Ek vra Raad
- Michael van Breda
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Apr 26, 2014 1:50 pm
Ek vra Raad
Ek het n boog 2de hans gekoop baie mooi opgepas.ek het hom na n boog winkel to gevat en hulle se daar is niks met die boog fout nie.hulle het my gehelp met draw lengths en al daai goed die boog skiet soos n droom.Ek skeit al 3maande elke dag so op 20m baie mooi groperings en ek is baie happy met alles.
ek wil hoor ek wil gaan varke skeit baie graag.
ek 350 carbin express pylle met 125g shoekwave punte
is die die regte pylle om te gebruik
baie dankie

- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Ek vra Raad
Michael
Welkom hier,
Wat weeg die pyle, watse spoed skiet jy?
Vlakvark is een van DIE moeilikste diere om te skiet met die boog agv hulle spoed as die snaar klap.
Te ligte pyl is n probleem, en te swaar het weer sy eie uitdagings.
Gee meer info dan kan ons jou dalk op die regte pad plaas.
Groete daar,
Welkom hier,
Wat weeg die pyle, watse spoed skiet jy?
Vlakvark is een van DIE moeilikste diere om te skiet met die boog agv hulle spoed as die snaar klap.
Te ligte pyl is n probleem, en te swaar het weer sy eie uitdagings.
Gee meer info dan kan ons jou dalk op die regte pad plaas.
Groete daar,
- Michael van Breda
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Apr 26, 2014 1:50 pm
Re: Ek vra Raad
dit 350 carbin express pyle 27inch 125g punte (shockwave)
my boog is op 50 pond gestel
ek hoop die setup is reg julle kan ma raad gee as ek dit moet verander.
is nog nuut in die game so wil graag meer weet
my boog is op 50 pond gestel
ek hoop die setup is reg julle kan ma raad gee as ek dit moet verander.
is nog nuut in die game so wil graag meer weet
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Ek vra Raad
Ek stel voor:
Gaan na n boogshop toe en skiet deur n chrony, kry jou spoed.
Weeg jou kompleet pyl en kry die gewig.
50# het al baie varke se oe toegemaak, maar help nie jy skiet 220fps na vark toe op 20y nie, hy gan jou jump en jy gaan nie baie happy wees nie.
As jy meer ondervinding het is dit n ander storie, maar ken eers jou setup en dan kan jy verder gaan.
Groete

-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Ek vra Raad
Haai Michael
Varke is harde goed en ek sou hulle nie met mechanical broadheads geskiet het as my boog op 50# gestel was nie.
Meganiese jagpunte neem baie energie op wanneer hulle ontplooi en verminder dus penetrasie. Daar is verskriklike goeie vastelem jagpunte op die mark wat bitter baie na aan die akkuraatheid van jou teikenpunte skiet vandag. Die kwessie van meganiese punte teenoor vaste lem punte is natuurlik so debatteerbaar soos godsdiens en rugby met geen wenners nie.
Die een groot fout wat mense maak is om varke te hoog te skiet. Soos ek gesê het varke is hard met sterk been onder die vel ook. Met 'n 50# boog sal ek 'n tweelem "cut on impact" jagpunt gebruik. Die pyl se energie word dadelik benut die oomblik wat dit die dier tref. 125gn punte hier sal voldoende wees.
Doen wat Hugo voorstel en skiet deur 'n chrony en skryf als neer. Die boogwinkel sal jou sommetjie ook graag vir jou doen. As jy al jou boog se gegewens hier plaas sal ons jou met liefde help.
Ek sou swaarder gegaan het met varkie en miskien nog ponde agter die pyl sit om nie spoed in te boet nie. Jy kry koper "inserts" wat die boogwinkel vir jou voor in jou jagpyl kan sit om dit lekker kinetiese energie te gee. Doen gerus ook die "front of centre" sommetjie wanneer jou pyl klaar gebou is. Jy kan dit ook google en maklik self bereken. SWAAR, VINNIG met 'n STERK SKERP jagpunt, Meneer. Baie intree boogjagters begin met varke, rooibokke of kudu's. Hierdie drie gediertes is gevaarlik om te skiet aangesien hulle 'of sak 'of in die lug spring as hulle die boog hoor wat kwesskote kan veroorsaak. Spoed gaan jou help hier. Party bôe wat gestel is op 50# lewer baie meer energie as ander wat ook op 50# gestel is agv baie verskillende redes in die konstruksie van die boog asook gehalte verskille in materiaal gebruik.
Sterkte!!!

- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Ek vra Raad
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Ek vra Raad
p.s. Michael Skeit jy 20m groeperings of skiet jy hulle? As jy hulle skeit dan haal ek my hoed af vir jou haha
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Ek vra Raad
Hi Michael.
Doen wat die manne voorstel.
Wat is jou pylgewig?
Spoed?
Met watse BH gaan jy skiet? Ek sal ook eerder se twee lem cut on contact. Magnus stinger of carbon express XT4 is baie goeie goedkoop opsies. Sal dit skiet as ek jy is.
Kyk of kan jy dalk n ander dier skiet, blesbok as jy kan. Rooibok en vark is bekend daarvoor dat hulle stringjump, en baie manne het al so skoolgeld betaal

ek soek nog wapens...
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Ek vra Raad
morne smith wrote:p.s. Michael Skeit jy 20m groeperings of skiet jy hulle? As jy hulle skeit dan haal ek my hoed af vir jou haha
Michael, luister maar na die raad wat die manne hier vir jou gee. Jy kan ook hier gaan kyk. http://www.stealthadventures.co.za/Tool ... ators.aspx
Daar is al die calculators vir jou en jy kan ook 'n beraming kry vir watse grote diere jy met jou pyl spoed kan skiet en vir jou 'n maksimum afstand waarop jy 'n skoot sal vat vas stel.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Ek vra Raad
Skoot plasing is ook van die belangrikste.
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Ek vra Raad
Ai hoe lekker lag ek nou !! Sien al die prentjie voor my hihihi...morne smith wrote:p.s. Michael Skeit jy 20m groeperings of skiet jy hulle? As jy hulle skeit dan haal ek my hoed af vir jou haha
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave