Dagse manne
Ek oorweeg om my plaas reg rondom te elektrifiseer,wat stel julle manne voor?Ek het geen kennis van die beskikbare produkte nie,so sal terugvoer van julle wat wel van elektrifisering gebruik maak waardeer.Terloops ek het nie eskom krag nie,dua sal ek van sonkrag moet gebruik maak.
Groetnis
Elektrifisering
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Elektrifisering
Nemtek.co.za hierdie manne verstaan puik klante diens
Beretta
Beretta
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Elektrifisering
Praat eers met 'n paar mense wat dit klaar gedoen het, plante grooi, erdvarke, ystervarke en water maak jou kostes en onderhoud partykeer nutteloos, vernaam as jy klowe, slote, berge of ongelyke grond het. Nogal swaar om groot onkostes aan te gaan wat net .n rukkie werk.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Elektrifisering
Roberto, ek wil aansluit by Marc hierbo - ek het 'n klieënt in die kalahari - hyt so 2 jaar terug reg rondom elektrisiteit opgesit - en die man het duur gegaan, hy nie geskimp op kostes nie(hys 'n ingeneur). So vir die eerste maande het dit gewerk en toe is ons weer terug op die ou roetine.
Ek het Oktober laasjaar een aand 8 jakkalse geskiet by hom en sedert Januarie nog 'n verdere 12. Die vlakvarke en die instandhouding van die drade in die berg en klowe waar dit moeilik begangbaar is (geen paaie - alles moet op die voet geloop word) maak dit onmoontlik om die krag goed te bestuur en te monitor.
Sterkte met die rooi honde.
Ek het Oktober laasjaar een aand 8 jakkalse geskiet by hom en sedert Januarie nog 'n verdere 12. Die vlakvarke en die instandhouding van die drade in die berg en klowe waar dit moeilik begangbaar is (geen paaie - alles moet op die voet geloop word) maak dit onmoontlik om die krag goed te bestuur en te monitor.
Sterkte met die rooi honde.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Elektrifisering
ek sou eerder daai geld spandeer om jakkalse te probeer minder maak
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Elektrifisering
Hang af van jou omgewing as jy maklik draad kan nagaan sal ek dit aanbeveel, het 3 jaar terug by my ingesit en binne kort tyd geld teruggemaak met lammers wat ek ekstra kon bemark. Beste belgging wat ek kon doen.
-
Roberto
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Tue Jul 20, 2010 8:38 pm
Re: Elektrifisering
Johans ek jag self al vir mooi klomp jare jakkals,nie veel wat ek nog van daai trade kan leer nie.Roep en skiet werk net nie meer nie.Van geld spandeer om jakkalse vrek te kry kan jy my absoluut niks vertel nie,my toerusting saam is bykans R150 000,het ook al chopper getry sonder enige sukses.Alle goed om hulle dan nou maar te verwilder wat op die mark is het ek reeds probeer.....ook al ver oor die R100 000. Krag is amper al opsie wat oorbly,dis hoekom ek dit nou maar oorweeg,maar praat van duur.Plase hier is effe aan die groot kant so dis nie grappies nie,kwotasie gekry vir net 5km vir R60 000 en ek het 30km om te doen so maak maar self daai som.
Baie dankie vir terugvoer tot dusver.
Groetnis
Baie dankie vir terugvoer tot dusver.
Groetnis
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Elektrifisering
Roberto, the thing to remember is that it will just be an extra tool to curb your losses. Here near me I have farmers that have gone the whole way, elec and net, but still lose stock, a lot less than if they had done nothing. Warthogs, porcupines etc give our fences hell. Maintenance of your fence is crucial, so you have to remember that you will have to patrol your fence, 30 km at least twice per wk, that is if you have animals that will damage. Have you thought of electrifying only the area you lamb in, some have done that with good success and then they use jackal packs, call and shoot and some other tricks on the rest of the farm.
my 2c worth, good luck with your plans
my 2c worth, good luck with your plans
