Boerbokke te koop

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
Adaan
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Thu Apr 22, 2010 5:57 pm

Boerbokke te koop

Post by Adaan »

Goeie naand

Die eienaar van die plaas waar ek werksaam is het baie bokke wat
hy te koop aanbied.
Volwasse ooie geskandeer met tweelinge +- 250
Volwasse ooie gekandeer met enkelinge +- 120
Jong ooie(eerste keer by ram) geskandeer met tweelinge +- 80
Jong ooie (eerste keer by ram) geskandeer met enkelinge +- 80
Kapaters (+- 10 maande oud) +- 300
Jong ooie (+- 10 maande oud) +- 280

Die plaas is naby Adelaide, Ooskaap

Belangstellendes kan Russel kontak by 08drie7473581

Dankie
Adaan
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Boerbokke te koop

Post by henning »

Adaan wrote:Goeie naand

Die eienaar van die plaas waar ek werksaam is het baie bokke wat
hy te koop aanbied.
Volwasse ooie geskandeer met tweelinge +- 250
Volwasse ooie gekandeer met enkelinge +- 120
Jong ooie(eerste keer by ram) geskandeer met tweelinge +- 80
Jong ooie (eerste keer by ram) geskandeer met enkelinge +- 80
Kapaters (+- 10 maande oud) +- 300
Jong ooie (+- 10 maande oud) +- 280

Die plaas is naby Adelaide, Ooskaap

Belangstellendes kan Russel kontak by 08drie7473581

Dankie
Adaan
In watter omgewing loop die prys van volwasse diere?

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
Adaan
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Thu Apr 22, 2010 5:57 pm

Re: Boerbokke te koop

Post by Adaan »

Hallo Henning

Tussen R1800 en R2000 , maar hoeveelhede gevat kan prys beinvloed,
praat maar met Russel hy is die main man ++>:

Groete Adaan
Adaan
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Thu Apr 22, 2010 5:57 pm

Re: Boerbokke te koop

Post by Adaan »

Goeie naand

So bietjie terugvoer- al die kapaters en jong ooie is verkoop
en die volwasse ooie kan gaan soos volg-
Geskandeer met enkeling-R1600
Geskandeer met tweeling-R1800
Lamtyd begin einde Julie.

Groete

Adaan
Post Reply