Naand alle Jakskieters
As die jakkalse al hier rondom sesuur in die middag al begin roep, hoe laat moet ek uitgaan om te gaan soek?
Dit klink soos `n hele paar bymekaar.
Groete
Hoe laat uitgaan vir Jakke
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Hoe laat uitgaan vir Jakke
Naand
Ek persoonlik gaan eers in die veld in as dit klaar donker is en die son nie meer die omgewing belig nie. As jy die jakklas kan sien kan hy jou ook sien.
Ek persoonlik gaan eers in die veld in as dit klaar donker is en die son nie meer die omgewing belig nie. As jy die jakklas kan sien kan hy jou ook sien.
-
jak101
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Sat Aug 21, 2010 12:29 pm
Re: Hoe laat uitgaan vir Jakke
Hallo Spekboom
Jakkalse loop al van vroegaand af rond, sommer nog voor die son sak. As jy wil nagroep doen kan jy begin uitgaan met skemer. Het al jakkalse geskiet oppad na die plaas waar ek moet gaan roep in die "grootpad" terwyl die lig nog nie regtig 'n witkol maak nie. Moet ook noem dit is veral so in die jongjakkals tyd.
Angus

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoe laat uitgaan vir Jakke
Het al terwyl ek bakkie regkry 'n jak gerol wat kom kyk het.
Het al 'n paar gerol terwyl ek sit en wag vir die son om te sak.
Ek wag maar vir vlekkie om eerste te roep....dan raak ek besig...dat was al enige tyd van 4pm tot sonsak toe. Sit maar net doodstil, en kyk met aandag rond...dis so amper 'n semi dagroeppie.
Die is nou Gauteng se vlekke...hulle is half en half gewoond aan bakkies en trekkers ens.
Karoo goeters moet jy maar by die kenners hoor.
Net my bietjie 2c

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Hoe laat uitgaan vir Jakke
More Spekboom. Ek gaan gedurende daglig uit na my staanplek toe. Sit dan als reg maar roep niks nie. Sit net doodstil en doen opservasie oor die terrain.Sodra die son begin wegraak oor die rante, begin ek die roeper laat praat. Soms as die jakkies self begin praat dan antwoord ek hulle en begin roep.Doen dit veral in die moeilike areas Deur gedurende die dag op te stel maak ook dat wanneer die son sak, die veld nie versteur is nie en jy kan jou staanplek goed deurkyk en seker maak als is reg.
Groete
Blackie
Groete
Blackie
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Hoe laat uitgaan vir Jakke
Doen presies dieselfde!Blackie Swart wrote:More Spekboom. Ek gaan gedurende daglig uit na my staanplek toe. Sit dan als reg maar roep niks nie. Sit net doodstil en doen opservasie oor die terrain.Sodra die son begin wegraak oor die rante, begin ek die roeper laat praat. Soms as die jakkies self begin praat dan antwoord ek hulle en begin roep.Doen dit veral in die moeilike areas Deur gedurende die dag op te stel maak ook dat wanneer die son sak, die veld nie versteur is nie en jy kan jou staanplek goed deurkyk en seker maak als is reg.
Groete
Blackie
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
-
Spekboom
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Nov 14, 2012 4:40 pm
Re: Hoe laat uitgaan vir Jakke
Gaan dit ander jakkalse afskrik as ek die een doodmaak wat voor donker loop in daai omgewing.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Hoe laat uitgaan vir Jakke
onthou, jy kan maar uitgaan as dit nog lig is, maar as 1 jakkals jou sien, sal hy nie inkom nie.
dalk in die Transvaal, maar nie karoo jakkals nie.
ry as dit skemer is, as die lig net reg is vir oe optel, en, as dit donker is, is jy net mooi op jou staanplek
dalk in die Transvaal, maar nie karoo jakkals nie.
ry as dit skemer is, as die lig net reg is vir oe optel, en, as dit donker is, is jy net mooi op jou staanplek
HOU HOM DAAI DIKTE