Só ontbeen jy 'n rib

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Só ontbeen jy 'n rib

Post by Frikkiedbr »

User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Só ontbeen jy 'n rib

Post by Gert Odendaal »

Dankie baie Frikkie, ek wou nog altyd `n lekker rib rol maak. ;D
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Só ontbeen jy 'n rib

Post by Louis Kriel »

Dankie Frikkadel jy het my nou vrek honger!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Só ontbeen jy 'n rib

Post by Frikkiedbr »

Plesier Louis ++>:
baas
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm

Re: Só ontbeen jy 'n rib

Post by baas »

Dankie
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Só ontbeen jy 'n rib

Post by Philip_R »

Dankie ek het juis 2 bosbok ribbes wat ontbeen moet word. Ek sou 'n redelike gemors gemaak het sonder 'n bietjie leiding.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Só ontbeen jy 'n rib

Post by vriell »

Dankie vir die deel...is dit dalk wat op die tafel is vir julle vanaand ?
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Só ontbeen jy 'n rib

Post by Philip_R »

Nee ek gaan hulle saamvat as ek einde Junie gaan jag, dink dit sal meer van pas wees so om die vuurtjie.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Post Reply