Scope verstel

Post Reply
HJA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 330
Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am

Scope verstel

Post by HJA »

Goeie dag,

Ek soek hulp asseblief. Ek het 'n Nikon Monarch geweer scope.
6-20x44. Hoe stel julle(Nikon eienaars) die eye relief. Ek moet die scope tot op 20 vergrooting
stel om op 200m te skiet en sien dan nie eers die koeël gate nie.
Ek het kontak lense. Die ander Nikon manne se die scope is baie helder
maar ek sukkel. Skreeu asb. wat doen ek verkeerd.

Dankie
Groetnis
Henk
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Scope verstel

Post by Eugene »

Paralaks en fokus. Speel met die 2 tot jy duidelik kan sien.
Aim small, miss small
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5153
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Scope verstel

Post by Pvdw »

Henk ek ondervind dieselfde. Ek het ook daai Nikon scope. Tot en met 16x loop als mooi. So tussen 16 en 18 verbeel ek my hy word dowwer maar ek is nie seker nie. Sodra ek oor 18x gaan verloor ek regtig baie duidelikheid


Paralaks en fokus help effe maar los nie die.probleem op nie. Wat ek wel weet is dat die eye relive wel so bietjie minder is op 20x maar selfs daai nader kom aan die scope los nie die probleem op nie.

Ek sal baie bly wees as iemand my kan verkeerd bewys maar ek vermoed dis een van hul swak punte.
Post Reply