Skietlig, het gegroet!

Post Reply
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Skietlig, het gegroet!

Post by HennieC »

Middag mense.


Vrydag op pad huis toe haal my oudste seun solank al ons toerusting uit sodat ons net kan laai en ry vir 'n roep sessie sodra ek by die huis stop.

Ek het my light force se draad verander sodat hy met 'n 3 pin plug werk en lekker op die stoel saam werk. My seun dink toe goed om die lig te toets en gee hom 220V. :):

Jip bulb is stukkend geskiet die dimmer het gebrand en ek sien die lig se reflekter het paar krappies op. Dis nogal groot skade. :(

Met die gebeure dink ek toe dadelik dat ek 'n inlyn smelt draad (inline fuse) gaan installeur voor die dimmer. :police:

Kerels dis nogal 'n duur les so 'n ou probleempie.
Al wat ek kan sê is leer uit ander se foute.

Hoeveel ouens se ligte werk op dieselfde plug en sonder 'n fuse? ::)

Groete
Hennie
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Skietlg het gegroet

Post by Triple2 »

Jy moet net jou 3punt plug reg bedraad! my bakkies se socket is bedraad met aard en neautraal. Lig dieselfde. As jy hom by 220 indruk gebeur niks
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Skietlg het gegroet

Post by G-force »

Jy is nie die eerste een nie wat dit doen nie.....Ruan....... :)
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Skietlg het gegroet

Post by Cobus(Cobb) »

Moenie daai lens probeer "skoomvee" nie...werk hom net so...sodra jy daar karring is als moertoe..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: Skietlg het gegroet

Post by HennieC »

Ek het die lens net so gelos. Het nuwe bulb in gesit en gesien hy lig nog mooi.
Het dimmer gekry wat sê 12 - 24V 8A. Als gekoppel maar die dimmer het so 'n effense sing geluid.
Het hom getoets als werk dis net die gesing wat effens pla.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Skietlig, het gegroet!

Post by Cobus(Cobb) »

Dis maar die probleem met "laer" kwaliteit dimmers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: Skietlig, het gegroet!

Post by HennieC »

Geld is nou baie min na ons verlies ou maat sal maar gebruik wat ek kan.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Skietlig, het gegroet!

Post by grumpy »

Vat n ou draadloos. Haal die selector knoppie uit en gebruik hom. Hy sal werk.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Skietlig, het gegroet!

Post by NicoSmit »

so nog 'n lightforce het KABOEM ! gesê
Groukat
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jun 09, 2013 7:42 pm

Re: Skietlg het gegroet

Post by Groukat »

HennieC wrote:Ek het die lens net so gelos. Het nuwe bulb in gesit en gesien hy lig nog mooi.
Het dimmer gekry wat sê 12 - 24V 8A. Als gekoppel maar die dimmer het so 'n effense sing geluid.
Het hom getoets als werk dis net die gesing wat effens pla.

Dai gesing pla niks, ek was ook in die begin skepties oor dit en wou vir dai rede nie met dimmer jag nie. Jy kan wel op Jaracal se dvds hoor dat syne ook effens sing en almal saam ek al gejag het se dimmers sing (sommige net minder as ander).

Ek het toe besluit om myne te gebruik en sien geen effek op jakkalse nie.

Weet iemand van dimmers wat nie sing nie? Indien julle so dimmer ken sal jul my asb laat weet want ek is opsoek na 'n spaar dimmer, of wie se dimmer stel jul voor?

Soos ek dit verstaan is dit die Ampere wat te veel is vir die reostaat om te hanteer?

groete
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: Skietlg het gegroet

Post by HennieC »

Groukat wrote:
HennieC wrote:Ek het die lens net so gelos. Het nuwe bulb in gesit en gesien hy lig nog mooi.
Het dimmer gekry wat sê 12 - 24V 8A. Als gekoppel maar die dimmer het so 'n effense sing geluid.
Het hom getoets als werk dis net die gesing wat effens pla.

Dai gesing pla niks, ek was ook in die begin skepties oor dit en wou vir dai rede nie met dimmer jag nie. Jy kan wel op Jaracal se dvds hoor dat syne ook effens sing en almal saam ek al gejag het se dimmers sing (sommige net minder as ander).

Ek het toe besluit om myne te gebruik en sien geen effek op jakkalse nie.

Weet iemand van dimmers wat nie sing nie? Indien julle so dimmer ken sal jul my asb laat weet want ek is opsoek na 'n spaar dimmer, of wie se dimmer stel jul voor?

Soos ek dit verstaan is dit die Ampere wat te veel is vir die reostaat om te hanteer?

groete
Groukat kry vir jou 'n dimmer van Henk Ellis.
Daar is nie beter nie. Email hom vir prys. HenkE@atns.co.za
Sy dimmer het 'n fuse in en werk as die lig baie baie dof is is daar effense sing maar nie van die dimmer nie maar van die bulb se kant af.
Henk se dimmers werk al vir baie jare op baie jak jagters se ligte.

Groete
Hennie
Groukat
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jun 09, 2013 7:42 pm

Re: Skietlig, het gegroet!

Post by Groukat »

dankie hennie,

ek het hom gemail

groete
Post Reply