180 gr Scirocco vir 300 win mag?
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
180 gr Scirocco vir 300 win mag?
Hallo manne
Ek soek moontlike ladings vir die punte op wat ek in my 300 win mag kan skiet. Ek het 'n Remington sendero model 700, 300 win mag.
Ek lees graag.
Groete
Benman
Ek soek moontlike ladings vir die punte op wat ek in my 300 win mag kan skiet. Ek het 'n Remington sendero model 700, 300 win mag.
Ek lees graag.
Groete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: 180 gr Scirocco vir 300 win mag?
Manne...
Is daar niemand wat met die punte skiet nie?
Benman
Is daar niemand wat met die punte skiet nie?
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 180 gr Scirocco vir 300 win mag?
Hoe lank is jou loop?
En weet jy dalk hoeveel jou dop kapasiteit is?
http://www.gsgroup.co.za/faqcasecap1.html
Tot watter TPL laai jy?
Ge 'n bietjie meer info dan probeer ek jou help met 'n {hopelik} akurate lading

As jy wil hulp h? moet jy partymaal die skaamte los 
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: 180 gr Scirocco vir 300 win mag?
Hi
Ek het 'n 26'' flueted loop, ek laai tot op 90.15 totale patroon lengte en wat die dop kapasiteit aan betref weet ek nie, ek skiet met remington doppe.
Ek sal al die raad wardeer wat ek kan kry, dankie Arnold.
Groete
Bennie
Ek het 'n 26'' flueted loop, ek laai tot op 90.15 totale patroon lengte en wat die dop kapasiteit aan betref weet ek nie, ek skiet met remington doppe.
Ek sal al die raad wardeer wat ek kan kry, dankie Arnold.
Groete
Bennie
Skiet raak en praat die waarheid...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 180 gr Scirocco vir 300 win mag?
Probeer hier rondom 65.7gr S365 vir so 2900 fps
Jy kan seker vinniger laai, maar akuraatheid gaan dalk nie daar wees nie.
'n 150gr Swift Scirocco kan jy teen so 3235 fps lanseer met 72.9 gr S365.
Onthou net om op te werk na die ladings, alhoewel hulle heel veilig behoort te wees.

-
jmb
Re: 180 gr Scirocco vir 300 win mag?
Hi Arnold gebruik jy 'n program vir die ladings. Ek gebruik maar altyd die "sweet spot" metode op 300m. Dit is egter soms 'n bietjie van 'n lang proses en problematies as jy nie klaar geskiet kry voor die kondisies verander nie. Sukkel ook soms om geduldig te wees en die loop genoegsaam te laat afkoel tussen skote.
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: 180 gr Scirocco vir 300 win mag?
Arnold
Baie dankie vi die raad sover. Hier aan my kant se al die manne dat ek S385 met die 26'' loop moet skiet. en dat ek met 68.5gr moet begin, wat sou jy se van die raad. Dit sal dan nou vir 'n 180gr scirocco wees.
Groete
Benman
Baie dankie vi die raad sover. Hier aan my kant se al die manne dat ek S385 met die 26'' loop moet skiet. en dat ek met 68.5gr moet begin, wat sou jy se van die raad. Dit sal dan nou vir 'n 180gr scirocco wees.
Groete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 180 gr Scirocco vir 300 win mag?
jmb, ja ek gebruik 'n program maar dit gee net min of meer 'n lading waar jy akuraatheid gaan kry. Jy sal steeds dit self moet toets in jou geweer en iets soos die 300m sweetspot metode volg. Hopelik hoef nou miskien net 10 skote te skiet in plaas van 20 ...
Benman, S385 is eintlik te stadig vir hierdie relatiewe ligte koeel in die 300 WM en alle kruit verbrand nie. Dit is egter 'n klein persentasie. Ek kry ook dat jou spoed laer gaan wees met die S385 by jou optimale spoed in vergelyking met die S365. As jy sou wil kan ky so 69.3gr S385 probeer ...
Benman, S385 is eintlik te stadig vir hierdie relatiewe ligte koeel in die 300 WM en alle kruit verbrand nie. Dit is egter 'n klein persentasie. Ek kry ook dat jou spoed laer gaan wees met die S385 by jou optimale spoed in vergelyking met die S365. As jy sou wil kan ky so 69.3gr S385 probeer ...
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: 180 gr Scirocco vir 300 win mag?
Baie dankie vir raad
Ek gaan toets en sal laat weet wat ek ervaar het. Wat is die nut van die dop kapasiteit?
Groete
Benman
Ek gaan toets en sal laat weet wat ek ervaar het. Wat is die nut van die dop kapasiteit?
Groete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 180 gr Scirocco vir 300 win mag?
Interessante vraag ... miskien kan van die slimmer ouens hierop komentaar lewer.Benman wrote: Wat is die nut van die dop kapasiteit?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 180 gr Scirocco vir 300 win mag?
Benman
Die rede hoekom Arnold jou dit gevra het is om dit in te lees in die Quick Load program. As jy dit het en die gegewe kruit se eienskappe dan kan n mens nogal redelik akuraad voorspellings maak wat jou resultate sal wees. Dopvolume wissel noggal redelik van vervaardiger na vervaaardiger en so ook jou kamerdemensies teenoor die volgende een. In my QL weergawe is daar seker so vyf versillende dop opsies by die 300 Win Mag om van te kies en hulle verskil redelik in kapasiteit en aan die eiende wissel die resultate baie met die spoed en drukvlakke.
Groete
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 180 gr Scirocco vir 300 win mag?
Benman,
ek gebruik net S365 in my 300 (26" loop) en sal dit nogal aanbeveel.
ek gebruik net S365 in my 300 (26" loop) en sal dit nogal aanbeveel.