Weet iemand wie agente vir Kimber wapens in suid-afrika is?
Dankie
Bullseye.
KIMBER
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: KIMBER
Ek het al by Zimbi gesien
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: KIMBER
Kaptein is reg. Zimbi het laasjaar 'n klompie gehad.
-
bullseye
Re: KIMBER
Het gaan kyk Zimbi en kalahari het Kimbers maar nie die tactical weergawe nie het hulle ge e- mail sal sien wat gebeur
Dankie manne
Bullseye.
Dankie manne
Bullseye.

