Suppressor: Wat is belangrik ens: mites en waarhede

Post Reply
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Suppressor: Wat is belangrik ens: mites en waarhede

Post by SV MAD (Henk) »

More manne
Let asb dat die topic nie gaan oor wie die beste suppressor het ens nie. Ek wil maar net bietjie die breins krap

Ek het noual so bietjie gaan oplees ens en wil graag hoor wat het julle bevind.

Daar is suppressors met 50mm diameter en dan is daar wat wissel tussen 30-40mm. My logika se dat die groter diameter meer gasse sal vang, dus sal die recoil vermindering en klank vermindering meer wees.

Hoe groot rol speel die baffles in n suppressor. Ek sien dat oorsee die manne nie kan ooreenstem nie, party werk met 10 ewe groot kamers ens, party werk met groot eerste kamer en dan progressief kleiner kamers ens.

Hoeveelheid van kamers: party mense beweer dat 3-4 groot kamers beter werk as 1 medium kamer en dan 9 klein kamers.

En hoe baie klank reduksie is 20dB?

Wat sal julle dan, as jy self a suppressor kon bou, as die "holy grail" van suppressors gebou het?

Ek hoor graag
ek soek nog wapens...
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: Suppressor: Wat is belangrik ens: mites en waarhede

Post by 3006 »

Ek luister ook. Hier is n paar gemiddelde decibel lesings vir interessantheid.



Gunfire Sound Levels

Gunfire Noise Level Reference Chart

Below we have listed critical data describing peak sound pressure levels produced by firearms used in shooting and hunting sports. A serious byproduct of this exposure is sensory-neural hearing loss, which cannot be restored to normal. With the introduction of MUZZLE BRAKES and PORTING, the risks of hearing loss dramatically increase. Use this chart as a reference guide for promoting the need of using adequate hearing protection.
Notations
Keep in mind that conversational speech is approximately 60-65 dB, and the threshold of pain is considered to be 140 dB. According to Dr. William Clark, Ph.D. senior research scientist in charge of the NOISE LABORATORY at the Central Institute for the Deaf in St. Louis, the damage caused by one shot from a .357 magnum pistol, which can expose a shooter to 165 dB for 2msec, is equivalent to over 40 hours in a noisy workplace. Dr. Krammer, Ph.D., Ball State University, Muncie, Indiana has documented the following pressure levels.

Table 1. SHOTGUN NOISE DATA (DECIBEL AVERAGES)

.410 Bore 28" barrel 150dB
26" barrel 150.25dB
18 _" barrel 156.30dB
20 Gauge 28" barrel 152.50dB
22" barrel 154.75dB
12 Gauge 28" barrel 151.50dB
26" barrel 156.10dB
18 _" barrel 161.50dB



Dr. Krammer continues to say that shotgun noise averaged slightly more that 150dB. This is approximately 14dB beyond the threshold of pain, and more than sufficient to cause sudden hearing loss with complications.

Table 2. CENTERFIRE RIFLE DATA

.223, 55GR. Commercial load 18 _" barrel 155.5dB
.243 in 22" barrel 155.9dB
.30-30 in 20" barrel 156.0dB
7mm Magnum in 20" barrel 157.5dB
.308 in 24" barrel 156.2dB
.30-06 in 24" barrel 158.5dB
.30-06 in 18 _" barrel 163.2dB
.375 — 18" barrel with muzzle brake 170 dB

Krammer adds that sound pressure levels for the various pistols and ammunition tested yielded an average mean of 157.5 dB, which is greater than those previously shown for shotgun and rifle noise levels. There was also a greater range, from 152.4dB to 164.5dB, representing 12 dB difference, or more than 10 time as much acoustic energy for the top end of the pistol spectrum. It should be noticed that this figure of 164.5 dB approaches the practical limit of impulse noise measurement capability inherent in most modern sound level meters.

Table 3. CENTERFIRE PISTOL DATA

.25 ACP 155.0 dB
.32 LONG 152.4 dB
.32 ACP 153.5 dB
.380 157.7 dB
9mm 159.8 dB
.38 S&W 153.5 dB
.38 Spl 156.3 dB
.357 Magnum 164.3 dB
.41 Magnum 163.2 dB
.44 Spl 155.9 dB
.45 ACP 157.0 dB
.45 COLT 154.7 dB

The above averages are for all types of ammunition used in these firearms, and should be considered fairly representative. No wonder we hear numerous reports about hearing loss as a result of firearms including acoustic traumas that take hearing completely as a result of one shot. Imagine what the noise levels must be when we incorporate muzzle brakes or porting into firearms, or have a gun explode near the ear due to malfunction
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Suppressor: Wat is belangrik ens: mites en waarhede

Post by alecjohnson »

ok hier is my ondervinding:
ek het vir my .22 en 300WM een
my 300:
supressor het 7 baffels almal met ewegroot kamers nie nou seker van dimensies nie. bring klank met 21dB af
recoil, dit haal bitjie weg maar seker so 20% ek is nie recoil sku nie, so die supperssor was in my geval geldmors. ek gebruik dit egter met subsoniese ladings.
Wanneer my 243 omgeskakel word na 308 of 6.5mm creedmoore gaan ek dit gebruik daarvoor en kyk of die ding beter werk. die 300 het dink ek net te veel gasse om te absorbeer.
dit is een wat deur Steven Bezuidenhoud gebou is

.22lr

groter kamer eerste dan met 7 baffels weereens almal ewe groot. vang al die gasse, met standaard ammo 1135fps hoor jy net die slagpen tref en dan die teiken tref, hoogs effektief. baffels skroef los vir skoonmaak en ek kry BAIE carbon buildup uit na so 150-200 skote hy haal omtrend al die klank weg dit is so om en by 90dB met standaard ammo wat onder die klankgrens is wat sonder supressor so 120-130dB is. met party skote sny my oormowwe nie eers uit nie. Die ding is self ontwerp en laat CNC uit vliegtuig aluminium. Ek kry bitter baie opmerkings by skietbaan met daai een van my.
Last edited by alecjohnson on Tue Jun 03, 2014 10:22 am, edited 1 time in total.
User avatar
TomM
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Wed May 28, 2014 8:13 am

Re: Suppressor: Wat is belangrik ens: mites en waarhede

Post by TomM »

'n Stuiwer in die beursie:
20dB : 'n afname van 3dB is 50%, 20dB weens die log skaal is 100 KEER sagter. maw skoot klink dan soos hand wat teen deur klap. Meer afname (bv 30db)is beter, maar die maniere om dit te verkry maak die suppressor al groter en swaarder.
Lang dik suppressors maak loop swaarder, en beinvloed impak punt meer as korter een. Na my beskeie menig is die groot eenhede bakgat as jy kan altyd dooierus skiet, en korter eenhede weer vir bosbeweeg en vinnig skiet.
Ek swot nog op oor die ontwerpe binne, maar die eerste kamer se doel is om die gas se uitsetting te bewerkstellig, en dus die druk baie te verminder, so ek dink groter is beter. Die ander baffles is vir verdere vertraging. Daar is 'n magdom inligting op die web. My 308 se 200mm lang suppressor skuif die gewone (sonder) impak 2dm op en 1dm regs. Op baan al gehoor van 6duim skuif met die groter eenhede; baie faktore soos dikte van loop, kaliber speel rol.
308 fan! ook Browning243Lever action, 22H, 22LR, 12br, 9mmP, 38Sp, ex8x57
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Suppressor: Wat is belangrik ens: mites en waarhede

Post by SV MAD (Henk) »

Dankie sover manne.

Dis juis oor die baie inligting op die web wat mens so deurmekaar soos gisteraand se bier-en-rooiwyn kots in n tuimeldroeer kan maak.

Tom, as jy se jy swot die ontwerpe, waarna kyk jy?

Alec, jy self die een gebou met daai dramatiese afname?

Nog 'n vraag: A jy selfde geweer, selfde patroon (ladings ens) neem, met 'n demper van 30mm diameter en een van 50mm diameter, kan ek die volgende aannames maak?
1) Die 30mm gaan meer recoil reduksie gee en minder klank demp, omrede die eerste kamer vinniger vol word (vir alle praktiese doeleindes, kom ons se die eerste kamer in beide suppressors is 2duim lank) dus stoot die gasse harder teen die kleiner kamer (volume gewys) en demp dus klank minder
2) die 50mm gaan minder recoil gee, maar meer klank demp (omgekeerde van boonste redenasie).

Wat dink julle manne?
ek soek nog wapens...
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Suppressor: Wat is belangrik ens: mites en waarhede

Post by alecjohnson »

SV MAD (Henk) wrote:Dankie sover manne.

Dis juis oor die baie inligting op die web wat mens so deurmekaar soos gisteraand se bier-en-rooiwyn kots in n tuimeldroeer kan maak.

Tom, as jy se jy swot die ontwerpe, waarna kyk jy?

Alec, jy self die een gebou met daai dramatiese afname?

Nog 'n vraag: A jy selfde geweer, selfde patroon (ladings ens) neem, met 'n demper van 30mm diameter en een van 50mm diameter, kan ek die volgende aannames maak?
1) Die 30mm gaan meer recoil reduksie gee en minder klank demp, omrede die eerste kamer vinniger vol word (vir alle praktiese doeleindes, kom ons se die eerste kamer in beide suppressors is 2duim lank) dus stoot die gasse harder teen die kleiner kamer (volume gewys) en demp dus klank minder
2) die 50mm gaan minder recoil gee, maar meer klank demp (omgekeerde van boonste redenasie).

Wat dink julle manne?
Ek wens ek kon dit self bou ek en 'n ou van george het saamgewerk hy het ontwerpings program gebruik om dit spesefiek vir my geweer te bou en by 'n ander ou laat CNC die koste daarvan was R500
Post Reply