Vortex Viper HS LR 4-16x50
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Manne ek het 'n bietjie leiding nodig. Ek het al die draad/e gelees van Vortex ens op die forum, ek wil die long range reeks in 4-16x50 aanskaf om op my .243 te sit. Is daar lede hier wat so scope besit en wat is hulle opinie oor dit. Ek wil ook graag weet is die 16x vergroting voldoende vergroting vir vlakte jag tot so 400m.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Vortex Viper HS LR 4-16x50
Swede, dink so daaraan , jy kan n scope wat se max vergrooting 22 is maklik op 22 draai maar n scope met net 16 vergroting sal jy maar sukkel om tot op 22 te draai. Maar net wat ek meen.
Groetnis
Groetnis
- vbd
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am
Re: Vortex Viper HS LR 4-16x50
Swede, ons het hulle noudie dag almal lanks mekaar getoets tot op 850m. Die HS LR was nr1, PST nr2 maar baie naby aan nr1, dan snaaks genoeg die gewone Viper en dan eers die nuwe HS-T. Ons het nie die HS daar gehad nie, maar die mense wat die 4-16x44 skiet praat baie hoog van hom. Ek hou net nie baie van die HS LR se turrets nie, die op/af tuuret is een click = .5 duim en kwart duim soos gewoonlik nie.
Ek wil ook graag weet watter vergroting is genoeg vir daardie tipe afstande jag en se tot op 300m teiken skiet soos bv sajwv se vlakte tabelle. Moet jy eerder groter bekikbaar he en net gebruik wat jy voel is nodig soos Armand se, of moet jy besluit dat 16x voldoende is en daarby bly?
Ek wil ook graag weet watter vergroting is genoeg vir daardie tipe afstande jag en se tot op 300m teiken skiet soos bv sajwv se vlakte tabelle. Moet jy eerder groter bekikbaar he en net gebruik wat jy voel is nodig soos Armand se, of moet jy besluit dat 16x voldoende is en daarby bly?
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Vortex Viper HS LR 4-16x50
Manne,
Luister vir Armand. Ons almal word ouer en daardie ekstra vergroting raak nodig.
Henk
Luister vir Armand. Ons almal word ouer en daardie ekstra vergroting raak nodig.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Johan243
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Sat Feb 16, 2013 12:59 pm
Re: Vortex Viper HS LR 4-16x50
Henk
Nou praat jy die waarheid,ouderdom is nie vir sissies nie,n man se oe raak by die dag swakker
Daai ekstra vergroting help baie
Groete
Johan
Nou praat jy die waarheid,ouderdom is nie vir sissies nie,n man se oe raak by die dag swakker
Daai ekstra vergroting help baie
Groete
Johan
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Vortex Viper HS LR 4-16x50
Ek het die Vortex Viper 6 - 20 x 44 en is baie tevrede met hom. Indien jy nie in die nag skiet nie sal ek voorstel dat jy gaan vir 44, omdat jy die scope nader aan die loop kan monteer.
Julle sal dit interesant vind dat omtrent al die lande in die wereld se weermag snipers gebruik n vaste vergroting van 6 x en nie meer as 10 x en hulle skiet meer as n kilometer met daardie vergrotig. Dit lyk vir my die wereld se weermagte weet iets wat ons nie weet nie.
Groete
Henning
Julle sal dit interesant vind dat omtrent al die lande in die wereld se weermag snipers gebruik n vaste vergroting van 6 x en nie meer as 10 x en hulle skiet meer as n kilometer met daardie vergrotig. Dit lyk vir my die wereld se weermagte weet iets wat ons nie weet nie.
Groete
Henning
Last edited by henning on Tue Jun 03, 2014 11:59 pm, edited 1 time in total.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Vortex Viper HS LR 4-16x50
Ek het die 4-16x44 HST. Vir praktiese jag doeleindes is dit meer as voldoende. Ek het verskeie teleskope met groter vergrotings maar vind myself keer op keer terug by die teleskoop.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vortex Viper HS LR 4-16x50
Nie heeltemal nie.Die ouens wat ver skiet skiet met S&B PMii's of Nightforce hier van 20x vergroting af.henning wrote:Ek het die Vortex Viper 6 - 20 x 44 en is baie tevrede met hom. Indien jy nie in die nag skiet nie sal ek voorstel dat jy gaan vir 44, omdat jy die scope nader aan die loop kan monteer.
Julle sal dit interesant vind dat omtrent al die lande in die wereld se weermag snipers gebruik n vaste vergroting van 6 x en nie meer as 10 x en hulle skiet meer as n kilometer met daardie vergrotig. Dit lyk vir my die wereld se weermagte weet iets wat ons nie weet nie.
Groete
Henning
Die ouens wat "naby" skiet gewoonlik in dorpe waar hulle na n tyken so groot soos n mens op 500/600m skiet gebruik 10x vergroting omdat dit hulle n groter field of view gee sodat hy kan sien wat Mohamed se tjommas om hom doen.
Vir jag tot 400m is 4-16 genoeg.Vir 400m tyken skiet kry 20x of meer sodat jy kan sien waar jy skiet.
Onthou net goeie glas met n laer vergroting is altyd beter as swak glas op n hoe vergroting
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Vortex Viper HS LR 4-16x50
Ouens hierdie is baie belangrik!Capt. Oblivious wrote:Onthou net goeie glas met n laer vergroting is altyd beter as swak glas op n hoe vergroting
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Vortex Viper HS LR 4-16x50
Dit is dan ook hoekom die lande se weermag snipers vaste 6 x of 10 x vergrotings gebruik omdat die glas op n vaste vergroting scope is beter as n verstelbare scopes. Vaste vergroting scopes het minder lense in waardeur die beeld helderheid verlore raak.Arnold wrote:Ouens hierdie is baie belangrik!Capt. Oblivious wrote:Onthou net goeie glas met n laer vergroting is altyd beter as swak glas op n hoe vergroting
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Vortex Viper HS LR 4-16x50
Ek dink dit gaan meer oor betroubaarheid as lens kwaliteit. Elkgeval ek glo nie dit is meer die geval dat almal vaste vergrotings gebruik nie.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Vortex Viper HS LR 4-16x50
Arnold jy is wel reg oor betroubaarheid omdat daar minder bewegende dele is.
Ek het n opsomming gesien van wat die lande se snipers gebruik en daar was baie min lande wat verstelbare vergrotings gebruik. Kyk na hierdie stuk by 21 min 30 sek
http://www.youtube.com/watch?v=rj76nrVnMOU
Groete
Henning
Ek het n opsomming gesien van wat die lande se snipers gebruik en daar was baie min lande wat verstelbare vergrotings gebruik. Kyk na hierdie stuk by 21 min 30 sek
http://www.youtube.com/watch?v=rj76nrVnMOU
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Vortex Viper HS LR 4-16x50
Ek wonder hoe groot is n mens deur n x10 scope op 1000m?
Groetnis
Groetnis
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Vortex Viper HS LR 4-16x50
10 keer groter as met blote oog 
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Vortex Viper HS LR 4-16x50
Gromit jou ou yster!!!!
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
Peruvs72
Re: Vortex Viper HS LR 4-16x50
Selfde as 100m met blote oog. As jy deur 'n x6 scope op 300m kyk is dit dieselfde as 50m met blote oogArmand Steenkamp wrote:Ek wonder hoe groot is n mens deur n x10 scope op 1000m?
Groetnis