Lekke lag ek nou!!Piet Breedt wrote:Ek sou een koop, maar met n 72mm lens voor moet ek te hoe mounts opsit en gaan dit nie mooi lyk nie...hie....hie....hie
Ons arm gatte kan maar net droom.
Onomwonde die beste nag skiet scope ooit deur my getoets
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
