Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
......ek slaap vanaand in die veld; oor 'n koedoe jagtery.
My jagmaat is 66jaar oud en hy het my gisteraand maak verstaan "jy is 'n ckicken as jy nie saamgaan nie"
So; nou gaan ek saam.
Ek sal Maandag vir julle mooi fotos van die oom se jag jeep opsit. Ek dink hy is enig in sy soort.
Wie van julle slaap ook die naweek in die veld??
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
Johnnie - daai avatar van jou!!!!
Wou jou al gese het...die eerste keer het ek my 'antivirus' 'gestart' want ek het nie geweet wat ek sien nie
Om terug te kom by die koedoe jag....wens ek was so bevoorreg....koud of nie
Ek het dit oorleef. My jagmaat oom Wessel het sy koedoebul gekry. Ek het darem lood gegooi op jong varkie. Ek het die fotos van oom Wessel se Willys op n ander post gelaai.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.