Ons weet mos dat n ander man se ladings werk nie in n ander geweer nie maar, hier is my lading.
S 365, 65 gr met 150 gr Impala teen 3193 fps.
300 WSM
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: 300 WSM
Ja Arnold, ek vertrou dat jy sou dit raak sien.Arnold wrote:2193fps?
Ek het dit reg gestel.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 300 WSM
Mooi geskiet!
Watse gewig koeel?
Watse gewig koeel?
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: 300 WSM
Arnold, ek is n bietjie stadig vanaand, het dit weer reg gestel.Arnold wrote:Mooi geskiet!
Watse gewig koeel?
Dit pla my wel dat die groepering n bietjie vertical stringing toon, maar miskien is ek onnodig bekommerd, sal maar sien.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: 300 WSM
Watse afstand? 100m? baie mooi groep. oor die vertical stringing moet nie daaroor kommer nie... skiet nog 'n groep en as dit so bly GREAT
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: 300 WSM
Alec, dit was 100 m en ek is amper te bang om nog n groep te skiet, netnou bars my bubble.
Sal maar sien of ek dit kan volhou. Nou begin die stress met my herlaai eers groot raak, ek het n paar keer met die lading ontwikkeling gekry dat ek die spoed 100% dupliseer en dit is lekker want jy weet jy doen iets reg maar om dit te kan volhou is n bogger.
Groete
Henning
Sal maar sien of ek dit kan volhou. Nou begin die stress met my herlaai eers groot raak, ek het n paar keer met die lading ontwikkeling gekry dat ek die spoed 100% dupliseer en dit is lekker want jy weet jy doen iets reg maar om dit te kan volhou is n bogger.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
LouisC
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am
Re: 300 WSM
Watse model is jou savage Henning?
Ek wag nou vir my lesensie, ek die mod 12vlp dbm gekoop.
Gaan defnitief dai lading probeer dit is n lekker begin punt om te sien wat hou die geweer van.
Dankie
Ek wag nou vir my lesensie, ek die mod 12vlp dbm gekoop.
Gaan defnitief dai lading probeer dit is n lekker begin punt om te sien wat hou die geweer van.
Dankie
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: 300 WSM
Louis, ek het die mod 11FNCS.LouisC wrote:Watse model is jou savage Henning?
Ek wag nou vir my lesensie, ek die mod 12vlp dbm gekoop.
Gaan defnitief dai lading probeer dit is n lekker begin punt om te sien wat hou die geweer van.
Dankie
Neem kennis dat ek het erg druk probleme op getel met n begin lading van 54 gr omdat die loop was nuut en nog grof binne, dus stel ek voor dat jy eers begin by 52 of 53gr om jou loop in te skiet en eers daarna begin met lading ontwikkelling.
Lading ontwikkelling is nutteloos as jou nuwe loop ook grof is en abnormale drukking met gepaard gaande spoed gee.
Geniet hom.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
LouisC
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am
Re: 300 WSM
Dankie Henning, waardeer. Sal definitief so maak. By n maat gehoor wat n 260 savage nuut gekoop het dat sy loop ook nog baie grof was. So sal hom eers goed inbreuk.

