VW Tiguan waarde??

Post Reply
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

VW Tiguan waarde??

Post by VdWalt »

Kan iemand my dalk help met verkoops prys op my Tiguan?

Ek wil hom in Julie verkoop maar het geen idee waar om met 'n prys
te begin nie. 98 000km op 2010 model 2.0TDI track en Field - wit.
FSH (alle dienste by Glen VW) met motorplan tot op 120 000km.
Leer binne met wegvou towbar. Baie goeie kondisie - nooit gestamp
nie en nooit probleme gehad nie. Een pap wiel in 4 jaar.
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Re: VW Tiguan waarde??

Post by hencohugo »

Hy Trade vir R200 000 en Retail vir R220 000. Gaan kyk op Carfind waarvoor soortgelyke voertuig voor verkoop. Let wel dat dit wat die manne daar vra is nie altyd wat hulle kry nie.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: VW Tiguan waarde??

Post by VdWalt »

hencohugo wrote:Hy Trade vir R200 000 en Retail vir R220 000. Gaan kyk op Carfind waarvoor soortgelyke voertuig voor
verkoop. Let wel dat dit wat die manne daar vra is nie altyd wat hulle kry nie.
Baie dankie - ek het gaan kyk op Auto trader en hulle gaan vir so 200k - 240k maar almal het meer km op as
myne en van hulle is ook dan ouer. Hulle kom my more 'n prys gee as inruil op die nuwe kar.
Ek wil net reg wees vir hulle.

Ek sal as ek weet wat hulle my offer hom ook hier kom adverteer, kan dalk
lekker kar wees vir Ma dat sy nie weer vasval op dorp toe nie. Dis nie die ultimate 4x4 nie maar hy is gebou vir
sneeu en modder...... ++>:
Post Reply