »

Die soort dryfmiddel is afhanklik van watter gewig en soort konstruksie koe?l jy gebruik. Looplengte speel ook 'n rol.  Laat weet wat jy het en gebruik, dan kan mens nader aan 'n werkbare begin kom.
krisie

Re: 308NM KRUIT.

Post by krisie »

Hi GERHARD.
Ek het 200grn. Goodnells (solids).Die loop is 25 duim.Die ou S371 het goed gewerk.Die koe?ls is 38mm lank.

KRISIE.
Gerard

Re: 308NM KRUIT.

Post by Gerard »

Begin met 59gr S365 en werk op.  Moet nie 2800vps oorskry in 'n 25" loop nie.  Gebruik gewone LR slagdoppies.

S385 is te stadig en sal eerstens nie volledig ontbrand in 25" nie, selfs met die 9000+psi graveerdruk van die Goodnell koe?ls.

Wat is die spiraal van die geweerloop?
krisie

Re: 308NM KRUIT.

Post by krisie »

Naand s? Izak.
EK het toe vir Willem gebel.Baaaaaaaie dankie.Ek gaan sy resep probeer,dit klik en voel vir my reg. Die volgende probleem wat ek nou nog net wil uitsort is,180grn of 200grn op die 308NM.Laat weet my of jy my bootskap gekry het,want ek is nog dom met die program,en dan sukkel ek met tik want jy sien ek is `n plaasboer.

180grn of 200grn vir ELANDTJIES.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: 308NM KRUIT.

Post by James Wilson »

krissie, daar by die skietwinkel in Bloem werk n kerel ek dink sy naam is Marcel, maak nie saak nie vra maar net vir die een wat n 308nm het, hy deel graag sy kennis oor die geweer.  ek sien jy is n plaasboer, so jy boer met plase. sit twee plase in n kamp en na n paar maande is daar klein plasies?  ;D  moenie worry nie ek spot jou sommer. is maar net gewoond boere laaik nie die woord plaasboer nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: 308NM KRUIT.

Post by Izak H »

Krisie

Naand s?, bly ek kon help. Ja-nee, Willem sal ver gaan om `n mens te help of hy ken iemand wat jou kan help.

Groete Izak
krisie

Re: 308NM KRUIT.

Post by krisie »

Hallo Jagbehep.
  In Namibia praat ons van plaasboere, dit is baie interessant hoe dit verskil van streek tot streek, eintlik boer ek met
  bonsmarabees, my plaas het gekalf, nou het ek twee "grappie"
  Kan jy vir my die kontak nr stuur van die skietwinkel is Bloem waarvan jy praat asb.
  Waar bly jy?
 
Gerard

Re: 308NM KRUIT.

Post by Gerard »

Ek sien Krisie wil moeite doen maar hy wil nie gehelp wees nie.  Seker ook goed, elke bobbejaan sit mos onder sy eie krans.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: 308NM KRUIT.

Post by James Wilson »

sekerlik, die nommer is 051-4443590/91. was toevallig gister weer daar. die ladings waarvan Marcel praat is vreeslik, maar hy se dit is maar soos wat n 308nm se ladings lyk. hoop jy het n sterk slot op daai geweer, hy se hy kry 3200f/s op 180 grn uit daai roer. ek weet julle suidwesters gaan van daai nommers hou. hoop jy kry dieselfde, laat weet as jy met hom gepraat het. ek het hom gese iemand gaan hom bel, so hy wag vir jou oproep
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
krisie

Re: 308NM KRUIT.

Post by krisie »

  Jagbehep.
        Baie dankie,ek sal hom namiddag bel. Ek gaan nou eers bietjie l?.Ek sal jou laat weet.
        Krisie.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: 308NM KRUIT.

Post by James Wilson »

krisie wrote:  Jagbehep.
        Baie dankie,ek sal hom namiddag bel. Ek gaan nou eers bietjie l?.Ek sal jou laat weet.
        Krisie.
ja nee, ek moes geweet het. het seker weer die hele more niks gedoen nie so nou moet  met jy eers gan le.
Last edited by James Wilson on Wed Nov 24, 2010 2:43 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Gerard

Re: 308NM KRUIT.

Post by Gerard »

Ek en Krisie het lekker op die telefoon gepraat.  Ek is bekommerd oor die 3200vps advies.  Dit is 150 tot 200vps vinniger as wat die vinnigste gepubliseerde 180gr ladings op die oomblik is.  Wees versigtig.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: 308NM KRUIT.

Post by James Wilson »

Gerhard ek stem saam. dit is hoekom ek se ek hoop hy het n sterk slot. hoor maar self wat se die man by die skietwinkel. hy praat van compressed loads.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
krisie

Re: 308NM KRUIT.

Post by krisie »

Naand maats.
Eerste wil ek baieeeee! dankie s? vir almal wat so lekker help.Ek sal nog vir almal reply,die tyd is my probleem. Moet tog nie dink ek ignoreer julle nie.Ek het `n aanbeveling gekry om norma se MRP te gebruik,wat ek nou waar gaan kry.

HOE KRY EK FOTOS EN GESIGGIES in hierdie bootskap.
HULLE s? as `n 308nm kan DAN kan hy.

  KRISIE.
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: 308NM KRUIT.

Post by Witpietskiet »

Krisie,

Maak bietjie kontak met Rosenthal Guns (061-237210) of met Gunshop (061-227655). Ek kan my verbeel maar ek dink een van hulle het op kol gehad, ek weet wel dat hulle die Norma reeks ammunisie verkoop, miskien is jy gelukkig en hulle kan jou help.

Hoop jy kom reg.

Windhoek groete 8)
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Gerard

Re: 308NM KRUIT.

Post by Gerard »

Norma MRP sal so R6.00 to R7.00 per lading kos en jy sal omtrent 95 ladings uit die 400g blik kry.
krisie

Re: 308NM KRUIT.

Post by krisie »

  WITPIETSKIET.

Baie dankie ek het hulle klaar gekontak.
 
  Groete KRISIE.
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: 308NM KRUIT.

Post by Witpietskiet »

krisie wrote:    WITPIETSKIET.

Baie dankie ek het hulle klaar gekontak.
 
   Groete KRISIE.
Het hulle en wat kos dit as ek mag vra?
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
krisie

Re: 308NM KRUIT.

Post by krisie »

WITPIETSKIET.
  Sorry man vir die halwe inligting,hulle het vir die afgelope twee of drie jaar niks meer nie,kan nie kry nie.Ek was bietjie hastig.

KRISIE.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: 308NM KRUIT.

Post by James Wilson »

http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... 8#msg40668

Krissie, het jy gesien Marcel het vir jou n resep geplaas?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: 308NM KRUIT.

Post by raychell »

Willem, het my nou net gebel wil my laaste blikke S371 koop,Het iemand al S361 probeer,Ek het data van lot 85 dit is baie oud maar volgens die data val S361 tussen S365 en S385 Willem klaa dat hy nie genoeg S385 kan inkry nie
Toe ek deur die ou data gaan kry ek toe die spoed toetse wat ek en Willem in 1994 gedoen het toe het hy al bekommerd geraak oor MRP se beskikbaarheid
MRP    75gr    3055fps
S371    70gr    2800fps
          71gr    3096fps
          72gr    3145fps
          73gr    3186fps
Willem het 'n 26" loop  180gr Koeel
Gerard as jy dink 3200 is warm kyk wat maak die manne met .243 ;D ;D ;D
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: 308NM KRUIT.

Post by tafjak »

Raynie

Hou die 371, wat gaan gebeur as die CHeetah reamer hier is?
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Post Reply