Steinert SuperChrono

Post Reply
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Steinert SuperChrono

Post by BennieO »

Goeie dag

Ek is besig om my dinge reg te kry om te begin self laai.
Ken iemand die chronograaf? Of is die Shooting Chrony voldoende? Wat beveel julle aan?
Ek wil graag net 'n ding eenkeer koop en weet dit is reg.

Dankie
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Steinert SuperChrono

Post by Eugene »

Ken nie die chrony nie, maar gewone Shooter Chrony behoort meer as voldoende te wees. As jou begroting dit toelaat, sal ek beslis kyk na die Magnetospeed. Dit is wel duurder, maar die maklike gebruik daarvan, tesame met die feit dat weersomstandighede geen invloed gaan hê nie (jy kan selfs in die donker skiet!), maar dit 'n wenner in my boek. Die prys (R5k+), is wel bietjie hoog, maar huil een keer en huil klaar...

As ek die diesel wat ek al uitgery het skietbaan toe en dan is die wind te erg of dis bewolk of reenerig, in berekening bring, kon ek seker al amper 2 Magnetospeed chronies gekoop het.....
Aim small, miss small
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Steinert SuperChrono

Post by Johnnie De Wet »

R4800Incl.Vat. ?
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Steinert SuperChrono

Post by 375fanatic »

teen die tempo wat sommige ouens chronies raakskiet kon hulle 3 magnetos koop :laugh: :laugh:
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
Post Reply