Beste Budget Rangefinder
- Wilhelm Schultz
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm
Beste Budget Rangefinder
Naandse kerels
Ek is in die mark vir 'n rangefinder. So kom ons begin met die mark navorsing. Wat is die beste budget rangefinder eg. Rudolph, nikon, tasco ens, uitsluitend Leupold, zeiss, leica etc. Rangefinder moet so tot op 600. Kan range.
Hoor graag van julle manne wat weet

Hou die lood in die lug
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Beste Budget Rangefinder
Wat is jou budget, dit sal die antwoord makliker maak?
Aim small, miss small
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: Beste Budget Rangefinder
Vriend het nou die dag nikko sterling gekoop by nextfield 1700, daar was 1m verskil tussen hom en my leupold. Nou nie so baie funksies, maar accuraat genoeg.
Dus kant die boerewors gordyn..
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Beste Budget Rangefinder
Wat wil jy op daai afstand kan range, dassie,springbok,koedoe of 'n bulldozer??Rangefinder moet so tot op 600. Kan range.
As mens na rangefinders kyk is daar etlikke dinge wat hul effektiwiteit beinvloed.
Grootte van die voorwerp is krities. Hoe kleiner hoe meer krimp jou max afstand. Baie rangefinders meet op 1000y maar dan moet jy na 'n berg of so range.
Tekstuur van die voorwerp beinvloed ook die rangefinder. Gladde blink items range moeiliker.
As jy praat van 600m range dink ek jy beweeg reeds uit die budget rangefinders se klas uit. Ek het die Nikon AS1000 en hy is midklas geprys. Ek kry geen bok met hom gerange op 600m nie.
- Doomslayer
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am
Re: Beste Budget Rangefinder
Dit is ongelukkig een van daardie areas waar goedkoop koop, duur koop is.
Jy kan maar met gemak die maks geadverteerde ranging afstand vat en dit halveer - dan kom jy dalk miskien nader aan die waarheid.
Ek het eers Leupold Rangefinder gehad - eindelose frustrasie! Selfs op relatief naby afstande (<500m) kon hy nie akkuraat range nie.
Maar vir vriend gegee en Leica gekoop - nog nooit spyt gewees nie.
Spaar eerder nog bietjie en koop een maal ordentlike rangefinder.

- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Beste Budget Rangefinder
Stem met Doomslayer.
Koop een maal en dit is klaar. Leica is die roete om te gaan. Kan ook die nuwe Vortex oorweeg maar goedkoop is duur koop. PUNT
Koop een maal en dit is klaar. Leica is die roete om te gaan. Kan ook die nuwe Vortex oorweeg maar goedkoop is duur koop. PUNT
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Re: Beste Budget Rangefinder
Ek luister ook aandagtig na die een.
Ons het die naweek Blesbokke geskiet en almal op die bakkie het 'n ander afstand geskat.
Iets wat 'n springbok of blesbok tot so 300m(dalk 350m maks) kan "range" glo ek sal voldoende wees. Verder as dit wil ek nie graag skiet nie.

Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Beste Budget Rangefinder
Doomslayer wrote:
Jy kan maar met gemak die maks geadverteerde ranging afstand vat en dit halveer - dan kom jy dalk miskien nader aan die waarheid.
Dit is baie waar wat jy hier se. Ek self het dit ook so ervaar. As hulle se 1000 yards sal hy werk tot en met 500 meter. Verder as dit is dit n frustrasie.
Hier is Leica maar baas, maar met n prys.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Beste Budget Rangefinder
Ek stem saam met die manne - spaar tot jy meer geld het. Glo my, die goedkoper rangefinders sorg net vir eindelose frustrasie. Dis nie net die afstand wat 'n probleem is nie maar hulle range ook glad nie onder sekere ligomstandighede nie. Ek het omtrent almal getoets en vir geweerskiet tot op 300m is daar niks beter as die Leica nie. Vir boogskiet en afstande tot op 200m is dit 'n ander saak, dan werk die goedkoop rangefinders ok.
Mooi loop
Mooi loop
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Beste Budget Rangefinder
Koos
Wat prys hierdie Leica range finder waar kan ek gaan kyk
Beretta
Wat prys hierdie Leica range finder waar kan ek gaan kyk
Beretta
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Beste Budget Rangefinder
Beretta laas toe ek gekyk het R7500. Ek is nie seker waar jy kan soek nie, maar probeer gerus die groter geweerwinkels.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Beste Budget Rangefinder
Koos
Dankie vir jou reply net so vinnig wat dink jy van die Zeiss of hoe vergelyk hulle
Beretta
Dankie vir jou reply net so vinnig wat dink jy van die Zeiss of hoe vergelyk hulle
Beretta
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Beste Budget Rangefinder
Beretta ek het nie Zeiss of Leica nie maar amper alle reviews wat ek al gelees het. het die Leica bo die Zeis uitgekom.
Pappabeer het eers die Zeiss probeer maar het finaal met 'n Leica opgeeindig.
Pappabeer het eers die Zeiss probeer maar het finaal met 'n Leica opgeeindig.