Hallo,
Ek het nou 'n dilemma. Kon nie die Nikon 3-9x40 pas op my 7x57 sonder om alles te verander. Probleem is vir bolt clearance en cheek weld. Moes to maar settle vir die Leupold 2-7x33 om cheek weld te behou. Nou sukkel ek om ver genoeg vorentoe te kom om die volle beeld te kry. Ingeskiet op 100m, maar flippen ongemaklik. Dalk maar die kolf laat aanpas?
Ai, so min tyd!
Groete Fluffa
Kry nie 'n gemaklike oog nie
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Kry nie 'n gemaklike oog nie
Fluffa
Ek weet nie of jy dit al oorweeg het nie. Kyk of jy extended mounts kan kry, of n picatini rail. Dit sal maak dat jy die teleskoop ver genoeg terug kan skryf sodat jy jou beeld kan kry.
Groete
Ruan
Ek weet nie of jy dit al oorweeg het nie. Kyk of jy extended mounts kan kry, of n picatini rail. Dit sal maak dat jy die teleskoop ver genoeg terug kan skryf sodat jy jou beeld kan kry.
Groete
Ruan
-
Fluffa
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Mon Dec 03, 2012 5:44 pm
Re: Kry nie 'n gemaklike oog nie
Hi Ruan,
Dankie, ek het al gekyk en gemeet. Die vorige Redfield 4x20 se eye relief en cheek weld was perfek. Ek dink my beste opsie is maar terug soontoe en dan met die hulp van 'n geweersmid van voor af begin om die regte optika, 4-16x40 te monteer.
Môre die sakie hanteer.
Cheers Fluffa