Só sny jy 'n hele karkas in sewe basiese snitte op

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Só sny jy 'n hele karkas in sewe basiese snitte op

Post by Frikkiedbr »

User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Só sny jy 'n hele karkas in sewe basiese snitte op

Post by Alwyn »

Frikkie

Gan jy vir ons n demo die die naweek van die 18de Jul? ::)
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Só sny jy 'n hele karkas in sewe basiese snitte op

Post by Frikkiedbr »

Nee hel ek kan nie so iets doen nie, sal my vingers verloor :o
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Só sny jy 'n hele karkas in sewe basiese snitte op

Post by FCLoretz »

ek stem vir n demonstrasie
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Só sny jy 'n hele karkas in sewe basiese snitte op

Post by Frikkiedbr »

Nee wat ek los dit maar vir die wat kan. :-X :-\
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Só sny jy 'n hele karkas in sewe basiese snitte op

Post by andre007 »

Frikkiedbr wrote:https://www.youtube.com/watch?v=817PBgY30tU



Só sny jy die vier boudspiere uit 'n heel wildsboud

https://www.youtube.com/watch?v=x-h_8bX0u88

Hallo Frikkie en andere. Is daar n manier hoe die videos ''gesave'' kan word om weer later ''offline'' te kan kyk?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
chrisman
Full Member
Full Member
Posts: 133
Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm

Re: Só sny jy 'n hele karkas in sewe basiese snitte op

Post by chrisman »

Andrè...
Ek gebruik youtube downloader....saam met windows 7.
Google dit maar net, ek download baie videos vanaf die sites, nie net youtube.
Voorspoed
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
Post Reply