MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15
Ek het vandag my MARCH scope ontvang wat ek op my AR15 wil gebruik.
Die plan is om die 1xpower vir 3-gun shoots te gebruik en dan het ek tot by 10xpower vir uitdun werk en jakkalse ensv.Dit is die "Hunting" model met Di-plex kruishaar.
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/MARCH%201-10X24%20Hunting/IMG_0925_zps729284af.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/MARCH%201-10X24%20Hunting/IMG_0926_zps16e477b6.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/MARCH%201-10X24%20Hunting/IMG_0932_zps9e63fbce.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/MARCH%201-10X24%20Hunting/IMG_0823_zps87f33bd7.png~original[/image]

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15
Nou sal ek begin lotto speel....Wat prys die brille??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15
Ge,
Lekker stukkie gereedskap daai vir AR....

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15
Dis waarvan ek praat hoekom kan daar nie meer sulke veelsydige scopes wees nie? Of is dit moeilik om hom so te maak? 1xvergroting vir close range (bosbok/bosvark oor honde) en dan 10x vir die langer skote.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15
Sjoe daais n mooi scope! Daars seker nie n meer veelsydige scope as 1-10 nie. Prys?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15
Geluk G.Dis n bitter lekker scope daai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15
Geluk Ge
Uitstekende Scopie daai !!!!
Uitstekende Scopie daai !!!!
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15
Baie mooi G-Force!
Wys nou 'n foto van die scope op die roer man, ek is baie nuuskurig.
Wys nou 'n foto van die scope op die roer man, ek is baie nuuskurig.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15
Dankie almal.Arnold wrote:Baie mooi G-Force!
Wys nou 'n foto van die scope op die roer man, ek is baie nuuskurig.
Arnold hy gaan nou eers op my 30-06 Ruger klim vir n jag wat opkom in Junie.My NV is tans op my AR15 vir die jakkalse.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15
So hier is hy tydelik gemonteer op my Ruger vir n jag in Junie maand.Ek kon net stainless matt mounts kryG-force wrote:Dankie almal.Arnold wrote:Baie mooi G-Force!
Wys nou 'n foto van die scope op die roer man, ek is baie nuuskurig.
Arnold hy gaan nou eers op my 30-06 Ruger klim vir n jag wat opkom in Junie.My NV is tans op my AR15 vir die jakkalse.
Die ou Lynx was op gewees:
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Ruger%2030-06/DSC00471_zps39561cc9.jpg~original[/image]
March 1-10x24:
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Ruger%2030-06/DSC00476_zps6473dee0.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Ruger%2030-06/DSC00486_zpsf09fb342.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Ruger%2030-06/DSC00480_zps54eb9bce.jpg~original[/image]
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15
Hallo Ge
Baie geluk met hierdie kopie en mag hy jou net oneindige plesier gee. n 1-10 vergroting is verseker nie n algemene verskeinsel nie en maak die teleskoop ongelooflik veelsydig. Ek glo hy gaan n great toevoegsil wees op daai AR. Hoe is die teleskoop se eye-relief met die gedagte dat n mens hom op groot kalibers monteer?
Groetnis
Wouter
Baie geluk met hierdie kopie en mag hy jou net oneindige plesier gee. n 1-10 vergroting is verseker nie n algemene verskeinsel nie en maak die teleskoop ongelooflik veelsydig. Ek glo hy gaan n great toevoegsil wees op daai AR. Hoe is die teleskoop se eye-relief met die gedagte dat n mens hom op groot kalibers monteer?
Groetnis
Wouter
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15
Baie dankie Wouter.Hy het n goeie eye relief(86mm-98mm).My 7 jarige dogter het deur hom gekyk en sommer self gese die scope is beter as die ander.Ek dink sy kon makliker deur hom sien.Die manne in Aus by wie ek hom gekoop het se die meeste manne wat die model koop gebruik hom vir groot wild.Wouter Roets wrote:Hallo Ge
Baie geluk met hierdie kopie en mag hy jou net oneindige plesier gee. n 1-10 vergroting is verseker nie n algemene verskeinsel nie en maak die teleskoop ongelooflik veelsydig. Ek glo hy gaan n great toevoegsil wees op daai AR. Hoe is die teleskoop se eye-relief met die gedagte dat n mens hom op groot kalibers monteer?
Groetnis
Wouter
Groete
Ge
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15
Hallo Ge
Dankie vir die terugvoer. Met daai eye relief sal hy baie mooi werk op groot kalibers. Ek glo hy sal heel opgewasse wees vir die recoil soos wat ek al gelees het van March se kwaliteit. Ek sien afhangende van die kruishaar is hulle so tussen $1850-2100 maar ek sien nie die DI kruishaar op hulle webtuiste wat jy het nie. Ek sien net n DE kruishaar. Is joune n verligte kruishaar of is hy ge-etched? Hoe gevoelig is die parallax op hom? Ek sien ook dat die teleskoop 200MOA het vir elavasie sowel as wind wat werklik iets besonders is. Jammer vir al die vrae maar hierdie is werklik n impressive stukkie toerusting.
Groetnis
Wouter
Dankie vir die terugvoer. Met daai eye relief sal hy baie mooi werk op groot kalibers. Ek glo hy sal heel opgewasse wees vir die recoil soos wat ek al gelees het van March se kwaliteit. Ek sien afhangende van die kruishaar is hulle so tussen $1850-2100 maar ek sien nie die DI kruishaar op hulle webtuiste wat jy het nie. Ek sien net n DE kruishaar. Is joune n verligte kruishaar of is hy ge-etched? Hoe gevoelig is die parallax op hom? Ek sien ook dat die teleskoop 200MOA het vir elavasie sowel as wind wat werklik iets besonders is. Jammer vir al die vrae maar hierdie is werklik n impressive stukkie toerusting.
Groetnis
Wouter
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: MARCH 1-10X24 vir my Schmeisser AR15
Wouter skies daai was n vinger fout gewees,dit moes Deplex gewees het.Geen probleem nie.Stuur my gou n email na gjooste@hotmail.com dan sal ek bietjie korrespondensie aanstuur wat die manne aan my gestuur het.Jou antwoorde le daar.Wouter Roets wrote:Hallo Ge